‘Omdat julle wit is en vryheidsliedjies sing’

“Omdat julle wit is en vryheidsliedjies sing,” was die polisie se verklaring nadat hulle ‘n oormag swaar gewapende swart polisiemanne in ’n Afrikaanse kroeg losgelaat het, vroue gemolesteer het, besittings gesteel het en rassistiese aanmerkings teenoor die oorblufte gaste geuiter het. Selfs die sanger MD Greyling, wat die aand in Le Cafe Des Sports in Ellisras

Lees verder: ‘Omdat julle wit is en vryheidsliedjies sing’

Plakkers bedreig Wesmoot

Die Vryheidsfront Plus het die wrede en onverdiende aanval Saterdagoggend op die tagtigjarige mnr Jan du Toit, van die Kameeldrift-wes hoewes, ten sterkste veroordeel. Die verteenwoordiger van die VF Plus in die Wesmoot, Philip van Staden, het in reaksie op die aanval gesê dat die regering direk verantwoordelik gehou moet word vir hierdie dade. Hy

Lees verder: Plakkers bedreig Wesmoot

Matabeles wil teen Noord-Korea se sokkerspan betoog

‘n Opposisiegroep in Harare het onderneem om teen Noord-Koreaanse sokkerspelers, wat beplan om voor die Wêreldbekersokkertoernooi in die Zimbabwiese hoofstad te oefen, te betoog. Die Zimbabwe African People’s Union het Donderdag gesê dat mense in Zimbabwe se westelike provinsie van Matabeleland nog nie vir Noord-Korea vergewe het dat hulle troepe opgelei het wat in die

Lees verder: Matabeles wil teen Noord-Korea se sokkerspan betoog

Taliban dreig om VSA-stede aan te val

Die Pakistanse Taliban-leier, Hakimoellah Magsoed, het maande nadat daar berig is dat hy dood is, in ‘n video wat in April gemaak is verskyn waarin hy wraakaanvalle teen Amerika sweer, het ‘n Amerikaanse moniteringsgroep Maandag bekendgemaak. Magsoed het gedreig dat hulle binne ‘n maand teen Amerika wraak gaan neem vir die moord op Islamitiese militante

Lees verder: Taliban dreig om VSA-stede aan te val

Die Cheetahs en ‘n halwe pôpô

Of dit ene Watson van die Oos-Kaap se Cheeky opmerkings was wat die Cheetahs se bloed laat kook het, weet ‘n mens nou nie, maar die Cheetahs het sedert hierdie Watson se sotlikheid van die jaar strate reggeruk. Te laat, maar darem. Die noodlottige huwelik tussen die Cheetahs en die Leeus om die piepklein Cats

Lees verder: Die Cheetahs en ‘n halwe pôpô