Grondhervorming? Hongersnood agterna gewaarborg

Image15:59:37 Dit lyk asof linkse groepe begin terugdeins van grondhervorming. Volgens die VN (lank 'n vyand van Suider-Afrikaanse blankes), "forseer ‘n kombinasie van politieke onrus, hoër voedselpryse en die regerende party se mislukking oor die laaste 14 jaar om apartheid se nalatenskap te herstel, die saak van grondhervorming weer heel bo-aan die agenda net 'n paar maande voor Suid-Afrika se volgende demokratiese verkiesing".

In 1994 het die regering die beginsel van gewilligekoper-en-verkoper aanvaar, na die model wat die Wêreldbank volg. Die model was die markverwante benadering waar die regering minder van ‘n rol gespeel het om die grond, waarvan 87% aan ‘n wit minderheid behoort het, reg te stel.

Die beleid van gewillige koper en verkoper het al baie teenstand binne en buite die regering gekry, en word beskou as die rede dat slegs 5% van grond wat voorheen in blanke besit was nou aan swart Suid-Afrikaners behoort. Die regering het ‘n teiken gestel dat 30% van die grond teen 2014 aan swartes moet behoort.

In onlangse maande was daar grootskaalse veranderinge in die regering, en volgens politieke kommentators het die neiging na links beweeg. Daar is ook tekens dat die regering se vennote groter invloed het oor beleidsrigting.

‘n Tweedae-ekonomieseberaad van die alliansie, ANC, SAKP en Cosatu, het besluit dat Suid-Afrika weer moet terugkeer na sy posisie as voedseluitvoerland en dat grondhervorming versnel moet word.

Die mees onlangse syfers toon dat uitvoere in die laaste 12 maande tot Maart 2008 R33,7 miljard beloop het, terwyl invoere gestyg het tot R 34 miljard.

“Suid-Afrika het verander van ‘n uitvoerland na een wat voedsel moet invoer. Beleid moet verander word om voedselproduksie te verhoog en te beveilig sodat ons met minder invoere kan klaarkom”, het die alliansie gesê.

Volgens statistieke word die toegang tot voedsel in al die provinsies meer van ‘n bekommernis. In KwaZulu-Natal staar 1,2 miljoen van die provinsie se 10 miljoen mense voedselskaarstes in die gesig, en moet hulle met minder as R200 per maand klaarkom. Dít, terwyl die departement van landbou beweer dat die helfte, 5,3 miljoen mense, in armoede lewe.

‘n Skerp styging in voedselpryse van ongeveer 17,8 % tussen Julie 2007 en Julie 2007 het volgens die Nasionale Landboubemarkingsraad vlakke van armoede verder verhoog. Die plaaslike geldeenheid wat waarde verloor het, het ook die probleem vererger.

Die ANC het hom daartoe verbind om teen dié agtergrond die twee sake van voedselproduksie te verhoog en  grondhervorming te versnel.

Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris generaal en SAKP se nasionale sekretaris, het gesê dat daar programme is waarop daar voortgebou kan word, om beide verandering en kontinuïteit te bevorder.

Heel bo-aan die lys van die regering is die planne om die gewilligekoper-en-verkoperbeginsel te skrap. Mantashe het aangedui dat grondhervorming nie kan plaasvind met dié beginsel nie, en dat onteiening ‘n groter rol sal speel vorentoe.

Die ANC en vennote blameer blanke grondeienaars dat hulle te hoë pryse vir die grond wil hê, en dat hulle op dié manier grondhervorming vertraag.

‘n Onlangse verslag van Edward Lahiff van die ekstreem-linkse Program vir land en grondstudies (PLAAS), het verskeie kere die klagte na vore gesien gekom, maar het gesê daar is baie min bewyse wat dié stelling ondersteun.

PLAAS, wat by die universiteit van die Weskaap gestasioneer is, maak melding in die verslag dat baie grondeienaars polities gekant is teen grondhervorming, en dat hulle nie vertroue het in die sisteem nie, veral die slakkepas waarteen onderhandelinge plaasvind en betalings gemaak word. Hulle verkies om aan ander kopers te verkoop waar dit moontlik is.

Alhoewel die regering se vermoë om grond te koop heelwat versterk is, is dit steeds moeilik om die ander kwessies vooraf te weet, soos wie die grond gaan kry, en die aanpassing van die grond by die beoogde nuwe bewoners.

Die verslag noem dat grondonteiening die grond wat beskikbaar is om uit te deel sal vermeerder, en dat die ontvangers dan 'n beter keuse sal hê oor watter grond hulle die beste sal pas. Dit sal ook die vergoeding wat aan die grondeienaars betaalbaar is, verminder.

Suid-Afrika het ongeveer ‘n derde van die getal gronduitbreidingsbeamptes wat nodig is, en 80% van die huidige personeel is nie voldoende opgelei nie.

Die sukses van die benadering gaan afhang van die leiding wat die beamptes kry ten opsigte van watter kategorieë van grond hulle moet teiken, en die manier waarop hulle hul magte sal uitoefen.

Sake wat wel in die hof kan verskyn as gevolg van verskille oor aanbiedings kan wel die saak vertraag, en kan die prys van die grond heelwat opstoot, wat dit dus onwaarskynlik maak dat onteiening die enigste metode sal wees waarop grond bekom word.

