Coenie gee vinnig pad by die ATKV

Image

Coenie de Villiers

Wat gaan aan by die ATKV? Is die monolitiese, geslote granietblok wat die topbestuur die afgelope jare sorgvuldig geskep het, besig om die een kraak na die ander te kry? En waar gaan dit eindig –  ‘n Afrikaner-organisasie wat weer terugkeer na sy wortels of een wat totaal en al in die hande van Afrikanerhaters en volksvreemdes verval?

Die rede vir hierdie yslike vraagteken oor die toekoms van die ATKV is die skielike en hoogs omstrede einde van Coenie de Villiers as Uitvoerende Direkteur: Kultuur van die organisasie nadat hy net ’n jaar gelede in die pos aangestel is in die plek van Frits Kok wat net so skielik padgegee het.

Met die skrywe hiervan was daar nog nie berigte in die media wat ek gesien het oor Coenie se vertrek nie. Ek het dit Donderdag, 18 Oktober, op die ATKV se webwerf gesien in ’n mediaverklaring wat dieselfde dag vrygestel is. Miskien is dit vir sommiges wat hier lees ook nuus, maar dit staan daar swart op wit.

Volgens die verklaring is hy nie afgedank nie en het glo ook nie bedank nie – hy word net in ’n ander hoedanigheid aangewend nadat hy ’n hoë pos by ’n advertensie- en reklame-agentskap in Johannesburg aanvaar het. Hy is nou kultuurkonsultant van die ATKV – maar klaarblyklik net in ’n deeltydse hoedanigheid.

Nou kan hulle maar met woorde en begrippe speel soos hulle wil, maar in my boek beteken dit hy is nie meer in die topkultuurpos by die ATKV nie, die konsultantstorie is waarskynlik ‘n tydelike een en oor wat presies agter die skerms gebeur het, kan ons net raai – totdat dit dalk uitlek.

Maar ek is bereid om ‘n rand of twee te verwed dat onse Coenie en die topbestuur – in besonder die dagbestuur en dalk die hele direksie – mekaar nie kon vind  nie. Ons sal maar vir die huidige moet wag vir ’n duidelike antwoord op die ou vraag: Het hy gespring of is hy gestamp?

Daar kan goeie redes vir enigeen van die twee wees. Aan die een kant dink ek onse Coenie is ’n man wat daarvan hou om in beheer te wees, die toon aan te gee, die topman te wees.  Maar daar sit mense soos Johan van Schoor (voorsitter) en prof. Hans du Plessis (onder-voorsitter) en enkele ander in die direksie wat self sterk idees het oor die ATKV se taak en toekoms en hulle plek daarin. Dit is vir my baie duidelik uit ’n hele reeks gebeure van die afgelope jare dat hulle nie daarvan hou om voorgeskryf te word nie en nog op die agtergrond geskuif te word deur enige vrypostige twak wat op die toneel verskyn nie.

Ek vermoed – want dit kan niks meer as ‘n vermoede wees in hierdie stadium nie – dat daar erge spanning tussen Coenie en sekere mense ingetree het wat ’n punt bereik het waar dinge óf vir Coenie óf vir ander topmense nie aanvaarbaar was nie. 

Met sy aanstelling was daar by sommiges – soos ek – bedenkinge oor wat gaan gebeur, maar uiteraard is hy kans gegee om hom in die nuwe pos in te grawe. Daar was mense wat met belangstelling gekyk het hoe hy op sy eerste kongres gaan vaar, maar by gebrek aan berigte wil dit voorkom of daar nie ernstige probleme was nie.  Coenie was een van diegene wat hard probeer het om bewerings dat ATKV-lede maar lekker verkramp was deur nie ’n kleurling as lid van die direksie te kies nie, die nek in te slaan met verduidelikings dat hulle maar net hulle demokratiese regte uitgeoefen het.

Maar kort na die kongres was daar die klaaglike mislukking van die groot konsert wat in Johannesburg se middestad gereël is om anderskleuriges aan Afrikaanse musiek bloot te stel. Daar het glo net ’n handjievol mense daar opgedaag. Nie eens wittes nie, want watter witte by sy volle verstand sal dit in Newtown waag sonder swaargewapende begeleiding! Swak oordeel, swak beplanning, powere politiek en uiters gebrekkige insig.

Dit was, sover dit ons buitestaanders betref, Coenie se eerste groot poging om een of ander skouspel aan te bied. Het die feit dat dit misluk het dalk iets te doen met sy skielike vertrek uit die kultuurpos? Net ’n paar mense weet – en hulle praat nog nie.

Maar die nuus en veral die wyse waarop dit bekend gemaak is, is vir my nogal tiperend van wat die afgelope paar jaar in die ATKV aangaan.

Ek het heel aan die begin na die ATKV verwys as ‘n “monolitiese, geslote” organisasie. En dit is hoe ek dit die afgelope drie jaar ervaar het toe ek my sterk teenkanting jeens sekere optredes te kenne gegee het – soos die toekenning van ’n erepenning aan die ANC-terroris Beyers Naude kort voor sy dood. Daar was ook ander gebeure wat ek nog volledig hier uiteen sal sit.

