President Thabo Mbeki het e-tv se kommentaar verwerp dat hy verseg het om te reageer op die huidige Zimbabwiese samesprekings wat deur Suid-Afrika gefasiliteer word.

Die ANC het gister die Skerpioene beskuldig van ernstige oortredings van die grondwet en die regstaat.

Die president van die ANC-jeugliga Julius Malema het 'n misdaadslagoffer geword aangesien daar gisteroggend by sy garage by sy deftige huis in Sandton ingebreek is.

Twee OTM-rowers is gisteroggend deur die polisie doodgeskiet in 'n skietgeveg in Klipgat, Mabopane, noord van Pretoria.

Die Olimpiese legende Carl Lewis sê mededingende atlete moet die stryd teen verbode middels lei.

Lees verder: Carl Lewis maan atlete om op te hou met stimulante
Die Regsvereniging van Suid-Afrika het sy uiterste kommer uitgespreek oor die aanval op hoofregter Pius Langa.

Lees verder: Die Regsvereniging van Suid-Afrika is bekommerd
Dis met ‘n lekker stukkie binnepret wat ek in die nuus verneem het van die spesiale howe wat vir die 2010 sokker beoog word, wat kwansuis veronderstel is om misdade wat verband hou met die saak te ondersoek en sommer in die tydperk af te handel.

Lees verder: Spesiale howe vir 2010-sokkerwêreldbeker? Wat ‘n grap!