Verskeie studies het getoon dat die staat gefaal het om die ontvangers van grond te ondersteun. Hulle het probleme met toegang tot krediet, opleiding, advies, vervoer en ander dienste, en sukkel ook met toegang tot inset- en produktemarkte.

In November 2005 het die minister van landbou aan die parlement gesê dat 70 % van grondhervormingsprojekte in Limpopo misluk het weens swak ontwerp, negatiewe groepsdinamika en gebrek aan ondersteuning ná die grond oorgeneem is.

PLAAS het bevind dat die betrokke instansies eers reg moet werk voordat hulle die beleid rondom grondhervorming behoort te hersien.

Die Landbank, wat op sy webwerf aanspraak maak daarop dat hulle grondhervorming ondersteun, is betrokke by ‘n multimiljarddollarskandaal.

Drie senior Landbankamptenare is vroeër vanjaar geskors, insluitende die hoofuitvoerendebeampte, Alan Mukoki, nadat drie onafhanklike rekenkundige verslae ongerymdhede uitgewys het.

Die groepe wat na die belange van kommersiële boere omsien, het nie die wanorde wat weens grondhervorming ontstaan het, misgekyk nie.

Chris van Zyl, woordvoerder vir die TLU, het gesê dat ‘n verhoging in voedselproduksie beide infrastruktuur en ervare boere gaan verg. Die toekenning van grond aan voorheen benadeelde mense, wat dalk nie eers daar wil boer nie, gaan net die produksie van voedsel verlaag.

In Suid-Afrika het die kwessie van grondherverdeling reeds verlagings in produksie teweeggebring, en die huidige dramatiese verhogings in insetkoste het die probleem vererger.

“Slegs 13% van ons grond het ‘n hoë landboupotensiaal en ons moet alles in ons vermoë doen om dit te beskerm; die huidige grondhervormingsbeleid plaas net die grond voor onnodige risiko’s,” het van Zyl gesê.                 

воронеж техноФільчаков прокурор

VN-hoofkwartier in Kongo aangeval

Duisende betogers het die Verenigde Nasies se hoofkwartier in die oostelike Kongo aangeval.

Hulle het klippe en bakstene oor die muur wat die VN-kantore in die provinsiale hoofstad, Goma omring, gegooi. Woordvoerder Sylvie van den Wildenberg sê motors is beskadig en vensters is gebreek.

Mense in die oostelike Kongo is woedend omdat die VN se vredesmag van 17 000 man, nie instaat is om hulle teen rebelle-aanvalle, net sowat 40 kilometer noord van die stad, te beskerm nie.

Derduisende burgerlikes het uit hulle huise gevlug. Honderde soldate het hulle Maandag in tenks, jeeps, trokke en te voet aan die  front onttrek, in wat beskou word as 'n gedwonge aftog van regeringsmagte wat deur vegters van die renegaatgeneraal, Laurent Nkunda, aangeval word.

купить дешево конверт для новорожденногоданильченко юрій Харків

Dronkbestuursaak uitgestel

Image

Motata

14:54:12 Die dronkbestuursaak van Pretoria Hooggeregshof Regter Nkola Motata, is tot 3 November uitgestel vir die hof se beslissing dat 'n nuwe getuie ingebring word.

Dit volg nadat die advokaat vir die verdediging, Danie Dorfling 'n aansoek deur die vervolging om getuienis van 'n ongeidentifiseerde getuie te lei, verwerp het. Dorfling sê deur die nuwe getuie so laat in die saak in te bring, sal sy klient benadeel en sy konstitusionele regte op 'n regverdige verhoor, skend.

Dorfling het landdros Desmond Nair ook gevra om die staat se geregtigheid om nuwe getuienis te lei teen Motata se reg op 'n regverdige verhoor, te oorweeg. Aanklaer Zaais van Zyl het die hof vroeër meegedeel dat 'n regverdige verhoor ook regverdigheid teenoor die publiek vereis.

Hy het die Strafproseswet aangehaal waarvolgens die staat 'n getuie op enige stadium van die kriminele verrigtinge kan dagvaar, indien so 'n getuie noodsaaklik vir die saak blyk te wees.  

give me money for free ukАлександр Фильчаков прокурор

Al kry die stad ‘n nuwe naam, Tshwane bly steeds ‘n dom bobbejaan

ImageDie gevegte wat onlangs by die vergadering in Pretoria-Noord uitgebreek het tydens die vergadering oor die naamsverandering van Pretoria en die straatname, is net nog 'n bewys van waarmee ons te doen het. Die onbeholpe, opsetlike, Swartafrikakultuur van vernietiging wat so dikwels op ons vasteland te siene is.

Hier is ook 'n inherente teenstrydigheid ter sprake. Enersyds word daar met demokrasie gedweep, maar andersyds word die polisie in die styl van Zimbabwe ingespan om 'n vergadering waarvan die regering nie hou nie, uiteen te jaag.