Nie alleen is my briewe aan Die Taalgenoot nie gepubliseer nie, maar ander optredes om die ATKV van sy skewe koers te laat afsien, is soms met siedende woede doodgesmoor en verswyg. Die gewone ATKV-lid het tot hedendag nie gehoor dat die direksie vir Kok en die vorige redakteur van Die Taalgenoot oor die vingers getik het ná die verskyning van ’n foto van ’n bruin model wat ewe wulps op die sarkofaag in die Voortrekkermonument uitgestrek gelê het nie – om maar net een kwessie te noem waarna ek vollediger sal verwys.

In daardie tyd is feite verswyg en verdraai en soms selfs openlik gelieg. En nou met Coenie se vertrek, kry ek die indruk dat dinge al weer nie lekker is nie. Daar word voorgegee dat hy net “verskuif” is na ‘n “konsultantpos”. Nou kan dit waar wees dat hy vir ’n ruk nog bietjie gekonsulteer gaan word en dalk het die reklamemaatskappy waar hy nou gaan werk, selfs ’n kontrak met die ATKV, maar om te maak asof hy tans nog aan die organisasie verbonde gaan wees, is mos twak en vals.

Ek was juis besig om te werk aan die artikel wat ek nou al ’n hele klompie weke hier belowe toe ek op die ATKV se webblad op die aankondiging afkom.  Die artikel het ek weens veranderende omstandighede – waaronder probleme aan my kant met breëband-verbindings vir my rekenaar – al drie of vier keer herskryf en nou moet ek dit weer doen. Maar ek kla nie. Dit word interessant.

In die weergawe waaraan ek toe besig was, wou ek juis voorspel dat ek onse Coenie net ’n jaar of twee se verblyf by die ATKV gee voordat hy “spring” of “uitgeskop” word. Dit was op daardie oomblik dat ek besluit het om op die webblad te gaan kyk wat hy in sy verslag voor die kongres kwytgeraak het en toe op die aankondiging afkom oor sy “verskuiwing”. Daar stuur hulle my ou voorspellinkie sommer gou in sy maai – maar darem in die regte rigting! 

Voorlopig genoeg oor die ATKV. Kom ons kyk wat spring agter die bos uit!

летние сарафаны для малышейФільчаков прокурор

Brittanje kan maar wegbly

Image

Kgalema Motlanthe

Die Britse regering is welkom om weg te bly van die beraad tussen die Afrika-unie en die Europese Unie wat in Desember vanjaar plaasvind, meen Kgalema Motlanthe, sekretaris-generaal van die ANC. Hy het dié mening uitgespreek in verlede Vrydag se ANC Today-nuusbrief.

Indien sommige lande besluit om “weg te bly van hierdie krities belangrike dialoog omdat hulle te heilig is, beskik ons seker – hoe jammer dit ook is – oor die reg om soos The Economist te sê ‘so be it’,” aldus Motlanthe.

Gordon Brown, Britse eerste minister, het naamlik gesê dat hy nie die beraad sal bywoon indien Robert Mugabe toegelaat word om ook te gaan nie. “Ek glo president Mugabe se teenwoordigheid sal die beraad ondermyn en die aandag aflei van belangrike kwessies wat opgelos moet word. In hierdie konteks sal my teenwoordigheid nie van pas wees nie,’ het Brown Saterdag teenoor The Independant herhaal.

Motlanthe meen egter die beraad moet aangaan, soos aanvanklik beplan, ongeag of Brittanje daar gaan wees of nie. Hy het gewaarsku dat die beraad nie “gevange geneem en verlam moet word deur gevaarlike en vernietigende neo-koloniale ambisies nie.” Hy het verder gesê dat die ANC met opset stilbly oor hulle bemiddeling in Zimbabwe, aangesien hulle glo dat dit tot ’n vinniger oplossing van die land se probleme sal lei.

Tydens die Desember-beraad sal EU-hulp aan Nepad, die opbou van die Afrika-unie en “ware respek vir die onafhanklikheid van Afrika” onder andere bespreek word.детский крем ушастый няньпрокурор Фильчаков

Lynnwood wys stedelikes h?t ruggraat

Skaars was my rubriek Bantoe-bewind moet onmiddellik eindig geplaas of daar was reaksie op die Praagforum. Die mening is geopper dat my analise oor stedelikes se onvermoë om teen  die regime te mobiliseer verkeerd is. Ook is gese dat my siening dat die Boere die Afrikaneradel verteenwoordig nie korrek is nie.

Nou ja, al is mens nie altyd gaande oor kritiek nie moet sulke insette verwelkom word.  Dit mag immers nie oor die skrywer se ego gaan nie, maar wel oor die waarheid. Hoe beter ons ons werklikheid begryp, hoe meer mag plaas dit in ons hande.  Waarskynlik was my analise naïef, maar terselfdertyd dink ek dat my verklaring beter gekontektualiseer behoort te word.

Soos in ’n vorige skrywe, is dit my mening dat landelike Afrikaners oor ’n beter sin van gemeenskap as stedelikes beskik. Ook hul grondeienaarskap, wat nou bedreig word, maak dat Boere ’n besonderse realiteit het wat daadwerklike handeling gaan vereis. Diegene wat my kritiseer, verstaan ook verkeerdelik dat my siening van die boeregemeenskap as onderskrywing vir georganiseerde lanbou dien. Dit is natuurlik nie waar nie; meermale het ek al die standpunt geuiter het dat landbou-organisasies in eie belang tot nadeel van die boeregemeenskap optree.

