Wouter Basson-ondersoek hervat

Die Raad op Gesondheidsberoepe se ondersoek na die gedrag van die biologiese wapenkenner, Wouter Basson, sal na verwagting vandag in Pretoria hervat word.

Basson staan tereg op vier aanklagte insluitende sy beweerde deelname aan die vervaardiging van die dwelms, Mandrax en Ecstacy en dat hy die destydse apartheidspioene van sianiedkapsules voorsien het.

Basson het vroeër gesê die dwelms is vir navorsingdoeleindes vervaardig en nooit in onluste-beheer of ‘n oorlogsituasie gebruik nie.

александр лобановский харьков

Maak 'n opvolg-bydrae