Net so heers daar soveel omstredenheid rondom die betekenis van die naam, Tshwane. Vir party is dit 'n hoofman, wat daar verbygetrek het, terwyl dit vir ander weer iets soos "aap", "bobbejaan" of iets dergeliks kan beteken, en nie een swart doktor of professor kan met sekerheid sê wat dit werklik beteken nie. Welkom in Afrika!  

Die ou gesegde van ape en goue ringe kan hierso opgehaal word. Al word die naam van Pretoria verander, die stad is en bly Pretoria vir mense dwarsdeur die wêreld. Geen hoeveelheid wilskrag en denke van die ANC en sy bondgenote sal dit verander nie.

Die enigste manier waarop die onbeholpe swart nasionaliste die bestaan van Pretoria, wat vir die regerende party net so belangrik is vanweë sy funksie as administratiewe hoofstad, kan uitwis, is as die stad met die grond gelyk gevee word. Dit maak nie saak hoeveel standbeelde die huidige owerheid laat giet van sogenaamde hoofmanne, ape, bobbejane en beeste nie, dit verander geen snars aan die swartman se primitiewe verlede nie.

Wat die swartman nie besef nie, is dat hy sy energie aan die verkeerde dinge bestee, en dit is wat hom vorentoe baie duur te staan kan kom. In sy groeiende wellus om onbeheersd voor te gaan en alles wat hom aan apartheid laat dink te vernietig, laat hy sy gedagtes al verder van sy eie voortbestaan dwaal, totdat hy op een oggend wakker word – vrek honger, doodsiek en met niks.

Die voedselhulp en ontwikkelingshulp wat so mildelik van die VSA en Sjina af gekom het se dae is getel. Of Zuma nou een of 100 besoeke aan dié lande bring, maak nie saak nie. Elke land se regering het 'n verantwoordelikheid om aan sy eie burgers te dink, en dit sal wel geskied ten koste van armer kleiner lande wat nie hulleself wil help nie. Lande wat ook Suid-Afrika insluit.

Die swartman se afbreek van alles wat vir die blanke belangrik is, sal nie een jota of titel verander aan sy vermoë om te kan werk en dink nie. Sy agterstand sal voortduur, en op dié manier sal hy voortgaan om blankes te antagoniseer tot op 'n punt. Saam met die voortduur van sy barbaarsheid en vernietigingsorgie is hy besig om homself te vernietig. En soos dinge al vir die laaste 14 jaar lyk is hy te dom om dit te besef.

Ons verkeer nou in die tyd wat die liberale met hulle bloeiende harte veroorsaak het en ek het slegte nuus vir hulle ook. Dít wat van die Afrikaner geëis word, gaan ook van hom verhaal word, hetsy in goed of in bloed. Die swartman gaan nie vra of jy liberaal is, en of jy 'n anti-apartheid stryder was nie. Jou velkleur is reeds genoeg om jou doodsvonnis – net soos die ander Afrikaner s'n – te teken.

Feit is, die swartman wil nie gehelp word nie. Want saam met kennis, word daar verantwoordelikheid geleer, en geen selfrespekterende swarte wil sy geboortereg van bakhandhulpeloosheid, geweld, korrupsie en rassisme verruil vir kennis en 'n beter lewe nie. So iets is ongehoord, en selfs die ANC het dit gepredik toe hulle jare terug gesê het: vryheid vóór kennis en opvoeding.

Indien die swartman dink dat die Afrikaner hom in die verlede gehaat het, wil ek graag die volgende stukkie inligting deel. Dít wat in die verlede was, is niks teenoor wat die Afrikaner nou begin voel teenoor diegene wat hom van alles wat hy gebou het, wil beroof nie.

Met dít wat die swartman nou aan die blankes doen, is hy besig om 'n uiters gevaarlike vyand te skep. Daar is min dinge so gevaarlik soos 'n Afrikaner wat moet veg vir sy voorbestaan en sy lewe. En vir dié van sy vrou, kinders en familie.

Optrede soos wat gebeur het waar 'n blanke met 'n stoel geslaan is en daarna in hegtenis geneem is, gaan nie die swartman se saak bevorder nie. Dit laat vir seker die polisie soos iets uit Zimbabwe voorkom, met ons regerende partye in die rol van Robert Mugabe. Dít, tesame met die hardhandige geruk en -pluk aan Afrikanervroue is vinnig besig om die bietjie verdraagsaamheid wat die Afrikaner het weg te vreet soos suur op 'n oop, rou wond.

Eers maak dit seer…mens kan so bietjie uithou…dan raak dit erger…hou steeds so bietjie uit…en dan breek die bande wat mens vashou. Dit is daardie tyd wat die swartman uit die pad van die Afrikaner sal moet bly.

Daarmee saam laat insidente soos wat ook onlangs in die nuus was, waartydens 'n Afrikanerman in aanhouding (op twyfelagtige gronde) deur ander (swart) gevangenes verkrag is, terwyl 'n groot groep hulle hart uitgesing het om die man se gille van pyn te verbloem 'n wrang smaak in die mond.

Wat wel duidelik is, is die feit dat die Afrikaner tot nou toe met 'n stel reëls gewerk het wat geen indruk maak op die swartman nie. Iets wat mens opmerk as mens na dele van Afrika kyk waar geweld die botoon voer, hoe wreder en gemener die persoon is, hoe hoër ag het die ander vir hom.

