‘n Afrikanerraad sal ons volksbegrip versterk

Die verkiesing is op hande.  Ná die verkiesing verby is, is die vraag: hoe gaan die Afrikaner vir die daaropvolgende vyf jaar uitsien totdat daar weer ‘n verkiesing plaasvind?  Ons kan net spekuleer.  Wat wel feitlik is, is die volgende:

Die verkiesing is op hande.  Ná die verkiesing verby is, is die vraag: hoe gaan die Afrikaner vir die daaropvolgende vyf jaar uitsien totdat daar weer ‘n verkiesing plaasvind?  Ons kan net spekuleer.  Wat wel feitlik is, is die volgende:

Lees verder: ‘n Afrikanerraad sal ons volksbegrip versterk

Wat van die ou bul, Pik?

'n Skitterende artikel deur Gustav Venter oor Naspers se ou koei genaamd "apartheid". Maar Naspers het ook ‘n ou bul genaamd Pik. En die kalwers skryf onder skuilname en braak op hul borste oor ons grootste militêre prestasie ooit. Want was hy nie eens minister in beheer van die pers nie? Soos ‘n goue (gagga-)

Lees verder: Wat van die ou bul, Pik?

Polisieman aangehou vir roof en poging tot verkragting

'n 27-jarige polisiekonstabel is Vrydag in Parow gearresteer nadat hy klaarblyklik drie mense by hulle huis aangeval het, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Inspekteur Bernadine Steyn get gesê die polisieman wat nie aan diens was nie is by 'n huis in Eerstelaan gearresteer minute nadat hy een van die inwoners met 'n vuurwapen gewond het.

Lees verder: Polisieman aangehou vir roof en poging tot verkragting

Hamas- en Djihad-leiers ontmoet in Katar

Die emir van Katar in Libanon n? die Israelse oorlog Die leiers van die Palestynse groepe Hamas en die Islamitiese Djihad het Vrydag in Doha aangekom om 'n Arabiese vergadering by te woon oor die Gasa-krisis, het Palestynse politici gesê. "'n Private vliegtuig wat deur die Emir van Katar gestuur is, het hulle vanoggend in

Lees verder: Hamas- en Djihad-leiers ontmoet in Katar

Kom weer prof! Pornografie as vak?

'n Universiteit in Taiwan het 'n kursus begin aanbied wat die studente leer hoe om pornografiese films te kan waardeer en te analiseer. Die massakommunikasiedepartement van die Providence-universiteit het die kursus vanjaar begin aanbied, het die United Daily News berig. Om die kursus te slaag, moet studente 'n 15-minute-aanbieding kan gee waarin hulle die gehoor

Lees verder: Kom weer prof! Pornografie as vak?

Israelse bomme tref VN-hoofkwartier in Gaza

Israelse vegvliegtuie Bomme van die Israelse artillerie het die VN-hoofkwartier in die Gasastrook Donderdag getref en 'n voedselpakhuis aan die brand gesteek, en ook daardeur skerp kritiek deur die besoekende VN-hoof ontlok, wat dit as "offensief" beskou het. Nog 'n Israelse bombardement het Hamas se sekuriteitshoof gedood. Die aanval het bygedra tot 'n dodelike dag,

Lees verder: Israelse bomme tref VN-hoofkwartier in Gaza

Vliegtuig val in New York se Hudsonrivier, al 155 passasiers veilig

Amateurfoto van die vliegtuig in die Hudsonrivier 'n American Airways-vliegtuig met 155 mense aan boord het Donderdag in New York se Hudsonrivier geval, maar almal aan boord het wonderbaarlik ontsnap terwyl die yskoue water om hulle gestyg het, het Amerikaanse amptenare gesê. Die Airbus met 150 passasiers en 5 bemanningslede het krag verloor in beide

Lees verder: Vliegtuig val in New York se Hudsonrivier, al 155 passasiers veilig

Taakspan moet munisipale probleme ondersoek

'n Taakspan is aangestel om munisipale probleme te hanteer, het die provinsiale en plaaslike regeringsminister Sicelo Shiceka Dondrdag gesê. By 'n media konferensie in Pretoria het Shiceka gesê dat die span Vrydag sy taak sal begin. Dit volg ná 'n vergadering tussen die departement en die sakeorganisasie, die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI). Die departement en die

Lees verder: Taakspan moet munisipale probleme ondersoek

Suid-Afrikaanse president gaan nog ‘n rondte Zim-sameprekings aan die gang sit

Kgalema Motlanthe Suid-Afrika se president Kgalema Motlanthe, hoof van die SAOG-streeksblok, gaan Maandag na Harare reis om die gesprekke met Zimbabwe se strydende politieke leiers te hervat, het 'n amptelike verklaring gelui. Motlanthe gaan 'n afvaardiging lei van die SAOG wat die voormalige president en bemiddelaar Thabo Mbeki insluit, asook die Mosambiekse president Armando Emilio

Lees verder: Suid-Afrikaanse president gaan nog ‘n rondte Zim-sameprekings aan die gang sit

Hongersnood in Zimbabwe nader nou hoogtepunt, volgens Oxfam

Zimbabwe se hongersnood nader nou sy hoogtepunt, het die Britse hulpagentskap Oxfam Donderdag gesê. Dit is vanweë die feit dat miljoene mense se voedsel gaan opraak voordat die volgende oeste gaan inkom. Die situasie kan vinnige vererger terwyl hulpagentskappe gedwing word om voedsel te verminder vanweë geldtekorte, het die welsynsorganisasie in 'n verklaring gesê. "Kwesbare

Lees verder: Hongersnood in Zimbabwe nader nou hoogtepunt, volgens Oxfam