Breivik was bedwelm tydens aanval

Anders Behring Breivik, verdagte in die Noorweegse moordaanvalle, se regsverteenwoordiger, Geir Lippestad, sê sy kliënt het ‘n soort dwelm gebruik voor die aanvalle waarin 76 mense dood is. Hy sê die dwelm was veronderstel om hom sterk en wakker te hou. Breivik was glo “baie moeg” ná die aanvalle. Breivik was ook glo “‘n klein bietjie verbaas” dat

Lees verder: Breivik was bedwelm tydens aanval

‘Wit regse’ aanval op Jeugliga se webwerf

Floyd Shivambu, die ANC-jeugliga se woordvoerder, het gesê die liga se webwerf is dié week deur “wit regses” aangeval. “Daar is ‘n paar regse witmense wat altyd die webwerf probeer kraak – selfs die webmeester het gesê dis die werk van sulke soort mense,” het Shivambu gesê. ‘n Senior inligtingstegnologiekundige het Dinsdag aan die Mail&Guardian

Lees verder: ‘Wit regse’ aanval op Jeugliga se webwerf

Regse organisasies distansieer hulself van aanvaller

Regse organisasies in Europa hulle van die optrede van Anders Behring Breivik se dodelike aanvalle op die Utoya-eiland en in Oslo Vrydag gedistansieer. Die 32-jarige aanvaller en sy optrede is Maandag ook uit verskeie regeringsoorde veroordeel. Breivik het intussen erken dat hy vir die grootste terreuraanval in Noorweë sedert die Tweede Wêreldoorlog verantwoordelik is.  Die Noorse

Lees verder: Regse organisasies distansieer hulself van aanvaller

Ons redekawel terwyl ‘n wolkstaat ‘n realiteit word

‘n Ou vriend wat al jare lank op Praag se werwe kommentaar lewer, ene Ran Doodt, is tans besig met ‘n interessante gesprek op Litnet se brieweblad. Die gesprek handel oor ‘n kuberstaat, iets wat ek al vir ‘n geruime tyd voorstaan. Ek is dit eens met Ran Doodt dat die virtuele staat of dan

Lees verder: Ons redekawel terwyl ‘n wolkstaat ‘n realiteit word

Manyi sê ANC ondersteun vrye media

Die regering is ten gunste van ‘n vrye media sonder inmenging van opposisiepartye en kommersiële belange, het Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder, Maandag gesê. Manyi, wat die hoof van die regering se kommunikasiediens (GCIS) is, het gesê: “Hierdie regering is ten gunste van ‘n vrye media. Dit is ‘n grondwetlike vereiste. Maar die media moet sy vryheid

Lees verder: Manyi sê ANC ondersteun vrye media

Breivik ‘n linkse Amerikanofiel

Die vermeende Noorse massamoordenaar was ‘n linkse multikulti-Amerikanofiel en geen regse nie. Die media het danksy ‘n kwaadwillige en valse Facebook-profiel die verdagte geïdentifiseer as ‘n “Christen fundamentalis”. Die Engelstalige Facebook-bladsy van die moordenaar as ‘n “Christen” en “konserwatiewe” is eers geskep ná sy moordtog. Kort nadat die moordenaar se naam vrygestel is, het duisende

Lees verder: Breivik ‘n linkse Amerikanofiel

Oslo-verdagte seun van diplomaat

Die pa van die jong man wat vermoedelik 93 mense in Noorweë doodgemaak het, het vertel hoe geskok hy was toe hy die foto van sy seun op die Internet sien. Die afgetrede diplomaat Jens Breivik het sy seun, Anders Behring Breivik, as ‘n “gewone seun” beskryf. Hy het sy seun sedert dié se 15de

Lees verder: Oslo-verdagte seun van diplomaat

Plaasmoorde: wat skuil daaragter?

Ons weet dat die meeste Afrikarevolusies aangehits word deur buitepartye, en ook dat hierdie revolusies en burgeroorloë gefinansier was en is deur partye wat voordeel daaruit wil trek. Om te gaan krap na wie agter so revolusie sit is baie moeilik sonder goeie intelligensiebronne. Ná afloop van so revolusie of burgeroorlog is dit egter baie

Lees verder: Plaasmoorde: wat skuil daaragter?

Manyi gaan dalk myne takel as DG

Die ANC-regering se kabinetswoordvoerder en hoof van die regeringskommunikasiediens (GCIS), Jimmy Manyi, is ‘n gunsteling vir die pos van direkteur-generaal (DG) van minerale hulpbronne. Die aanstelling van ‘n DG word deur die president gedoen. Dié pos word as een van die sleutelposte beskou omdat dit ten nouste verweef is met met die debat oor nasionalisering

Lees verder: Manyi gaan dalk myne takel as DG