Tot nou toe was die Afrikaner nog net heeltyd te netjies, te beskaafd om te kan meeding in die arena wat vandag se politiek geword het. Dalk het die tyd aangebreek dat die Afrikaner moet sê: "tot hiertoe" en dat hy die netjiese beskaafdheid moet vat, keel afsny soos wat mens 'n skaap slag, en dan die stryd na die swartman neem op terme wat hy verstaan.

Die tyd wat ons as Afrikaner het om te besluit raak nou vinnig min, en elkeen sal 'n besluit moet neem na die een of ander kant toe. Gaan lê en laat hulle op jou trap, of staan op en doen iets aan die saak.  Op 'n manier wat ondubbelsinnig die boodskap oordra dat sulke barbaarse gedrag soos wat onlangs plaasgevind het – en ook al die afgelope paar jaar plaasvind in die vorm van moorde, verkragtings, aanrandings, geweld en diefstal – nie meer verdra sal word nie.

Indien mense die land wil verlaat, beter hulle nou vinnig die planne in optrede omskakel, maar ek is bevrees, vir die meeste Afrikaners is dit reeds te laat.

Met die ineenstorting van die wêreldekonomie, en al hoe meer lande wat dinge begin moeiliker maak vir voornemende emigrante, sal die groter meerderheid hier moet bly en die situasie verdra, op watter manier ook al.  

Om enige hoop op die VF Plus se aansoek dat die Afrikaner as minderheidsgroep en as bedreigde spesie eken moet word te plaas, is totale dwaasheid, aangesien UNPO niks aan die saak kan doen nie. Papier is baie geduldig, soos die Afrikaner al meer as eenkeer tot sy bittere spyt geleer het.  

Dit is in die hande van die Afrikaner om sy eie heil uit te werk, en slegs baie genade en harde werk sal sy voortbestaan voortaan kan verseker.     

навесные светильники потолочныепрокурор харьковской области

Regstelsel faal verkragtingslagoffers erg

‘n Studie wat 2 068 verkragtingsgevalle gevolg het in 70 polisiestasies in Gauteng, deur die regstelsel vanaf 2003 tot op hede, word deur die SAPS ondersteun en gaan vrygestel word deur die Tswanarang-regssentrum en die Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening.

Van die kommerwekkende feite is dat van elke 25 mans wat vir verkragting aangekla word, daar 24 vry rondloop, en een uit elke 8 verkragtingbeskuldigdes is onder die ouderdom van 17 jaar.

Dit is net 'n paar van die feite wat deur die grootste studie ooit oor verkragting aan die lig gebring is. Daar is duidelike tekens dat die plaaslike polisie en regstelsel die verkragtingslagoffers ernstig in die steek laat.

Die studie het verder die volgende getoon:

Slegs 4,1 %van alle verkragtingsake eindig met ‘n skuldigbevinding.

Een uit 10 kinderverkragtingsgevalle wat by die polisie aangemeld word, eindig in skuldigbevinding.

Die helfte van alle aangemelde sake het arrestasie tot gevolg, maar net 42,8 % word in die hof aangekla.

Een uit 5 gevalle van verkragting wat aangemeld word, lei tot ‘n verhoor in die hof.

Een uit drie beweerde verkragters word borgtog toegestaan.

Van die 34 veroordeelde verkragters wat lewenslank kon kry, het slegs vier ‘n lewenslange vonnis gekry.

Meer as ‘n derde van die verkragtingslagoffers was onder die ouderdom van 17 jaar, met kinders onder die ouderdom van 7 wat 14,6 % van alle slagoffers uitmaak.

Die verslag het ook swak polisiewerk oopgevlek.

Meer as ‘n derde van beweerde slagoffers trek hul klagtes terug.

In een uit 5 gevalle word die saak teruggetrek omdat die polisie na bewering nie die beweerde slagoffers kan opspoor nie.

Die gemiddelde hoeveelheid pogings van die polisie om die beweerde slagoffers te kontak voordat hulle sê dat sy nie opgespoor kan word nie, is 3 keer. In sommige gevalle is daar geen poging aangewend nie.

Verslae wat resultate van DNS-toetse bevat, was beskikbaar in net 2% van die verkragtingsleêrs. Dit is ten spyte daarvan dat bewyse versamel is in 67 % van gevalle en dat dit in 51 % van die gevalle na die polisie se laboratoriums toe gestuur word.

Die verdagte se bloed word net in 8,2% van gevalle getrek.

In meer as die helfte van verkragtingsake moet die beampte in beheer van die saak herhaaldelik aangespreek word om die verdagte te gaan arresteer. In byna ‘n derde van die gevalle het die verdagte reeds verdwyn wanneer die polisiebeampte wel opdaag om hom te arresteer.

Terwyl die polisie  9 uit 20 verkragtingsake sluit omdat die oortreders nie geïdentifiseer kan word nie, is daar bevind dat daar in meer as driekwart van die aangemelde sake geen beskrywing van die beweerde verkragter was nie.

Die studie volg net twee maande nadat Mokotedi Mpshe van die nasionale vervolgingsgesag onder eed verklaar het dat die regstelsel kinderverkragtingslagoffers in die steek gelaat het.

