World oil production has already peaked and will fall by half as soon as 2030, according to a report which also warns that extreme shortages of fossil fuels will lead to wars and social breakdown. The German-based Energy Watch Group will release its study in London today saying that global oil production peaked in 2006
Coenie gee vinnig pad by die ATKV
Wat gaan aan by die ATKV? Is die monolitiese, geslote granietblok wat die topbestuur die afgelope jare sorgvuldig geskep het, besig om die een kraak na die ander te kry? En waar gaan dit eindig – ‘n Afrikaner-organisasie wat weer terugkeer na sy wortels of een wat totaal en al in die hande van Afrikanerhaters en volksvreemdes verval?

Brittanje kan maar wegbly
Die Britse regering is welkom om weg te bly van die beraad tussen die Afrika-unie en die Europese Unie wat in Desember vanjaar plaasvind, meen Kgalema Motlanthe, sekretaris-generaal van die ANC. Hy het dié mening uitgespreek in verlede Vrydag se ANC Today-nuusbrief.
Indien sommige lande besluit om “weg te bly van hierdie krities belangrike dialoog omdat hulle te heilig is, beskik ons seker – hoe jammer dit ook is – oor die reg om soos The Economist te sê ‘so be it’,” aldus Motlanthe.

Lynnwood wys stedelikes h?t ruggraat
Skaars was my rubriek Bantoe-bewind moet onmiddellik eindig geplaas of daar was reaksie op die Praagforum. Die mening is geopper dat my analise oor stedelikes se onvermoë om teen die regime te mobiliseer verkeerd is. Ook is gese dat my siening dat die Boere die Afrikaneradel verteenwoordig nie korrek is nie.
Nou ja, al is mens nie altyd gaande oor kritiek nie moet sulke insette verwelkom word. Dit mag immers nie oor die skrywer se ego gaan nie, maar wel oor die waarheid. Hoe beter ons ons werklikheid begryp, hoe meer mag plaas dit in ons hande. Waarskynlik was my analise naïef, maar terselfdertyd dink ek dat my verklaring beter gekontektualiseer behoort te word.

Brittanje vereer weer eens ANC
China helps Africa where West failed
China is spreading prosperity in Africa where the West failed, a Chinese bank official said on Thursday in a sharp rebuke to critics of his country’s growing role in the world’s poorest continent. Li Ruogu, president of China’s state-owned Export-Import Bank, key funder of China’s push into Africa, said roads and radios were more urgent
Ban property sales to whites
Shock request in Parliament: please stop whites and foreigners from buying state land. In a shock request in Parliament, Department of Land Affairs’ deputy director-general Sipho Sibanda called on Parliamentarians to implement a two-year moratorium on the sale of state land to foreigners and white people, a newspaper has reported. The Times said Sibanda told
Afrikaners se groen dwelm
Die romanskrywer Justin Cartwright skryf in die Britse Telegraph dat die 20ste Oktober die einde van ‘n soort wêreldse religie vir Afrikaners beteken, naamlik die religie van rugby. Cartwright skryf dat rugby veel meer as ‘n sportsoort vir Afrikaners is, en bygedra het tot die definisie van ons identiteit.
Ek is geneig om met hom saam te stem. Soos konvensionele godsdiens vir Marx die opium van die volk was, was rugby vir Afrikaners spesifiek in die aanloop tot 1994 en kort daarná ‘n soort dwelm. Die wortel van hertoelating tot internasionale sport het heelwat bygedra om ons Afrikanerdonkies se koppe te draai om nasionale selfmoord te pleeg in die referendum van die vroeë negentigerjare. In 1995 het baie Afrikaners vir ‘n wyle hooggerook rondgestap met valse illusies oor die bestaan van ‘n sogenaamde reënboognasie, ‘n mite wat sedertdien oortuigend begrawe is.

The last White team
"I’ve believed for a long time now that South Africa are going to win the World Cup," Jake White says with quiet but utter certainty in his hotel room in Paris. Days away from the final, against an England team that White’s Springboks beat 36-0 last month, it might be presumed that arrogance or complacency
Terugslag vir Ho?rskool Ermelo
Gister se beslissing in die Pretoria hoër hof is
’n groot terugslag vir Hoërskool Ermelo se pogings om alleenlik in Afrikaans te bly onderrig. Regter-president Bernard Ngoepe, regter Willie Seriti en waarnemende regter Natvarial Ranchod het die skool se beswaar teen ’n besluit wat hulle dwing om Engelssprekende leerlinge toe te laat en sodoende ’n parallelmediumskool te word, met koste verwerp.Gister se beslissing in die Pretoria hoër hof is
’n groot terugslag vir Hoërskool Ermelo se pogings om alleenlik in Afrikaans te bly onderrig. Regter-president Bernard Ngoepe, regter Willie Seriti en waarnemende regter Natvarial Ranchod het die skool se beswaar teen ’n besluit wat hulle dwing om Engelssprekende leerlinge toe te laat en sodoende ’n parallelmediumskool te word, met koste verwerp.