’n Swart meisie, 14, is dood en talle beseer gedurende ’n stormloop die naweek by die jaarlikse rietdansfees by koning Zwelithini se paleis in Enyokeni in die noorde van KwaZulu-Natal.

Hulpkommissaris van die Europese Unie, Karel De Gucht, het gesê die EU sal vanjaar hulp van €90 miljoen aan Zimbabwe gee. "Die Europese Unie het nog nooit opgehou om Zimbabwe te help nie," het die hulpkommissaris gesê aan die einde van sy tweedaagse besoek aan die land. Dit is die eerste besoek in sewe jaar
Leonard Chuene, die president van Atletiek Suid-Afrika, ASA, gaan terugkeer na die internasionale atletiekliggaam se raad om te veg vir ‘n atleet wie se geslag in twyfel getrek word. ASA het Sondag aangekondig dat sy president gaan terugkeer na die IAAF se raad. Chuene het gesê dat sy besluit om die raad te verlaat 'n
Die Burger berig dat Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, haar kantoor opdrag gegee het om dadelik met die regsproses te begin om 'n beleidsvoorstel wat matriek volgens kenners "verdom", terug te trek. Die voorstelle om die nasionale seniorsertifikaat se slaagvereistes makliker te maak, is op 26 Augustus in die Staatskoerant afgekondig sonder dat die
Lees verder: Departement gaan ‘dom’ matriek-beleidsvoorstelle terugtrek
Wat gebeur met daardie koffiehouertjie, weggooi-skeerlemmetjie of ou televisiestel wanneer dit uitgegooi word? MIT-navorsers gebruik ‘n elektroniese opspoortoestel, omtrent so groot soos ‘n vuurhoutjiedosie, om ongeveer 3000 van Seattle se rommelstukke te merk sodat hulle mense aan die dink kan kry oor wat hulle weggooi en waar dit opeindig. “As jy sien waarheen jou rommel
Vandeesweek het ds. Nico Smith, 'n soort sikofant van oorle Beyers Naudé, 'n kat in die hoenderhok gesmyt met sy stuk in Beeld waarin hy blankes tot onderdanigheid aan hul nuwe swart heersers maan. So nie, sê Smith, gaan dieselfde lot ons tref as die sowat miljoen Franse Algeryne wat almal sak en pak met net die klere aan hul lywe hul land moes verlaat toe die moederland, Frankryk, hulle in die steek gelaat het en sy militêre magte verwyder het.

Suid-Afrika se voorlopige vroue 800m wêreldkampioen Caster Semenya het onttrek uit 'n wedren waaraan die atleet Saterdag moes deelneem. Volgens haar afrigter, Michael Seme, "voel sy nie lekker nie". Suid-Afrika het die internasionale mediaberigte oor die 18-jarige se tweeslagtigheid as 'n miskenning van die tiener se privaatheid veroordeel en het met 'n "derde wêreldoorlog" gedreig
In seker die mees frappante erkenning dat swart leerders nie intellektueel die mas opkom nie en nie oor die vermoë beskik om op gelyke voet met hulle wit eweknieë mee te ding nie, het die departement vir basiese onderwys 'n plan bekend gestel om matriek makliker te maak. Die aankondiging het groot woede in akademiese
Kyk, die Vrystaters is ‘n gasvrye lotjie, maar sowat van hartlikheid waarmee hulle die WP gister in Bloemfontein ontvang het, word selde op ‘n voetbalveld gesien. Dis asof hulle hulle maatjies uit die Suide genooi het om by hulle te kom speel en toe deur hulle pappie vermaan is om mooi te werk met die
Lees verder: Die Vrystaat speel mooi met die WP, maar wen nog steeds
Die swart tennisspeelster Serena Williams is gister uit die Amerikaanse Opetennistoernooi geskop nadat sy in Afrikastyl 'n doodsdreigement teenoor die vroulike lynregter geslinger het.
Die swart tennisspeelster Serena Williams is gister uit die Amerikaanse Opetennistoernooi geskop nadat sy in Afrikastyl 'n doodsdreigement teenoor die vroulike lynregter geslinger het.
Lees verder: Geen regstelaksie vir Serena Williams by Amerikaanse Ope