In plaas daarvan dat daar vordering gemaak is sedert 2000, het die toegewyde kinderhowe verminder. Familiegeweld, kinderbeskermingseenhede en seksoortredingseenhede is herontplooi. Opgeleide forensiese maatskaplike werkers wat by die polisie in diens was, is baie skaars. Sommige landdroste werk nie 100% saam nie, die stelsel van distriksgeneeshere is ontbind en daar is steeds behoefte aan opleiding. Verder is daar hindernisse wat taal betref met sulke delikate sake wat dinge verder bemoeilik, het hy gesê.               

районная стоматологическая поликлиникаДанильченко Юрий Харьков

Mynbou in Madagaskar, ‘n koste

Madagaskar werp nou alles in sy mynsektor om armoede te probeer uitwis, maar daardeur verhoog die risiko’s vir die land se maatskaplike sektor en omgewing geweldig. Dit is ook geen uitgemaakte saak dat die insette die winste sal regverdig nie.

Die Indiese-Oseaan eiland is een van die wêreldse armste lande, maar die eiland het van die wêreld se grootste minerale rykdomme wat betref saffiere, nikkel, bouksiet, en ander minerale.

Mynbou maak net 4 % van die land se BBP uit, maar die groot onontginde mineralebronne het die land aantreklik gemaak vir vele buitelandse maatskappye sedert die bronne se teenwoordigheid daar raakgesien is.

Rio Tinto, ‘n Brits-Australiese firma en Sherritt, van Kanada het onderskeidelik die wêreld se grootste ilmeniet- en nikkelmyne daar begin, en is maar net ‘n paar van die mynreuse wat op die “groot rooi eiland” toesak.

Kruiptrekkers is besig om Sherritt se 4 miljard dollar nikkelmyn, een van die 5 grootste projekte mynprojekte ter wêreld te skep, terwyl ‘n pyplyn ook gebou word deur die krimpende natuurlike habitat van een van die bedreigde lemur spesies van die land.

Dit is naby aan die hart van die primêre woud, byna teenaan die stuk gebied wat geoormerk is vir beskerming, het Leon Rajaobelina, visevoorsitter van Beskerming Internasionaal se Madagaskar tak gesê.

In 2006 het die regering reeds aan Sherritt toestemming gegee vir die Ambatovy projek, wat ook kobalt en Ammonium sulfaat gaan ontgin, vanaf 2010 vir ’n tydperk van 27 jaar.

Volgens ‘n ondersoek gaan tussen 1300en 1700 hektaar grond wat 1378 blommespesies huisves, aan die myn afgestaan word. Van die spesies is 47 endemies aan die gebied.

Die plantelewe van Ambatovy is van die mees bedreigde spesies in Madagaskar se woude, het Rainer Dolch van die organisasie Mitsinjo gesê.

Die regering hou vol dat daar ‘n balans gevind is tussen die beskerming van die eiland se biodiversiteit, die toerisme bedryf ingesluit, en die aggressiewe mynbouontwikkeling.

Tot onlangs toe was Fort-Dauphin, ‘n vissersdorpie wat sy bestaan gemaak het uit kreef vang, ‘n klein, rustige plekkie wat oor drie baaie uitgekyk het.

In 2005 het Rio Tinto ‘n drywende myn daar opgerig wat ilmeniet ontgin uit die sand.

Die grootte van die myn het die dorpie se rustigheid vernietig, en die bevolking het verdubbel na 70 000 mense, en nuwe hotelle staan sy aan sy met ou koloniale styl geboue.

Coplan Andrianarijaona, ‘n kok in die plekkie sê pryse van kos is met 40 % op en haar huur het in twee jaar drievoudig verhoog.

Die protes word gelei deur die vissermanne wat kla dat hulle oorlewing wat op kreef gebaseer was, deur die myn bedreig word.

Daar is ook risiko’s vir die regering, wat regte aan die mynmaatskappye gegee het wat geen ander lande sou toestaan nie.

Die kontrakte wat met Rio Tintoe en Sherritt geteken is, stipuleer geen persentasies wat aan die regering betaal hoef te word nie, en die maatskappye se winste is belastingvry vir die eerste 5 jaar van hulle handeldrywende tydperke.

Ons word gekritiseer dat ons te toegeeflik was, het Gerard Rakototafika, die land se mynhoof gesê, maar hy het uitgewys dat dieooreenoms met Tinto reeds in 1998 geteken is, en dat Madagaskar toe niks gehad het om aan te bied vir infrastruktuur nie, en dus kon hulle nie meer vra nie.               

jackpot slotstopcargo

VSA verhoog Predatoraanvalle op Pakistan

Die Withuis het besluit om nie meer spesiale magte aan te wend om vanuit Afghanistan oorgrensoperasies in Pakistan uit te voer nie. In stede van die oorgrensoperasies word afstandbeheerde Predatorvliegtuie gebruik om lugaanvalle op Pakistanse burgers te loods.

Die aanvalle het in die laaste drie maande skerp toegeneem. Daar was reeds 18 sulke aanvalle sedert die begin van Augustus 2008. Desnieteenstaande het amptenare laat blyk dat lugaanvalle nie die weerstand in afgeleë gebiede sal breek nie.

