Aardverwarming moet soos rassisme bekamp word, sê Gore

‘n Onlangse peiling het aangedui dat klimaatsverandering is nie meer ‘n groot bron van kommer, veral in ontwikkelde lande is nie. Lug-en waterbesoedeling, sowel as watertekorte en afvalverwydering is van veel groter belang vir hierdie lande, het ‘n Nielsen-peiling bevind. ‘n Adviseur wat meegedoen het aan die opname en navorser by die Universiteit van Oxford

Lees verder: Aardverwarming moet soos rassisme bekamp word, sê Gore

Rassegeweld wat nooit erken word nie

Die sogenaamde “flash mobs” of kitsbendes het die maklike storie van wat rassisme is, op sy kop gedraai. Politici, die media, akademici, en die juridiese gemeenskap het nie die kapasiteit om die probleem die hoof te bied nie, skryf ‘n rubriekskrywer op die webblad van American Thinker, getiteld The Racial Violence that Dare Not Speak

Lees verder: Rassegeweld wat nooit erken word nie

Duisende Malema-ondersteuners sak op Johannesburg toe

Duisende ondersteuners van die ANC-jeugliga het Dinsdagoggend deur die Johannesburgse middestad gehardloop en motoriste is in chaotiese verkeer vasgekeer. Motoriste is van die pad gedwing en talle het omgedraai om nie in die swart mensegolf vasgevang te wees nie. ANC-jeugliga-ondersteuners is deur die polisie met traanrook bestook en die polisie moes rubberkoeëls gebruik om op opstandige

Lees verder: Duisende Malema-ondersteuners sak op Johannesburg toe

Iran help Libiese rebelle stilletjies

Iran het “strategiese” humanitêre hulp aan Libiese rebelle voorsien voor die val van Tripoli, het  die Jam-e-Jam koerant berig. Dié koerant het Iran se minister van buitelandse sake Ali Akbar Salehi Sondag aangehaal. “Ons was in kontak met baie van die rebellegroepe in Libië voor die val van [Moeammar] Gaddafi, en het drie of vier

Lees verder: Iran help Libiese rebelle stilletjies

Libiese rebelle maak swartes voor die voet dood

Die voorsitter van die Afrika-Unie sê Libiese rebellemagte maak voor die voet swartes dood omdat die rebelle geen onderskeid tref tussen trekarbeiders en huursoldate nie. Volgens Jean Ping, voorsitter, is dit die rede waarom die AU weier om die rebelle se Nasionale Oorgangsraad (NTC) as die tussentydse regering te aanvaar. “Ons het duidelikheid aangaande die

Lees verder: Libiese rebelle maak swartes voor die voet dood

Zuma oorsee vir Julius se verhoor

Pres. Jacob Zuma sal vandag na Oslo, Noorweë, reis vir ‘n staatsbesoek om bande tussen die twee lande te versterk. Zuma is deur koning Harald V uitgenooi om Noorweë te besoek. Die staatsbesoek sal vanaf 31 Augustus tot 1 September duur. Suid-Afrika en Noorweë het ‘n spesiale en unieke verhouding weens die Europese land se

Lees verder: Zuma oorsee vir Julius se verhoor

Malema sê hy is die produk van God

Dae voordat die ANC-jeugliga sy verskyning voor die regerende party se dissiplinêre komitee moet maak, het die Jeugliga se president, Julius Malema, en sy ondersteuners ‘n verenigde front gevorm. Malema en sy tesourier-generaal, Pule Mabe, het vir God goddelike ingryping gebid en honderde van die liga-lede gemobiliseer in die land ter ondersteuning van hul leiers.

Lees verder: Malema sê hy is die produk van God

Libiese terroris nie deur rebelle uitgelewer nie

Die Libiese Nasionale Oorgangsraad sal nie die man uitlewer wat skuldig bevind is aan die Lockerbie-lugramp in 1988 nie. Amerikaanse senators het die leiers van die rebelle – wat wyd as Libië se oorgangsregering erken word – gevra om Abdel Baset al-Megrahi uit te lewer. Hy is die enigste verdagte wat skuldig bevind is aan

Lees verder: Libiese terroris nie deur rebelle uitgelewer nie

Vergeet ras sê minister oor Facebookfoto

Die rasse-kwessie moenie vooropgestel word in die foto waar ‘n wit man op ‘n Facebookblad met ‘n geweer oor die lyk van ‘n swart kind staan nie, het die minister van polisie Sondag gesê. “Selfs al was die kind wit of die man swart, sodra jy die rasse-aangeleentheid uitsonder, word dit problematies. Moord is moord,”

Lees verder: Vergeet ras sê minister oor Facebookfoto