Amptenare was besorg oor die toenemende verliese by die twee maatskappye.
Die Amerikaanse tesouriesekretaris Henry Paulson het by 'n nuuskonferensie gesê dat Fannie Mae en Freddie Mac 'n wesentlike rol het om probleme met huisverbandskuld te oorkom.
Die maatskappye het gesamentlike verliese van bykans $14 miljard dollar oor die afgelope vier kwartale gely en oorsese sentrale banke het begin om toenemende ongemak met hul finansiële toestand te vertoon.

Die finansiële hoof van Suid-Afrika se staatselekrisiteitsmaatskappy Eskom, Bongani Nqwababa, het gister bedank.
Sun Internasionaal het 'n verlaging in sy verdunde wesensverdienste per aandaal van 517 sent verklaar teenoor 814 sent 'n jaar gelede.