Die besluit om eerder Hellfire-missiele vanaf die Predator te vuur is 'n aanduiding dat oorgrensoperasies onder die uitgaande Bush-bewind nie meer 'n opsie is nie, terwyl kenners meen dat dit die enigste manier was om die weerstand en hulp vir Afghaanse rebelle uit Pakistan werklik af te takel.

Aanvalle uit Pakistan het die afgelope jaar met 30% toegeneem. Alhoewel die Pakistanse regering nie toestemming verleen het vir die Predatoraanvalle nie, sê Amerikaanse amptenare dat dit vir hulle meer aanvaarbaar skyn te wees as hakkejagte.

Die CIA het volgens ingeligte bronne toestemming verkry om afluisteroperasies in die grensgebied te doen. Die doel daarvan is om militantes vas te trek en vragmotors wat vuurpyle na Afghaanse rebelle vervoer te vernietig. Van die Predatoraanvalle vind so diep soos 40km binne Pakistan van die grens af plaas.

Op 16 Oktober is 'n hooggeplaasde Al Kaida-leier, Khalid Habib, gedood in só 'n aanval.установка внутреннего освещенияФильчаков Александр Васильевич

Minderheidsvolke se soewereiniteit: ?n Standpunt

Image“Vryheid is nie ‘n toestand wat deur een of ander sosiale kontrak tussen staat en burgers beding moet word nie, dit is ook nie ‘n voorreg waarvoor mens dankbaar moet wees nie. Vryheid is gesetel in die inherente outonomie wat elke individu besit; ‘n onvervreembare sosiale reg wat onlosmaakbaar in die menslike psige gewortel is.” (Mahatma Ghandi)

In gesprekke met hooggeplaasde ANC-lede word dit duidelik dat minderheidsregte as ‘n interne aangeleentheid beskou word en dat die huidige “regstellende” maatreëls,  transformasie, grondhervorming, rassekwotas en swart bemagtiging as ‘n geregverdigde regstelling van die verlede beskou word wat nie aan die internasionale reg onderhewig is nie.  

Wetenskaplikes beweer egter dat vanweë die interaksie tussen minderheidsregte, soewereiniteit en kapitalisme, die regte van minderheidsvolke deesdae op die “terrein van internasionale samewerking” val.  

In veelvolkige state ervaar minderheidsvolke gewoonlik ‘n verdeelde lojaliteitsgevoel wat soms tot binnekonflik lei. Hulle ervaar ondermeer dat ‘n spontane samehorigheid binne hul etniese gemeenskap bestaan, maar dat ‘n mate van identifikasie en gemeenskaplike belange terselfdertyd ook met die groter gemeenskap ervaar word.

Minderheidsvolke is dus bereid om hulle spontaan aan meerderheidsoorheersing te onderwerp en die gemeenskaplike regering te gehoorsaam. Belastingbetalers wat byvoorbeeld deur ‘n gedeelde burgerskap geborge voel, se vertroue in “hul” regering word daardeur versterk, sodat hulle bereid is om hul belastings getrou te betaal om die staat mee te finansier. Die ryker en armer streke en gemeenskappe van die land word sodoende saamgebind.  

Maar daardie samehorigheid wat so spontaan tussen lede binne ‘n gemeenskap bestaan, is sigbaar afwesig tussen gemeenskappe. Apartheid se erflating het dus niks daarmee te doen nie, dis gewoon ‘n natuurwet.

Volke se reg tot selfbeskikking beteken nie noodwendig dat elke volk, hoe klein ookal, altyd sy eie onafhanklike staat sal kan vestig nie. Binne veelvolkige state kan volke vreedsaam met mekaar saamleef, soos wat byvoorbeeld die Engelse, Walliesers en Skotte binne die Verenigde Koninkryk doen. Maar hulle sal dit slegs doen as hul nasionale regte gerespekteer word en die kleiner volke nie deur die sterker volke oorheers word nie – veral nie op taal, kultuur en onderwysgebiede nie.  

Sou dit gebeur, begin politieke druk opbou wat die voortbestaan van die nasiestaat bedreig – hoofsaaklik vanweë die feit dat die brose solidariteit tussen die volke van die land verbrokkel het. Die brûe tussen etnië is weggespoel. Vir die regering se nasiebouprogram om binne ‘n veelvolkige land soos Suid-Afrika te slaag, moet die solidariteit tussen die volksgemeenskappe verstewig word; beslis nie om die identiteit van gemeenskappe aan te tas of te transformeer nie. Laasgenoemde is ‘n sigbare teken van ‘n staat wat besig is om te misluk.

Deur state se soewereiniteit word die politieke onafhanklikheid van ‘n land gewaarborg en die toestand geskep waarin minderheidsvolke op hul selfbeskikking kan aandring of kan uitleef.  Hoewel min volke vandag werklik soewerein is — deurdat hulle een of meer van hul soewereine magte aan ‘n groter geheel (soos bv. aan die EU, die IMF ens) afgestaan het — besit state egter nog verskeie elemente van soewereiniteit.  

Die soewereiniteit van ‘n demokratiese land beteken dat sy bevolking as geheel soewerein is en sy soewereiniteit demokraties onvervreembaar is.  

