Rwanda in oproer oor ho? se arrestasie in Duitsland

Die Rwandese regering het Maandag oproepe gedoen vir demonstrasies en protesaksies teen die arrestasie in Duitsland van een van president Paul Kagame se top beamptes.

Lees verder: Rwanda in oproer oor ho? se arrestasie in Duitsland

Ekonomiese krisis knou internasionale kunsmark erg

Image‘n Groot veiling van meesterstukke het min kopers gehad, wat bevestig het dat die globale finansiële krisis die kunsmark hard getref het.

Lees verder: Ekonomiese krisis knou internasionale kunsmark erg

Nuwe Volkskongres wen blykbaar veld in KZN

Image

Terror Lekota

Die nuwe Volkskongres (VK) beweer dat hulle in KwaZulu-Natal, ‘n sterk deel van Zuma se steunbasis, begin om veld te wen.

Lees verder: Nuwe Volkskongres wen blykbaar veld in KZN

‘Babaplase’ in Nigeri

Bure was agterdogtig oor die stilte wat oor die algemeen geheers het by ‘n geboortekliniek, behalwe saans, wanneer daar tekens van lewe was, maar hulle het nooit vermoed dat die plek in die geheim babas geteel het om te verkoop nie.

Lees verder: ‘Babaplase’ in Nigeri

SAOG-vredesmagte dalk na DRK

Suider-Afrika is gereed om hulp aan die vredesmagte in die DRK te stuur, en ook om vredesmagte te stuur, het die hoof van die streeksblok Sondag gesê.

Lees verder: SAOG-vredesmagte dalk na DRK

ANC se gunstelingsangeres sterf

Miriam Makeba, die Suid-Afrikaanse sangeres wat in haar loopbaan 'n simbool vir haar swart landgenote geword het in die stryd teen apartheid, is na wat berig word op 76-jarige ouderdom oorlede.

Lees verder: ANC se gunstelingsangeres sterf

Ons het baie stemme nodig, s? Zuma

ANC president, Jacob Zuma, het ‘n vierdaaagse besoek aan die Wes-Kaap afgesluit met ‘n byeenkoms by Langa Stadion.

Lees verder: Ons het baie stemme nodig, s? Zuma

Prooi van menigtes

ImageOnlangs haal Tim du Plessis van Rapport vir dr. Xolela Mangcu van Wits en Harvard as volg aan met ‘n sinnetjie: Ras + nasionalisme + staatsmag = tragedie. Die geskiedenis het die waarheid van hierdie matriks wêreldwyd as geldig bewys.

Lees verder: Prooi van menigtes

Churchill se ma het 200 minnaars gehad

Image

Lady Jennie Churchill

18:02:27 'n Vorige eerste minister van Brittanje, Winston Churchill, se ma het na bewering 200 minnaars gehad, waarvan sommige jonger as haar seun was. Jennie Jerome was opvallend beeldskoon en met ambergrys oë, donkerbruin hare en 'n onkeerbare lewenslus was sy vir mans onweerstaanbaar.

Lees verder: Churchill se ma het 200 minnaars gehad