Malema, ANC geen botsende belange by regspan nie

Julius Malema en die ANC se regsspan sal voortgaan om albei partye in die appèlsaak rakende die liedjie “Skiet die Boer” te verteenwoordig. Dit kom nadat die hoër appèlhof hulle gevra het om dit te heroorweeg in die lig van botsende belange. “Daar is geen uiteenlopende kwessies nie. Ons sal hulle inlig dat ons sal

Lees verder: Malema, ANC geen botsende belange by regspan nie

‘Skiet die groot een’

“Skiet die groot een, skiet die groot een.” Die “groot een” was Corrie Sanders, en oomblikke nadat die swart gewapende aanvaller daardie woorde geuiter het, was die voormalige wêreldswaargewigbokskampioen in die maag geskiet. Maandag, het die Sanders-gesin probeer om te verstaan ​​waarom rowers die 46-jaar-oue vader in koele bloede geskiet het toe hy weerloos op

Lees verder: ‘Skiet die groot een’

Polisie vorder nie in Corrie ‘Sniper’ Sanders se moordondersoek nie

Die polisie in Noordwes maak nie hond haaraf in hul soektog na die moordenaars van Suid-Afrika se voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders nie. “Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die polisie is besig om die voorval te ondersoek,” het brig. Thulani Ngubane Dinsdag gesê. Die 46-jarige Sanders was Saterdagaand by die Thatch Haven Country Lodge-restaurant

Lees verder: Polisie vorder nie in Corrie ‘Sniper’ Sanders se moordondersoek nie

PRAAG groei!

Die PRAAG-webblad is onder die top-100 000-blaaie ter wêreld. Ons besoekstatistiek is tans vergelykbaar met die volgende webblaaie s’n: citizen.co.zavolksblad.comlitnet.co.zadailymaverick.co.za Tans het ons ongeveer 50 000 unieke gebruikers wat so 400 000 bladsye per maand aflaai. Ons Duitse bediener loop nou teen so 10% van sy kapasiteit, dus is daar nog heelwat ruimte vir groei!

Lees verder: PRAAG groei!

Iran se standpunt oor kernontwikkeling

Iran het weer aangebied om sy verryking van uraan tot 20 persent te verminder, ‘n kwessie wat die Verenigde State as sy hoogste prioriteit geïdentifiseer het tydens kerngesprekke. In ruil vra Iran dat sanksies teen die land verlig word, volgens Iran se permanente verteenwoordiger by die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA)  Ali Asghar Soltanieh, het in ‘n

Lees verder: Iran se standpunt oor kernontwikkeling

Wouter Basson-ondersoek hervat

Die Raad op Gesondheidsberoepe se ondersoek na die gedrag van die biologiese wapenkenner, Wouter Basson, sal na verwagting vandag in Pretoria hervat word. Basson staan tereg op vier aanklagte insluitende sy beweerde deelname aan die vervaardiging van die dwelms, Mandrax en Ecstacy en dat hy die destydse apartheidspioene van sianiedkapsules voorsien het. Basson het vroeër

Lees verder: Wouter Basson-ondersoek hervat

Stakings lê SA-ekonomie lam

Ekonome sê die land kan nie nog ‘n staking bekostig nie nadat minstens sestigduisend werkers in die vervoerbedryf gister begin staak het. ‘n Hoofekonoom van Investment Solutions, Chris Hart, sê die jongste arbeidsoptrede sal ‘n groot invloed hê op die belangrikste sektore, insluitende landbou, mynwese en die vervaardigingsektor, berig RSG. Ekonome het vroeër ook gewaarsku

Lees verder: Stakings lê SA-ekonomie lam

Internasionale handelsmerk skrik vir politiek

Die internasionale meubelwinkel IKEA het ‘n foto verwyder van sy Russiese webwerf van mense wat kleurvolle ski-maskers soos dié van die punkgroep Pussy Riot dra. Drie lede van die groep is tronk toe gestuur nadat die organisasie ‘n ortodokse kerk ontheilig het. Die foto, wat vier mense in die maskers toon wat sit op IKEA-meubels,

Lees verder: Internasionale handelsmerk skrik vir politiek