Binne ‘n veelvolkige land is minderheidsvolke ook soewerein, nie slegs die sogenaamde demokratiese meerderheidsgedeelte nie.  

Gevolglik het geen regering of parlementêre meerderheid die reg om binne ‘n veelvolkige staat een volk sy soewereiniteit te ontneem nie – dit is onwettig en onaanvaarbaar dat ‘n geslag die reg ontneem word om sy eie leefwyse self te bepaal.    

Om die 1994 magsoorgawe in Suid-Afrika dus as ‘n opsegging van Afrikaners se soewereiniteit te vertolk waar hulle hul vryheid vrywillig prysgegee het om hulle aan die arbitrêre optrede van ander volke te onderwerp, word deur puriste as ‘n juridiese dwaling en groteske politieke naïewiteit beskou.  

As volksgemeenskappe mekaar se reg op hul soewereiniteit respekteer, oftewel hul reg op vryheid, kan spontane samewerking tussen vrye volke plaasvind omdat hulle op die basis van juridiese gelykheid en in ‘n gees van onderlinge vertroue en samewerking met mekaar versoen is; ‘n logiese en aanvaarbare wyse van samewerking tussen volke.  

Deur die demokratiese proses egter binne ‘n veelvolkige land slegs aan te wend om die mag te bekom, waarna minderheidsvolke geminag en nuwe ongelykhede geskep word, word allerweë as ‘n vyandige daad beskou.  Dan word die vernietigende kragte van wantroue en onsekerheid op die politieke landskap losgelaat en die voortbestaan van die nasiestaat bedreig.

Deur hul regte te erken en te beskerm, sodat hulle vrede bo onrus sal verkies, of in die ideale scenario, waar ‘n konflikomgewing in ‘n voorspoedomgewing omskep kan word, sal die allerbelangrike gevoel van sekuriteit vir ‘n minderheidsvolk geskep word.  

Die verantwoordelikheid berus dus op regerings om sy pligte na te kom ten opsigte van minderheidsregerings se reg op selfbeskikking binne die politieke werklikhede van ‘n land.  Internasionaal word die vlak van volwassenheid wat deur regerings bereik is, gemeet aan die mate van selfbeskikking wat sy minderheidsvolke geniet —  hoe sodanige minderhede met mag vertrou word.

Die dilemma vir Afrikaners is egter die mate wat sy volkskap onderling tussen lede van daardie gemeenskap geniet.  By die Boerevolk gedeelte is die getalle klein met ‘n intense gevoel van solidariteit, maar onder Afrikaners, oftewel wit Afrikaanssprekendes, bestaan twyfel oor ‘n gemeenskaplike kultuuridentiteit, ‘n identiteit wat baie van hulle met ander Afrikaanspraters wil deel.

Binne so ‘n heterogene groep is dit vir enige regering moeilik om aan taalminderhede se eise vir minderheidsregte te voldoen, omdat lede mekaar om elke draai weerspreek. 

какое нужно оборудованиеДанильченко

Kwaitosanger ondergaan reinigingsritueel

Image

Mandoza

07:02:29 Die Sunday Sun berig dat die kwaitosanger Mandoza onlangs die dienste van 'n sangoma ingeroep het om hom met sy probleme te help. Daar is tans 'n klag van strafbare manslag teen sy naam, terwyl gerugte van dwelm- en drankmisbruik ook die rondte doen. Daarby verkoop sy musiek ook nie te fluks nie.

Maar ná 'n reinigingsritueel waarin offers gebring is om die geeste van sy voorvaders gelukkig te hou, is hy meer hoopvol dat sy moelikhede iets van die verlede is. Verlede Saterdag is bokke en hoenders geslag, en het die bloed en tradisionele bier gevloei aan huis van sy pa in die Jabulani-woonbuurt in Soweto.

Mandoza het ook as deel van die ritueel sy pa se van aangeneem in die plek van dié van sy ma. Hy dra ook nou 'n tradisionele bokvelarmband om sy gewrig, gemaak van die vel van een van die bokke wat aan sy voorvaders geoffer is.

Nog 'n sangoma het kommentaar gelewer en gesê dat drie bokke nie genoeg was vir iemand van Mandoza se statuur nie.

 'n Ander kwaitosanger, ene L'vovo Derango, het ook verlede week so 'n reinigingsritueel in Newcastle ondergaan. Volgens Derango is dit 'n manier om respek aan jou voorouers te bewys en sal hy voortgaan om elke jaar 'n bok vir dié doel te slag, iets waarvan bokboere dalk kennis moet neem.

Mandoza was slegs 16 jaar oud toe hy 18 maande tronkstraf vir voertuigdiefstal moes uitdien. Daar was ook al berigte dat die kwaitosanger aan 'n onbekende siekte ly, wat hy voorheen ontken het.

Net die tyd sal leer hoe gelukkig sy voorvaders met hul offerande was.

