DERTIEN jaar ná die ANC-oorname in 1994 en 20 jaar ná die einde van segregasie in Suid-Afrika, verkry die debat oor “koshuisintegrasie” aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) ’n nuwe aanskyn. Immers gaan dit nie hier om kritiek jeens segregasionistiese wetgewing soos dit in die ou Suid-Afrika, die suide van Amerika en Britse kolonies in Afrika toegepas is nie, maar om die ordening van die multikulturele samelewing wat oral ter wêreld krake begin vertoon.
DERTIEN jaar ná die ANC-oorname in 1994 en 20 jaar ná die einde van segregasie in Suid-Afrika, verkry die debat oor “koshuisintegrasie” aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) ’n nuwe aanskyn. Immers gaan dit nie hier om kritiek jeens segregasionistiese wetgewing soos dit in die ou Suid-Afrika, die suide van Amerika en Britse kolonies in Afrika toegepas is nie, maar om die ordening van die multikulturele samelewing wat oral ter wêreld krake begin vertoon.A US Army captain in Africa waxes philosophical. It’s like the old saying, he opines; "give a man a fish, he’ll eat for a day, teach him how to fish and he’ll eat forever." Is he talking about skills-building, or community empowerment? No: Captain Joseph Cruz goes from channeling the musician Speech from the American
In Nigeria, corporate commandos exchange fire with local rebels attacking an oil platform. In Afghanistan, private bodyguards help to foil yet another assassination attempt on President Hamid Karzai. In Colombia, a contracted pilot comes under fire from guerrillas while spraying coca fields with pesticides. On the border between Iraq and Iran, privately owned Apache helicopters
Nelson Mandela is still very much alive despite a gaffe by US President George W. Bush, who alluded to the former South African leader’s death in a speech yesterday. "It’s out there," said Achmat Dangor of the Nelson Mandela Foundation of Mr Bush’s comment, which received worldwide media coverage. "All we can do is reassure
Daar is gister gewoel en gewerskaf in Barney Pityana, UNISA-rektor, se Nieu-Muckleneuk-tuin. ’n Bul is opgemerk, vasgemaak aan ’n boom. Die dier sal vanmiddag om 17:00 geslag word, as deel van Pityana se dogter se huwelikseremonie.

Suid-Afrika het besluit om voorlopig nie deel uit te maak van die VSA se projek om kernkrag te versprei en te monitor nie, aangesien die land nie sy reg wil opgee om uraan te kan verryk nie.
Suid-Afrika het besluit om voorlopig nie deel uit te maak van die VSA se projek om kernkrag te versprei en te monitor nie, aangesien die land nie sy reg wil opgee om uraan te kan verryk nie.
Net 'n enkele opmerking na aanleiding van Vlad du Plessis se brief oor hoe om die ANC se ideologiese houvas op die boere en hulle grond besit te ontkom. Die heel belangrikste ideologiese stap, naamlik dié van self werksaamheid, word nie eens genoem nie. Dit begin nou te laat raak om van volksvreemde arbeiders
Voorverlede week het ons gesien hoe die regime op die amptelike opposisie toeslaan. Klaarblyklik steier die DA so erg onder die regime se intimidasie dat daar ’n week later nog geen samehangende teenaanval op die ANC gerig is nie. Die ANC se intimidasie het dus ’n besliste uitwerking gehad. Die DA is nou voor sy grootste toets: Gaan hulle terwille van hul parlementêre poste en die meegaande vergoedingspakkette hulself verwater tot ’n „stille“ opposisie of gaan hulle vir die demokrasie veg en hul bevoorregte posisies in die weegskaal plaas? Ek vermoed ons gaan dalk ’n ietwat afgewaterde DA-opposisie van hier af aanskou. Alhoewel, miskien is dit nog te vroeg en dalk verbaas “Auntie“ Helen en haar anglofiele kollegas ons binne die volgende dag of twee. Moet egter nie asem ophou nie.

Volgens David Coltart, MDC-parlementslid, is die humanitêre krisis wat Zimbabwe tans beleef, die ergste ter wêreld. Dit word egter nog in
’n groot mate deur die internasionale gemeenskap geïgnoreer. Coltart het die Verenigde Nasies (VN) daarvan beskuldig dat hulle hul plig versaak deur oor die saak te swyg. “Dit is ’n absolute katastrofe,” het Coltart aan die Reuters-nuusagentskap gesê. “Nie net sterf mense elke dag nie, maar die ineenstorting van die ekonomie is besig om die streek te destabiliseer.“Volgens David Coltart, MDC-parlementslid, is die humanitêre krisis wat Zimbabwe tans beleef, die ergste ter wêreld. Dit word egter nog in
’n groot mate deur die internasionale gemeenskap geïgnoreer. Coltart het die Verenigde Nasies (VN) daarvan beskuldig dat hulle hul plig versaak deur oor die saak te swyg. “Dit is ’n absolute katastrofe,” het Coltart aan die Reuters-nuusagentskap gesê. “Nie net sterf mense elke dag nie, maar die ineenstorting van die ekonomie is besig om die streek te destabiliseer.“