Nogtans verdien my kritici se argumente lof. My negatiewe beoordeling van stedelikes se morele vermoë om teen die regime te mobiliseer, is tereg gekritiseer. Binne dieselfde week wat ek hierdie oordeel gefel het, is my analise ten opsigte van stedelikes ten minste ten dele verkeerd bewys, en dit is verblydend.

Die Lynnwood-gemeenskap se eensydige padblokkades kom as ’n verfrissende gebeurtenis in ’n tyd wat mens bitter min rede het om positief oor ons volk se toekoms te voel. Amper ’n jaar gelede het Bok van Blerk die gevoel van ’n nuwe Afrikanerselfversekerdheid  uitgedruk, maar ongelukkig het Bok se eie gebrek aan selfversekerdheid die opwinding wat gevolg het sonder verdere uiting gelaat. Bok wat nie die moed gehad het om die liedjie „De La Rey“ se nasionalistiese strekking gestand te doen nie het onder die eerste druk, wat veral deur die media toegepas is, gou die bewering dat sy „De la Rey“-liedjie na die Afrikaner se huidige situasie verwys, verwerp en agter die NSA-vlag gaan wegkruip. Die ruggraatlose Bok se koue-pampoen-vrees het die volksgevoel onder sy ondersteuners in ’n mate laat taan, terwyl Bok se gierigheid hom baie gou genoop het om nog ’n „Afrikaner-nasionalistiese“ liedjie die lig te laat sien. Bok is ’n groot teleurstelling, maar wat belangriker is, is dat dit blyk dat ons mense ten einde laas deur realiteite gemobiliseer word eerder as deur onegte en geldgierige „kustenaars“.

Vandeesweek het Lynnwood se handeling teen die wense van die  Bantoe-bestuurde „metroraad“ as ’n welkome  aanmoediging vir alle blankes gedien. Hierdie was nie die emosiebelaaide euforiese handeling van ‚’n kamma-nasionalistiese kunstenaar se openbare optrede nie. Nee. Uit die geledere van welgestelde hoër-middelklasvoorstedelikheid het ’n selfversekerde teenkanting teen die regime opgeklink. Geen trompetgeskal of leuenagtige nasionalistiese brawade nie, net ’n omomwonde selfversekerde „nee“. „Nee, ons sal nie die blokades wegneem nie en as julle (polisie) daaraan raak sal ons julle die stryd aansê van die howe tot die strate.“ Dit is magsvertoon! „Julle los dit, of…“ ’n Stelling gevolg deur ’n dreigement van handeling. En, wat gebeur? Die polisie is druipstert daar weg. ’n Groep voorstedelike blankes ontwikkel die moed om te sê „Nee!“ en die magtige ANC-polisie verkrummel in die aangesig van blanke selfversekerdheid.

Hoewel ek geweldige bewondering vir die boere se „groenlig“-inisiatief het, sowel as hul meer onlangse pogings om onwettige immigrante te arresteer, moet hulle nog die durf toon wat hierdie groepie voorstedelikes bewys het en sê: „Raak julle net aan ons plase, dan…“ Die Lynnwooders het in die aangesig van moontlike arrestasie weens ’n onwettige handeling (die blokkade is nie goedgekeur nie) gesê: „Raak net daaraan…“

Dit is werklik my hoop dat dat ander buurte in Pretoria (en sommer landwyd) dieselfde eensydige handeling sal volg. Smee die yster terwyl dit warm is! Laat die Bantoes verkrummel…

Dit is belangrik dat Lynnwood sal moed hou en nie ingee nie.

Ek sê dankie Lynnwood! Baie, baie dankie! Julle het bewys wat vele van ons nog altyd geweet het, nl. dat die Bantoe geen werklike mag het nie.

Lank lewe Lynnwood!

Lank lewe Pretoria!

clue freeалександр лобановский харьков класс

Brittanje vereer weer eens ANC

Terwyl Suid-Afrika in misdaad verswelg en die regering weinig doen om die situasie om te keer, is die Britte steeds besig om die ANC te op te hemel. Thabo Mbeki se vrou het Woensdag ‘n nuwe bronsbeeld van Oliver Tambo in die noorde van Londen onthul. Tambo het 30 jaar in Groot Brittanje gewoon as uitgewekene.

Zanele Mbeki het saam met die sekretaris van Justisie, Jack Straw, en ander eregaste die onthulling van die borsbeeld in ‘n park in Muswell Hill bygewoon. ‘n Bronsplaat is ook voor sy huis aangebring. Die beeld is deur beeldhouer Ian Walter, wat ook verantwoordelik was vir die standbeeld van Nelson Mandela, geskep. Die yslike standbeeld van Mandela staan oorkant die Britse parlement.

Tambo is in 1993 oorlede. Straw het by die geleentheid gesê dat sy nalatenskap nie net in die skepping van ‘n "vooruitstrewende en vry Suid-Afrika" was nie, maar ook dat hy "hoop gebring het regoor die wêreld vir mense wat teen onderdrukkende diktatorskap stry". Gordon Brown het in ‘n boodskap ook hulde gebring aan Tambo se demokratiese en nie-rassige visie wat as inspirasie dien vir miljoene mense in die wêreld.

