DA kla oor artikel in Duitse koerant

Die DA het gekla by die Duitse koerant Der Spiegel oor ‘n artikel wat hulle glo opruiend is en wat besoekers aan SA kan weghou. “Der Spiegel is ‘n prominente en hooggeagte koerant, en die artikels wat dit gepubliseer het kan toeriste afskrik, beleggers bangmaak en Suid-Afrika se pogings om te wys dat hulle ‘n

Lees verder: DA kla oor artikel in Duitse koerant

Seun van sewe verkrag in Oos-Kaap

‘n 7-jarige seun is verkrag deur ‘n man van Joubertina, het die Oos-Kaapse polisie Sondag gesê. “Die seun en drie van sy maats was by die verdagte se huis in Ravinia waar hulle flieks gekyk het,” het superintendent Priscilla Naidu gesê. Teen 3 uur die middag het die seun se vriende uit die huis uitgegaan

Lees verder: Seun van sewe verkrag in Oos-Kaap

Kragprojek geloods in KZN

Minerale en energie minister Buyelwa Sonjica het ‘n multimiljoenrand elektrifiseringsprojek geloods by Kwanzimakwe aan die KwaZulu-Natalse suidkus, het die SAUK Sondag berig. Die elektrifiseringsprojek sal meer as ‘n 1000 huishoudings in die area tot voordeel strek, het Sonjica gesê. Die projek het gekom na die gemeenskap gekla het dat die regering hulle ignoreer het, het

Lees verder: Kragprojek geloods in KZN

Minister se vrou in dwelmskandaal

Die minister van intelligensie, Siyabonga Cwele, het die hantering van beskuldigings van dwelmsmokkelary teen sy vrou Sheryl ‘n “prioriteit” gemaak, het ‘n woordvoerder Sondag gesê. “Hy het basies gesê dat hy dit hanteer as prioriteit omdat dit ‘n impak het op sy werk,” het woordvoerder Lorna Daniels gesê. Sy het geweier om te sê presies

Lees verder: Minister se vrou in dwelmskandaal

ANK se kantoor op Vryheid beroof

Die ANK se streekskantoor in Vryheid, KwaZulu-Natal, is Saterdagnag beroof van drie rekenaars en deurmekaargekrap in wat die party dink meer as kriminele aktiwiteit was, het ‘n partywoordvoerder Sondag gesê. Buiten die diefstal is deure en vensters gebreek en die fotostaatmasjien en meubels ook beskadig, het provinsiale sekretaris Senzo Mchunu gesê. “Ons glo dat wie

Lees verder: ANK se kantoor op Vryheid beroof

VF+ wen Grondwetsaak oor buitelandse stem

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof dat geregistreerde Suid-Afrikaanse kiesers in die buiteland nou sal kan stem.

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof dat geregistreerde Suid-Afrikaanse kiesers in die buiteland nou sal kan stem.

Lees verder: VF+ wen Grondwetsaak oor buitelandse stem

Zim kry nuwe koerant

Zimbabwe gaan ‘n nuwe onafhanklike dagblad kry, 5 jaar nadat die laaste dagblad gevou het, het ondersteuners van die projek Donderdag gesê, en die hoop uitgespreek vir ‘n verligting op die mediabeperkings. Trevor Ncube, uitgewer van die privaat weeklikse koerante, die Zimbabwe Indpendent, The Standard en Suid-Afrika se Mail & Guardian het gesê het hy

Lees verder: Zim kry nuwe koerant

Videospeletjie wil swart zombies uitwis

Is dit rassisties vir wit mense om swart zombies te skiet? Capcom se nuwe vrystelling, Resident Evil 5, van die vervaardiger Jun Takeuchi spreek die vraag aan. Die reeks, wat in 1996 die eerste keer bekend gemaak is het meer as 12 miljoen eenhede verkoop en byna  ‘n half miljard dollar verdien, volgens die navorsingsfirma

Lees verder: Videospeletjie wil swart zombies uitwis

Cronin takel Sasol en klerebedryf

ANK-LP Jeremy Cronin het die chemiese vervaardiger Sasol en plaaslike klerevervaardigers Donderdagaand voor stok gekry, en die eersgenoemde beskuldig dat hy die Suid-Afrikaanse ekonomie benadeel en die laasgenoemde dat hulle lieg. Tydens ‘n debat in Kaapstad russen 6 politieke partye oor die voortslepende globale ekonomiese insinking, het hy dié twee en die plaaslike mynsektor uitgesonder..

Lees verder: Cronin takel Sasol en klerebedryf

Sjina leen nog ?n miljard dollar aan Angola

Angola het ’n lening van een miljard dollar gekry van Sjina om te spandeer op die ontwikkeling van hulle landbou, het die staatsmedia Donderdag gesê. Die Suider-Afrikaanse land het reeds $5 miljard ontvang in lenings van Sjina om te betaal vir die opbou van die land na die oorlog, maar die Wêreldbank glo dat daar

Lees verder: Sjina leen nog ?n miljard dollar aan Angola