Gustav Venter se Rubriek, Die eerste reël van oorlewing: Doen jou deel verwys. Die Afrikaner het reeds vantevore gedurende die 2de Anglo-Boere oorlog sy land verloor as gevolg van sy "gentlemanliness".
Amerikaanse vegvliegtuig stort neer in San Diego
Die burgemeester van San Diego het gesê dat twee mense op die grond dood is nadat 'n vegvliegtuig in 'n voorstad van die
stad neergestort het.
Lees verder: Amerikaanse vegvliegtuig stort neer in San Diego
Al minder water in Zimbabwe
Amper 600 mense het in Zimbabwe aan cholera gesterf sedert dit laat in Augustus begin het, met meer as 6000 gevalle wat net in Harare bevestig is.
Engeland se terugkeer ‘n oorwinning vir krieket
Engeland se besluit om voort te gaan met die twee toetsreeks in Indië ná die Moembaaibloedbad is 'n sege vir krieket, het 'n vooraanstaande Indiese krieketbeampte Dinsdag gesê.
Lees verder: Engeland se terugkeer ‘n oorwinning vir krieket
En wat van hierdie ‘polariserende kwessies’?
'n Aardskuddende bevinding, wat waarskynlik hier by die 8 punte op die Richterskaal slaan, word aangekondig in Die Burger van Saterdag, 6 Desember 2008 onder die veelseggende opskrif: "VERSOENING: vervaag die reënboog?" By die lees van die kop wil 'n mens al waansinnig begin giggel … of in jou hawermout opgooi.
Nuwe misdaadplan bevat kiem van totalitarisme
Op die oog af lyk die plan vir 'n nuwe databasis wat die ANC-bewind toegang tot alle vingerafdrukke en DNS-gegewens in die land sou gee na 'n goeie manier om misdaad te bestry. Immers kom misdadigers weens gebrekkige bewysstukke en veral forensiese getuienis dikwels skotvry daarvan af in Suid-Afrikaanse howe.
TV-‘dokument?r’ oor grensoorlog is suiwer kommunistiese propaganda
"Dokumentêre" TV-programme oor die grensoorlog wat soos varkmasels uitslaan, het deel van die tekens van ons tye geword.
Lees verder: TV-‘dokument?r’ oor grensoorlog is suiwer kommunistiese propaganda
Franse leier s? vir Mugabe om te waai
Frankryk se president sê Zimbabwe se Robert Mugabe “moet gaan.”
Moslempelgrims stenig Satan by die hadj
Honderde duisende Moslempelgrims het saamgedrom in 'n vallei naby die Saudi-heilige stad, Mina, vir die steniging van Satan, die laaste en gevaarlikste rite tydens die jaarlikse hadj.
Motlanthe s? dis ‘onlogies’ dat vervolgingshoof sy werk terugkry
Dit is onlogies dat die geskorste hoof van vervolginge, Vusi Pikoli, na sy amp moet terugkeer, het President Kgalema Motlanthe vandag gesê.
Lees verder: Motlanthe s? dis ‘onlogies’ dat vervolgingshoof sy werk terugkry
