'n 60-jarige swartman van Limpopo is dood gestenig, klaarblyklik deur 'n groep vigilantes in Apel, het die Limpopopolisie Sondag gesê. Die 60-jarige man is daarvan beskuldig dat hy paar maande terug 'n ander man doodgemaak het, Het superintendent Mohale Ramatseba gesê. Mense het hom uit die huis uit gesleep voordat hy geslaan is en met
Rebelle vermoor 45 mense in Kongolese kerk, volgens Oegandese weermag
Die Oegandese weermag het Sondag die Lord's Resistance Army (LRA) daarvan beskuldig dat hulle 45 mense in 'n kerk in noordoos-DRK doodgekap het. 'n Hulpwerker het Vrydag se slagting bevestig en gesê dit het plaasgevind in die Katolieke kerk in die Domuragebied, omtrent 40 kilometer suid van die Soedanese grens. "Ons het inligting dat die
Lees verder: Rebelle vermoor 45 mense in Kongolese kerk, volgens Oegandese weermag
SA moet geografies verdeel word
Daar is 'n versugting onder Afrikaners dat die Afrikaner sy kragte moet saamsnoer; dat eenheid bereik moet word en dat een liggaam namens alle Afrikaners moet praat. Daar word ook opnuut hoop gevestig op die komende verkiesing.

Storms saai verwoesting
Storms het verwoesting gesaai in dele van die Oos-Kaap, Wes-Kaap en KwaZulu-Natal, het die SAUK Sondag berig. 'n Man is dood nadat 'n boom op hom geval het in Ndevana, buitekant King Williams Town. John Fobian, van die polisie se krisisbeheersentrum, het gesê huise se dakke is afgeruk in Tamara, Debe-nek en Alicedale. Baie mense
Amerika meen Zim kan soos Guinee raak
Jendayi Frazer Die top-Amerikaanse gesant vir Afrika het gewaarsku dat Zimbabwe deselfde lot as Guinee in die gesig mag staar wanneer president Mugabe sterf. Guinee verkeer in politieke onstuimigheid sedert die langsheersende diktator in Afrika verlede week dood is. 'n Militêr geleide groep het ure ná sy dood 'n oorname aangekondig en 'n tussentydse leier
Israelse tenks versamel terwyl vliegtuie Hamas bombardeer
Hamasvegter met vuurpyl Israelse tenks het Maandag begin versamel op die grens met Gaza terwyl oorlogsvliegtuie Hamas teikens gebombardeer het in die digbevolkte enklawe waar aanvalle in die laaste twee dae meer as 300 mense gedood het . Dosyne tenks en personeeldraers het by verskeie punte naby die grens gestaan en luier nadat Israel gewaarsku
Lees verder: Israelse tenks versamel terwyl vliegtuie Hamas bombardeer
Ons moet terugkeer na Germaanse volkstradisies
Rondom 25 Desember vier die Germaanse heidene, waaruit Afrikaners afstam, steeds die tradisionele Wendefees of Mitwinternacht.
Rondom 25 Desember vier die Germaanse heidene, waaruit Afrikaners afstam, steeds die tradisionele Wendefees of Mitwinternacht.
Wie is die sogenaamde ‘Afrikanerleiers’?
Verskeie skrywers aan Praag maak gedurig melding van Afrikanerleiers in 'n politieke konteks asof sodanige leiers wel bestaan. Wie is hierdie leiers na wie hulle verwys? Behalwe die verkose parlementslede van die Vryheidsfront Plus, wat maar 'n klein minderheid Afrikaners verteenwoordig, dra ek geen kennis van enige ander politieke Afrikanerleiers nie.

SA se ‘eenburgerskap’ met sy swart buurstate voorspel bloed in 2009
Suid-Afrika kan in die nuwe jaar buitensporige vreemdelingehaatveldtogte ervaar met die drukkende ekonomiese toestand en gevolglike werkloosheid as die baie kort lont na die kruitvat.
Suid-Afrika kan in die nuwe jaar buitensporige vreemdelingehaatveldtogte ervaar met die drukkende ekonomiese toestand en gevolglike werkloosheid as die baie kort lont na die kruitvat.
Lees verder: SA se ‘eenburgerskap’ met sy swart buurstate voorspel bloed in 2009
Gese?nde Kersfees aan al ons lesers
Vanaf die PRAAG-redaksie, 'n Geseënde Kersfees aan al ons lesers! Dankie vir u troue ondersteuning gedurende die jaar wat van www.praag.co.za 'n gedugte speler in die nuwe Afrikaanse media gemaak het. Hoewel Kersdag ook 'n heidense oorsprong het as die dag waarop die sonnewending in die noordelike halfrond gevier is, het dit reeds tweeduisend jaar