Mandela het in ‘n verklaring gesê dat sy grootste vriend en "comrade" ook ‘n "onbetwiste leier" was gedurende die land se moeilike jare. Die borsbeeld in Haringey het ook ‘n ander verwantskap met Suid-Afrika. Die skool in Wattville waar Tambo gewoon het, is aangewys as die skool in Haringey se tweelinginstelling.

воронеж автосканерытопкарго

China helps Africa where West failed

China is spreading prosperity in Africa where the West failed, a Chinese bank official said on Thursday in a sharp rebuke to critics of his country’s growing role in the world’s poorest continent.

Li Ruogu, president of China’s state-owned Export-Import Bank, key funder of China’s push into Africa, said roads and radios were more urgent needs for Africans than human rights and freedom, and that China was delivering such concrete benefits.

"Western colonialism over 400 years in Africa did not bring any development and wealth," Li said. "But China has brought many benefits to Africa."

 After $50 billion in debt write-offs for impoverished countries mainly in Africa last year, Western donors fear China’s expanding economic links with the continent could lead to a build-up in burdensome debts all over again.

[…]

Lack of transparency from China on details of its investments and aid in Africa has also alarmed Western donors, who have watched China become a major investor in countries such as Angola and Sudan that are accused of violating human rights.

"Western countries talk about human rights and freedom every day, but if the people there can’t even watch television or listen to radio, how can they enjoy human rights and freedom?" Li said.

China has recently claimed credit for persuading Sudan to accept U.N peacekeepers in the troubled Darfur region and it has won praise from the United States for its "constructive role" in dealings with Khartoum.

[…]

China argues its own rapid growth and experience in lifting more than 400 million people out of poverty over past 20 years could provide valuable lessons to Africans.

"I visited Africa 11 times within two years, and I can feel the strong desire of African people and governments to develop the local economy and cooperate with China", he said.

cleopatra slots for freeДанильченко Юрий Брониславович компромат

Ban property sales to whites

Shock request in Parliament: please stop whites and foreigners from buying state land.

In a shock request in Parliament, Department of Land Affairs’ deputy director-general Sipho Sibanda  called on Parliamentarians to implement a two-year moratorium on the sale of state land to foreigners and white people, a newspaper has reported.

The Times said Sibanda told Parliament on Wednesday: "A moratorium of about two years, prohibiting the disposal of state land to foreigners, and to nationals who do not qualify for redress under the national land policies and legislation, should be put in place."

Responding to questions, Sibanda said regulating foreign ownership of land was justifiable because more than 63% of the value of all houses was in the hands of companies and foreigners.

While many ordinary South Africans felt richer as they watched their home values rise, the vast majority of people were excluded from the recent property boom.

Many blame foreign buyers for fuelling property prices beyond the reach of many South Africans, though others point out that foreign purchasers help build positive investment sentiment about the continent.

There has been a strong move to keep foreign buyers out of the market, however it appears that white South Africans are also being moved to the centre of the land and property ownership debate.

In 2004, government initiated an investigation into the ownership of land by foreigners. The report, available on www.realestateweb.co.za, was presented to Parliament this week, said the Times.

 

 

повысительные насосные станцииФільчаков Олександр Васильович

Afrikaners se groen dwelm

ImageDie romanskrywer Justin Cartwright skryf in die Britse Telegraph dat die 20ste Oktober die einde van ‘n soort wêreldse religie vir Afrikaners beteken, naamlik die religie van rugby. Cartwright skryf dat rugby veel meer as ‘n sportsoort vir Afrikaners is, en bygedra het tot die definisie van ons identiteit.

Ek is geneig om met hom saam te stem. Soos konvensionele godsdiens vir Marx die opium van die volk was, was rugby vir Afrikaners spesifiek in die aanloop tot 1994 en kort daarná ‘n soort dwelm. Die wortel van hertoelating tot internasionale sport het heelwat bygedra om ons Afrikanerdonkies se koppe te draai om nasionale selfmoord te pleeg in die referendum van die vroeë negentigerjare. In 1995 het baie Afrikaners vir ‘n wyle hooggerook rondgestap met valse illusies oor die bestaan van ‘n sogenaamde reënboognasie, ‘n mite wat sedertdien oortuigend begrawe is.

Vandag en môre bruis daar egter opnuut groen kokaïen in die are van Afrikaners. Maak nie saak hóé sleg dit vandag met Afrikaners gaan nie, is al wat vandag saak maak ‘n oorwinning teen die Engelse. Vergete is die afranseling wat die Springbokke in 2006 teen Australië op die lyf geloop het. Vergete is plaasmoorde, die onlangse skokkende moord op ‘n blanke vrou in Lynnwood Manor, regstellende aksie, naamsveranderinge en Afrikaners se status as tweedeklasburgers in ons eie land. Ons loop met ons groen truie rond en verbeel ons alles is in orde, net so gelukkig soos ‘n dwelmverslaafde met sy teelepel en spuitnaald.

