Volgens David Coltart, MDC-parlementslid, is die humanitêre krisis wat Zimbabwe tans beleef, die ergste ter wêreld. Dit word egter nog in
’n groot mate deur die internasionale gemeenskap geïgnoreer. Coltart het die Verenigde Nasies (VN) daarvan beskuldig dat hulle hul plig versaak deur oor die saak te swyg. “Dit is ’n absolute katastrofe,” het Coltart aan die Reuters-nuusagentskap gesê. “Nie net sterf mense elke dag nie, maar die ineenstorting van die ekonomie is besig om die streek te destabiliseer.“Die ergste humanit?re krisis ter w?reld
Volgens David Coltart, MDC-parlementslid, is die humanitêre krisis wat Zimbabwe tans beleef, die ergste ter wêreld. Dit word egter nog in
’n groot mate deur die internasionale gemeenskap geïgnoreer. Coltart het die Verenigde Nasies (VN) daarvan beskuldig dat hulle hul plig versaak deur oor die saak te swyg. “Dit is ’n absolute katastrofe,” het Coltart aan die Reuters-nuusagentskap gesê. “Nie net sterf mense elke dag nie, maar die ineenstorting van die ekonomie is besig om die streek te destabiliseer.“