Oliepryse het Vrydag gedaal, sterk onderweg na 77 dollar per vaatjie toe. Handelaars is van mening dat die val in die aandelemarkte die energievraag ook gaan benadeel.
Die internasionale energie agentskap IEA het ook gewaarsku dat die dreigende resessie en voortslepende finansiële krisis die aanvraag na olie kan verminder en beleggings in nuwe olievelde kan terughou.

Lees verder: OPUL gly teen olierige skuinste af