Dis nie te sê dat ek nie wil hê hulle moet wen nie. Die Engelse moet pa staan vir baie onregte teenoor die Afrikaner, en ‘n oorwinning teen hulle sal ‘n abstrakte soort wraak verteenwoordig. Diegene wat kapsie maak teen Gustav Venter se artikel is reg dat baie van die spelers in die Springbokspan Afrikaners is. Daar is in der waarheid minder spelers wat nie Afrikaners is nie: Smit, Habana, Montgomery, James en enkele ander. Ja, natuurlik verteenwoordig hulle ook more die Afrikaners. Selfs die Franse is voorspelbaar agter die span (enige opponent van die Engelse sal Franse steun kry), en is dit ook so dat daar ‘n sterk Franse verbintenis is: Du Plessis, De Villiers en Du Preez.

Ongelukkig vir almal van ons wat wil hê die Bokke moet wen, gaan die groen dwelm binne enkele dae gemetaboliseer word en uit ons gestelle gewerk word. Die ANC-regime maak geen geheim daarvan dat die Springbokke in hul huidige vorm vierkantig in die regime se visier is ná more-aand se eindstryd nie. Maak nie saak dat die oorweldigende meerderheid van die ander volkere van Suid-Afrika hoegenaamd geen erg aan die sport rugby het nie, en veel meer omgee wat met Kaizer Chiefs gebeur nie. Maak nie saak dat die meeste Xhosas, kleurlinge en Zoeloes, met hul beduidende hoeveelheid Koisan-gene, fisies te klein is vir die moderne spel nie.

Rugby móét ten spyte van al die bogenoemde faktore getransformeer word. Afrikaners moet onder dwang van hul dwelm gespeen word. Daardie irriterende Afrikaners moet etnies gereinig word uit die Springbokspan en vervang word deur sesderangse gekleurde of swart spelers soos Eddie Andrews. Die Springbokembleem gaan binnekort "heroorweeg" word (lees: vervang word.) Soos Cartwright uitwys, is rugby só belangrik vir Afrikaners, en is die ANC regime só verbind tot die vernietiging van die Afrikaner, dat Dan Roodt se spreekwoordelike Xhosa-Indiërmag (Xim) wat onwettig in beheer van die land verkeer, nie anders kan as om die sport ten alle koste te wil vernietig nie. Nie net gaan die regime die Afrikaner se geskiedenis, kultuur, taal, ekonomiese geleenthede en persoonlike veiligheid vernietig nie, maar ook sy wêreldse godsdiens van hom wegneem, en sy dagga as’t ware konfiskeer.

Verwag dus dat die Hiënas (of hoe die Suid-Afrikaanse rugbyspan dan ook al gaan heet) die 2011 Wêreldbeker sal bybring met ‘n span wie se grootste voorspeler vyf voet elf gaan wees, maar darem die korrekte velkleur het. Verwag dat Georgië, Portugal of Japan ‘n realistiese kans sal geniet om in 2011 teen die Hiënas te wen. Verwag dat die spangroep van 30 spelers in 2011 minstens vyftien vleuels vanuit die Kaapse Vlakte sal insluit.

Anders as Gustav wil ek hê dat die Sprinbokke more moet wen, maar ek stem wel met Gustav saam dat dit bloot sal dien om die dwelmverslaafdheid van die Afrikaner te verleng. Sou die Springbokke more wen, sal my blydskap getemper wees met die wete dat die oorwinning eintlik ook ‘n begrafnis was.

махровый халат для девочки купитьДанильченко Юрий отзывы

The last White team

"I’ve believed for a long time now that South Africa are going to win the World Cup," Jake White says with quiet but utter certainty in his hotel room in Paris. Days away from the final, against an England team that White’s Springboks beat 36-0 last month, it might be presumed that arrogance or complacency underpins the South African coach’s unusually bold honesty. But the urgency in White’s voice is more revealing.

"There is a sense of destiny about this team," White insists, "because no other side in world rugby plays with the same pressure. England have been through a tough time but it’s nothing like our situation. I know Schalk Burger [South Africa’s flanker] has talked to you about the fact that, after this tournament, massive political pressure is going to be exerted to pick a Springbok side based more on colour rather than merit. This is a huge unspoken motivation for them – to show that they deserve to keep their team."

White, the 43-year-old former schoolteacher who has done more than any other Springbok coach to develop young black and Coloured (the mixed-race classification still used in South Africa) players, believes the final will almost certainly be his last game in charge. Even victory, he suggests, "will not buy me any more time. But what it will do is buy South African rugby some time to work out if it is smart enough to hang on to this group of players and move on together for the sake of the game in the entire country. This is an immensely bright group of guys and they know the stakes. They’re playing to win the World Cup, but they’re also playing for the future."

The political minefield of South African rugby means the desire to raise the "targets" or "quotas" of black or Coloured players in a Springbok XV will soon become even more ferocious. White, having battled the odds since January 2004, does not envisage staying in his post. "It explains why I’m not nervous. I went through such a low last year that there were times I didn’t think I’d be here. But I’m enjoying it now. I said to you a few weeks ago that my job is to get them to the final. Their job on Saturday will be to win it. And I have complete confidence in a team I’ve always felt is destined for greatness."

Yet, after this astonishing tournament, White acknowledges that England are entitled to believe in destiny themselves. Any side capable of hauling themselves out of the graveyard of that shattering group-game defeat should feel that history is calling. And when that team are the defending world champions, with a defiant pack and the boot of Jonny Wilkinson behind them, White is right to urge caution.