оборудование ценытопкарго

Kies die regte terrein

Die militêre geskiedkundige, Theodore Ayrault Dodge, het die volgende oor die Slag van Cannae geskryf: “Min veldslae van die antieke era word deur groter vermoëns gekenmerk… as die Slag van Cannae.  Die ligging was van so ‘n aard dat alles in Hannibal se guns was.  Die wyse waarop die ver van perfekte Spaanse en Galliese voetsoldate in ‘n esjelonwig vorentoe beweeg het… om hul posisie te hou en toe tree vir tree terug te val totdat hulle die teenoorgestelde posisie bereik het, is ‘n eenvoudige meesterstuk van militêre taktiek.  Die opmars by die mees geleë oomblik van die Afrika-infanterie met sy regs- en linksomkeer op die flanke van die toe-onordelike en saamgepersde Romeinse legioene, is ver bo prys.  Die hele veldslag, vanuit die Kartaagse perspektief, is ‘n volkome kunswerk met geen meerdere en min gelyke voorbeelde in die geskiedenis van oorlog.”

Generaal Hannibal Barca was die aanvoerder van die Kartaagse leër tydens die Tweede Puniese Oorlog wat teen die magtige Romeine gestry is en hy word gesien as een van die beste veggeneraals van die antieke era.  Slegs Alexander die Grote en Scipio Africanus word saam met hom gereken.

Hannibal se belangrikste eienskap was sy vermoë om die regte terrein te kies.  By die Slag van Cannae slaag hy daarin om met 54 000 tweederangse soldate, 84 600 van die wêreld se voorste troepe te verslaan.  By die slag is 76 000 Romeinse soldate gedood en om en by 11 000 is gevangene geneem.  Slegs 6 000 Kartagers het gesterf terwyl 10 000 gewond is.

Tog was die ligging en terrein van die groter prentjie téén die Kartagers.  Hannibal se taktiese briljantheid kon nie ‘n gedoemde strategie wat deur sy politieke meesters opgestel is, red nie.

Die Romeine het in der waarheid die beter strateeg gehad.  Fabius Maximus, die Roomse Konsul tydens die oorlog het die naam “Skild van Rome” verwerf.  Aanvanklik het sy vertragingsaksies kritiek uitgelok, maar uiteindelik skryf die digter Quintis Ennius van hom: “één man het deur te vertraag, die Staat aan ons terug besorg ”.

In 154 VC het ‘n Roomse vloot ‘n weermag na Afrika gebring, die Kartagers is verslaan, hul roemryke stad Kartago is tot op die grond afgebrand, al die inwoners vermoor of weggevoer en volgens oorlewering is as laaste daad die aarde waarop Kartago gestaan het met sout besaai sodat daar nie weer iets sou groei nie.

Die getalle-oorwig van die Romeine, hul onverbiddelikheid in hul vervolging van bedreigings en hul bereidwilligheid om eers te vertraag wanneer nodig sodat hulle hul staat terug kon wen, het die grondslag gevorm vir Rome se oorwinning oor Kartago, en so is die Fenisiese beskawing (die eerste staatkundige beskawing om ‘n alfabet te gebruik) tot haar einde gebring.

Vandag kan Afrikaners nie ‘n weermag monster wat ons aan ons eie veggeneraal kan toevertrou om oor ons poorte te waak nie, want ons weet nie eens waar óns poorte is nie.  Hoe ons in hierdie situasie beland het, is uiters betreurenswaardig.  ‘n Honderd-en-tien jaar gelede het pres. Paul Kruger gesê: “Vat ons goud, maar los ons Vryheid.”  Drie jaar later moes Generaal De la Rey pleit: “Vat nou maar ons Vryheid, maar laat ons Volk net leef.”  Vandag sukkel ek om tot begrepe te kom met pres. FW de Klerk se: “Vat ons Vryheid, maar los ons goud” nie, want goud kan nie behou word sonder die vryheid wat daarvoor vereis word nie, maar ons kan nie bekostig om te stry vir ons goud waar vryheid afhanklik is van die goeie guns van die meerderheid, en ons daardeur die risiko loop om ons Volk se lewe verloor, nie.

In Afrika word mag nie gekoop nie, dit word met getalleoorwig gewring van die hande van die houers daarvan, soos die welvarende Kartagers en alle koloniste sedertdien uitgevind het.

Dit is waar dat die meerderheid Afrikaners en ons goud vandag in Pretoria lê, maar die getalleoorwig van die Afrikaniste is dáár so téén ons, dat ons die stryd om ons pleknaam verloor het, dertig jaar voordat dit begin het.

‘n Volk, soos ‘n individu, kan geld en invloed gebruik om sy lewe te verbeter, maar hy kan nie daarmee sy lewe terugkry nadat hy dood is nie.

Prof. Lawrence Schlemmer het by die onlangse FAK-konferensie statisties getoon dat 50% van Afrikaner-mans vandag selfwerksaam is met ‘n eie bedryf.  My raad aan Afrikaners is om jul huise in Pretoria te verkoop terwyl daar nog ‘n mark voor is, sodat julle julself met relatiewe luuksheid in Orania kan kom hervestig, waar óns deur volkseie arbeid steeds daardie ontwykende voordeel van getalleoorwig kán bekom, sodat ons in staat gestel kan word om onsself te laat geld.  Vir die huidige geslag en die komende.

 Laat die Derde Afrikaner opstaan en begin bou aan ons Afrikanerstad wat moet kom.  Dan sal ons vry wees om onsself te wees.

mobile deposit chaseФильчаков прокурор харькова