Polisiebeamptes in Noordwes word ondersoek vir aanranding nadat hulle na bewering ‘n kind gemartel het omdat hulle geglo het hy het inligting oor ‘n neef wat verdwyn het, het die polisie Maandag gesê. Die polisie het die saak van aanranding geopen nadat die familie gehuiwer het om ‘n klag in te dien, aangesien hulle vergelding
Tuinier vermoor baas ‘oor lone’
‘n Voormalige swart tuinier beweer hy het sy bejaarde werkgewer vermoor tydens ‘n woede-uitbarsting omdat die werkgewer geweier het hom sy lone te betaal en glo gedreig het om hom dood te maak. Jacob Pantsi Mmekwa (32) van Stinkwater het Maandag erken hy het sy 68-jarige werkgewer, Sarel Koekemoer, vermoor, maar het ontken dat hy
Tshwane se groen GOP
“Die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) van die Tshwane Munisipaliteit wat op 31 Mei 2012 tydens die maandelikse raadsitting bespreek is, is ‘n indrukwekkende en omvattende dokument”, het Kol. Piet Uys, raadslid vir die Vryheidsfront Plus in die Tshwane Metro, gesê. Vryheidsfront Plus is veral tevrede met die aanduiding dat die munisipaliteit van plan is om sy
Vier swartes in Israel beseer na rasse-aanval
Vier swartes is in die hospitaal opgeneem in Israel, na aanleiding van ‘n brandstigtingaanslag op die gebou waarin hulle woon, volgens die polisie. Die voorval, wat deur die polisie beskryf word as “baie ernstig,” het plaasgevind in ‘n ou twee-verdieping gebou in ‘n arm omgewing. Polisie het gesê die brand is gestig in ‘n smal
Israel bewapen Duitse duikbote
Israel bewapen duikbote wat verskaf en grootliks gefinansier word deur Duitsland met kernbewapende kruisermissiele, het ‘n invloedryke Duitse nuusweekblad Der Spiegel Maandag berig. Die tydskrif sê in ‘n voorbladstorie Berlyn het tot nou toe ontken dat hy kennis daarvan dra dat Duitse duikbote gebruik word as deel van ‘n Israeliese atoomarsenaal. Maar voormalige hoë amptenare
‘Wit’ bankrower toe swart
Owerhede het gesê ‘n Afro-Amerikaanse bankrower is in aanhouding nadat hy homself as ‘n bejaarde wit man vermom het en verskeie banke oor Noord-Kalifornië beroof het. San Leandro Polisie se Jeff Tudor sê die 34-jarige Deron Williams het glo 11 banke beroof, terwyl hy ‘n “gesofistikeerde volle gesigmasker wat aan hom die voorkoms van ‘n
DA gaan regses by MRK verkla
Die Demokratiese Alliansie in Mpumalanga het Sondag gesê hy wil verskeie verregse groepe by die Menseregtekommissie verkla. Dít volg op ‘n betoging Donderdag in Delmas. Betogers het plakkate vasgehou wat gelui het: “Swart lafaards – los ons vroue en kinders uit”, “Steel, verkrag, moord: Ons is klaar met Swart Suid-Afrika” en “Barbare los ons kinders
Wes-Kaapse gemeenskappe in opstand teen DA
Die polisie in die Wes-Kaap is Vrydag ontplooi teen ‘n diensleweringsbetoging op Duinefontein-weg naby Guguletu, volgens Eyewitness News. André Traut van die Suid-Afrikaanse polisiediens sê hy het inligting ontvang dat sowat 1 000 mense die strate ingevaar het. “Die polisie is in die omgewing ontplooi. Sowat 1 000 mense veroorsaak ontwrigtings. Ons verneem dit is
Goue-hoofweg deur oproermakers versper
Verskeie inwoners van Orange Farm in die suide van Gauteng het dele van die Goue-hoofweg Maandag tydens ‘n oproer oor dienslewering versper, het die polisie gesê. “Die betogers gebruik klippe en buitebande. Die betoging het omstreeks 01:00 begin en dit duur steeds voort,” het lt.kol. Lungelo Dlamini gesê. “Ons het polisie op die toneel om
Swanger in Graad 3
‘n Verslag opgestel deur die Departement van Basiese Onderwys bevat ‘n lang lys van negatiewe omstandighede waaronder kinders hul skoolloopbaan moet voltooi. Die verslag, “Die jaarlikse opnames vir gewone skole vir 2009-2010”, sê in graad 3 alleen was sowat 109 leerlinge in 2009 swanger, teen “net” 17 in dieselfde graad in 2008. In graad 4,