"This is the World Cup final. England also have 10 guys who were part of their 2003 World Cup squad and that’s a massive advantage. When we played them last time England’s confidence was shredded and then, to crown it all, they lost Wilkinson and [Olly] Barkley. Then [Andy] Farrell got injured and they had to put [Mike] Catt in at fly-half. You can’t win with such bad luck.

"But whatever happened that night is irrelevant. It’s all about momentum and England have improved in every game since then and won four on the bounce. Their confidence is rocketing and they are a different proposition with Wilkinson. And everyone is talking up their pack."

White, from a rugby culture where scrummaging is often considered romantic, and props are regarded as heroic, talks up his own forward power. "England are exceptionally strong in the scrum but in the lineout, with [Victor] Matfield and [Bakkies] Botha, and at the breakdown, with Burger, they will feel pressure. But we’re keeping our feet on the ground because there have been so many amazing twists and turns in this World Cup."

In a series of interviews between us over the last four weeks White has often seemed uncannily accurate in his forecasts. He predicted that Argentina would beat France in the opening match and that the hosts would then go on to lose in the semi-finals. Yet even the sage-like White has been nonplussed. "I told you we would play Wales in the quarters and France in the semis before beating the All Blacks in the final. But we haven’t met one of those teams."

White, however, derides any amateur psychologist who claims that the momentum has now swung to England because a bloated South Africa will still be gorging on the memory of their 36-0 win. The Springboks, after all, were "nilled" in similarly embarrassing fashion when losing 49-0 to Australia last year. "We’ve been through our own downward spiral. But just as there were mitigating factors in England losing so badly to us that result in Brisbane came out of left field. The week before, SA Rugby announced that they weren’t going to lengthen my contract and there had also been this hoo-ha about me becoming director of rugby for England. The players were unsettled.

"But we played Australia in Sydney two weeks later – once I’d reassured them that I was staying. We only lost 20-18 after a Wallaby try in the last minute. That shows how things can turn around in two weeks. England have had four weeks since we played each other."

When asked how close he came to moving to Twickenham last year, White admits: "I was in the frame but there was no real prospect then of me leaving South Africa. I was committed to my team." As for the future: "If my contract doesn’t get renewed and England came to me with a proposal to coach them one day I’d be crazy not to accept it. There are a huge amount of similarities between England and South Africa. We have both come through tough times and, apart from these last few weeks, they’ve really not done well since winning the World Cup. But England have got massive potential, some real stars and plenty of exciting young players coming through. And there is so much desire and passion in English rugby that I’d have to be tempted. Who wouldn’t want to be part of that rugby culture?"

Three weeks ago, when Brian Ashton’s grip on the England coaching job was less secure, White told me: "Without committing myself to anyone I definitely want to stay in international rugby. I want to see what it’s like to coach on a relatively even keel, without South Africa’s political interference, and England would be hugely attractive to any coach at this level. I would hate to leave my own country, and I would especially hate to leave this team because I think in four years’ time, if we keep them together, they could take rugby to a new level. But just as a South African lawyer can find himself a great job in London so it’s legitimate as a professional coach that I look at other opportunities."

Yesterday, understandably, he was more focused on the final. "All that we discussed before is still the case. But it’s not just England. I would consider coaching any international team. Once you’ve been at this level it’s in your blood and you want to see how good you really are. On Sunday night, as South Africa and Argentina ran out for the semi-final, with the music blaring and the crowd going beserk, Eddie Jones [the former Australia coach and now White’s assistant] turned to me and said, ‘This is what it’s all about. This is why we coach international rugby.’ I’d like to stay at the top as long as I can. But after Saturday I’ll have time to reflect and make a final decision."

White does not demur when asked if the gist of an earlier conversation between us remains unchanged. "That’s right," he admits. "Speaking to Clive [Woodward] and Eddie it’s obvious. When you win the World Cup you’ve got to go because there’s no more you can achieve. And if you don’t they probably want you to go anyway. Eddie told me that after Australia lost the World Cup with a drop-kick to England he should have gone then."

There is a tangible poignance in White working for probably the last time this week with players he has coached over many years. As assistant coach of the side which won the Under-19 World Cup in 1999 – and as chief coach of the tournament-winning team in the Under-21 equivalent in 2002 – White created a nucleus of players who have enjoyed sustained international success.

"We’ve been together four years as a senior squad but I’ve worked with many of them far longer. I first came across John Smit when he was 15 and I coached Victor Matfield when I was in charge of SA Schools in 1994. In 1999, when we won the Under-19 World Cup, John was the captain and in 2002 we were joined by Schalk Burger, Fourie du Preez, Juan Smith and the rest. I know them inside out and all I have to do these next few days is get the team right in terms of preparation and focus.

"That’s why I feel so fortunate. The critics have been unanimous in their belief that Bryan Habana is the best finisher in world rugby. They all say Fourie du Preez is the world’s best scrum-half. Our two locks, Victor Matfield and Bakkies Botha, are as good as anyone. The same goes for our flankers in Burger and Smith."

