Die begrafnis van die voormalige wêreldswaargewigbokskampioen Corrie Sanders sal Maandag, 1 Oktober by die NG Kerk in Wonderpark, Pretoria plaasvind.
Niemand is nog in verband met dié moordsaak in hegtenis geneem nie.