The list of England players who could claim comparable status is not as long. But White knows that World Cups are won by teams. "England are a proper team now, but so are we. I also feel we’re destined. Before the tournament [South Africa’s president] Thabo Mbeki told us, ‘Forget the politics and win it’ – and that was a big statement. And when we got to France we were in the same hotel as Madiba [Nelson Mandela] and we gave him the captain’s No2 jersey. He said, ‘Win it for the whole country,’ and we remembered how he gave us that massive lift when we won in 1995. That’s why I brought in Morne du Plessis to hand out the team jerseys before the first game of this World Cup.

"Morne had been team manager in 1995 and the message he gave was quite clear. People in South Africa are tired of the old images, of watching the plane fly over Ellis Park after we had beaten the All Blacks to become world champions. They’re tired of the photos of Francois Pienaar holding the World Cup. It’s time for some new stories. It’s time for some new South African rugby heroes."

подвесные светильникилобановский александр отзывы

Terugslag vir Ho?rskool Ermelo

Image

Die einde?

Gister se beslissing in die Pretoria hoër hof is ’n groot terugslag vir Hoërskool Ermelo se pogings om alleenlik in Afrikaans te bly onderrig. Regter-president Bernard Ngoepe, regter Willie Seriti en waarnemende regter Natvarial Ranchod het die skool se beswaar teen ’n besluit wat hulle dwing om Engelssprekende leerlinge toe te laat en sodoende ’n parallelmediumskool te word, met koste verwerp.

 
Die Mpumalanga-onderwysdepartement het vroeër die besluit van die skoolbeheerraad om self oor taalaangeleenthede te besluit, verwerp en ’n komitee van hulle keuse aangestel, om die skool te dwing om Engelssprekende leerlinge toe te laat.

Johan Ernst, voorsitter van Hoërskool Ermelo se beheerraad, het gister aan die media gesê dat hulle eers die hofbesluit deeglik moet bestudeer, maar dat hulle waarskynlik appèl gaan aanteken.

Die regters was baie krities oor die wyse waarop die aantal Engelssprekende leerlinge wat wel tot die skool toegelaat is, tot dusver behandel is. “Dit is duidelik dat die houding van die aansoekers is dat leerlinge wat in Engels onderrig wil ontvang maar by enige ander plek geholpe kan raak, solank hulle net nie hulle voete by hierdie skool sit nie.

Dit is ’n hardvogtige houding teenoor die onderwysbelange van leerlinge van ander dele van die gemeenskap. Verder herinner dit aan die pre-demokratiese era, toe die onderwysregte van wit leerlinge meer aandag geniet het as dié van leerlinge van ’n ander kleur. Ingevolge die huidige grondwet het alle leerlinge dieselfde reg op staatsfasiliteite, ongeag hulle taal of kleur. Slim regsargumente, selfs in die naam van die grondwet gevoer, sal dit nie verander nie.”

Die regters het na ’n soortgelyke uitspraak verwys en gesê dat die reg op ’n enkelmedium openbare onderwysfasiliteit (en die reg op ’n uitgebreide leerplan) duidelik ondergeskik is aan die reg van elke Suid-Afrikaner op onderwys. “Die vertrekpunt kan nie wees dat daar ’n staatskool of openbare area is wat nie oop is vir die ander amptelike tale nie.”

купить боди для новорожденной на выпискуАлександр Фильчаков Васильевич

Bantoe-bewind moet onmiddellik eindig!

Beide Anton Barnard en Gustav Venter se mees onlangse bydraes tot hierdie webkoerant het my weereens laat besin oor die ondraaglike situasie waarin ons verkeer. Terwyl Barnard die swarte se onvermoë om te beplan korrek opsom, is ek bevrees dat Venter se verklaring van die Afrikaners se sportbeswyming en ons gevolglike gebrek aan aksie ook enorme waarheid inhou.

Geruime tyd al verlekker ek my in sportkwotas en die Bantoe-burokratisering van ons sport. Dit het by my die hoop laat ontstaan dat die dopamienbeswyming waarvan Venter skryf ten einde sou loop. Nogtans merk ek op hoeveel Afrikaners geskok is wanneer ek  die hoop uitspreek dat  die Springbokke hierdie en daardie wedstryde verloor. Miskien moet dit nog slegter gaan en miskien moet al die spelers swart wees… Maar kan ons nog meer foltering verduur? Wil ons?

Teen hierdie agtergrond kon ek met ’n redelike gevoel van tevredenheid aan myself erken dat daar gelukkig darem heelwat Afrikaners is wat so siek en sat vir die NSA is dat geen hoeveelheid kitsch silwer bekers hulle hoop vir die toekoms van die  NSA sou gee nie. My gevoel is dat behalwe vir die anomalie van Naspers se personeel en die malste van die sportfanatici die meeste Afrikaners nou werklik keelvol is. Nogtans word byna geen teenstand gebied nie…

Die situasie in die land is tans so erg dat ek meermale voel asof ek in ’n tipe omgedraaide werklikheid leef waar nog net die wette van die natuur wag om ook omgekeer te word.  Moorde, verkragtings, aanrandings Afrikaner-verguising, die instroming van honderde duisende onwettiges per maand (200 duisend? 300 duisend? Hoeveel?!), blanke ekonomiese ontmagtiging, riool in drinkwater, konstante kragonderbrekings, wydverspreide korrupsie, dreigende plaasonteinings, uitbarstende plakkerskampe, verkrotting van ons middestede, astronomiese belastings wat geen voordeel vir die betalers inhou nie, verregaande arbeidswetgewing en vele meer is alles deel van die absurditeit van die ANC-orde.

As mens mooi daaroor dink het die hele situasie die blote werklikheid van ’n ANC-regering opsigself ’n absurditeit gemaak. Die idee van hierdie regime oor ons mense het nou so geklik geraak dat dit vergelykbaar is met ’n malhuis waar die sielsiekes die psigiatriese personeel bestuur in stede van andersom. Dit is pandemonium… Of dalk sou die beskrywing van ’n barbaarse kriminele regering oor ’n Westerse minderheid volstaan. Hierdie selfde absurditeit  het onder Zanu PF gelei tot die totale vernietiging van die eens florerende Rhodesië/Zimbabwe. Indien ons met hierdie kennis nie die huidige toestand in ons land probeer omkeer nie, maak ons onself sekerlik skuldig aan ’n vorm van immoraliteit.

’n Tipiese voorbeeld van hierdie soort absurditeit (waarvan daar nimmereindige voorbeelde is) is die Departement van „Korrektiewe“ Dienste wat R35 000 per dag aan restaurant-uitgawes bestee! Die mees onlangse geval, wat die diefstal van welsynsgeld deur 21 000 welsynsamptenare behels, bewys onteenseglik die huidige bestel se korrupte en kriminele aard. (U het reg gelees: dit die getal is 21 000!) Hierdie situasie getuig van totale disfunksionaliteit in die huidige staatsbestuur. Vanaf die polisiehoof tot die laagste welsynsamptenaar bedryf misdaad op die rekening van die oorwegend blanke belastingbetaler.

Vir praktiese doeleindes is die ANC-staat die grootste misdaadsindikaat in die land. Terwyl amper elke amptenaar (wat meesal swart is) gedurig staatsgelde vir persoonlike verryking probeer aanwend, staan ons magteloos om van hierdie regime by die stembus ontslae te raak. Die diktatuur van die Afrika-meerderheid is absoluut en d.m.v. staatkundige prosesse staan ons magteloos jeens hierdie oorheersing. Nogtans word daar aan ons voorgehou dat ons in ’n demokrasie leef. Hier bestaan geen demokrasie nie! Hierdie is ’n rassebestel van swart oorheersing. In die afwesigheid van die demokrasie en ’n verantwoordelike staat het Afrikaners geen plig om gehoorsaam aan hierdie staat te wees nie.         

Onvermydelik moet ek myself afvra waarom ons langer hierdie absurditeit duld. Miskien is dit omdat ons aan die wanpersepsie ly dat hulle mag oor ons uitoefen. Goed, ek erken daar is ’n beperkte mate van mag, maar selfs dit is grotendeels ’n situasie wat deur ons geskep word. Ja, dit is waar. Deurdat ons hulle foutiewelik as magtig waarneem, is ons onderdanig. Die werklikheid is egter dat hul ‚mag’ slegs waargenome mag is wat herhaaldelik deur die media aan ons as werklike mag uitgebeeld word. Ons word gebreinspoel.

Die enigste blankes wat uit hierdie regime voordeel trek, is groot besigheid en ook hierdie vyande sal tydens ’n Afrikanerrewolusie geëlimineer moet word. Die ANC het ons met behulp van groot besigheid en staatsmedia sielkundig gekoloniseer. As ons daardie sielkundige juk sou afgooi is die ANC-regime in groot moeilikheid.

Binne die huidige politiek korrekte kultuur is ons mense gans te verlam om enigsins te mobiliseer. Om die beperkinge van hierdie toestand te verbreek, het ons ’n krisis nodig. Alleen ’n nasionale krisis (waar oorlewing die sentrale kwessie is) sal daarin slaag om die kettings van politieke korrektheid te breek. Wanneer ons van daardie gevangenis ontglip, sal ons die sielkundige beweegruimte hê om die regime op elke denkbare gebied die stryd aan te sê.

Ek glo dat die regime reeds vir ons die aanvoorwerk vir so ’n krisis in veral die landbousektor gedoen het. Deur te dreig om ons boere te onteien het die boere die morele reg om hul tot alle middele te wend om hul posisie te verdedig.

Soos ek reeds voorheen aangevoer het, sal mobilisering nie vanuit die geledere van die stedelike Afrikaner kom nie. Daarvoor is lg. heeltemal te gedemoraliseer. Die Boere verteenwoordig die adel van ons volk, die mense met die morele ruggraat om standpunt in te neem. Waarop die Boere wel kan vertrou, is dat indien hul tot aksie sou oorgaan die oorgrote meerderheid stedelike Afrikaners daadeur geïnspireer sou word en hul op verskeie wyses sal ondersteun.

Sodoende sal die ideologiese beweegruimte geskep word om die regime se beheer oor ons te vernietig. Die sielkundige houvas van die ANC sal gebreek word. Die juk van sielkundige kolonisering deur die regime moet afgegooi word. Die huidige absurditeit waarin ons leef mag nie langer voortduur nie. Die ANC het die speelveld nou so gemanipuleer dat ons algehele ekonomiese, kulturele en waarskynlik biologiese uitwissing in die gesig staar. Hierdie ondraaglike situasie moet onmiddellik verander word en ons alleen kan dit bewerkstellig.

гидроаккумулятор купитьДанильченко Юрий Харьков