Chavez verloor stryd teen kanker

Latyns-Amerikaanse leiers betreur die dood van die president van Venezuela, *Hugo Chavez. Chavez is gister dood na ‘n lang stryd teen kanker. Hy was 58. Die voormalige valskermsoldaat het Venezuela 14 jaar lank regeer. Hy is in Oktober herverkies vir ‘n volgende termyn van sewe jaar, maar is weens sy siekte nooit ingehuldig nie. Chavez

Lees verder: Chavez verloor stryd teen kanker

Om anders oor die lewe na te dink

Kom ons veronderstel dat daar ʼn land met die naam Dystopia is wat bestaan uit ʼn heersersklas en miljoene onderdane waaroor die heersers met ʼn ysterhand regeer. Die heersersklas het ʼn sekere ideologie wat hulle gebruik om hul heerskappy oor hul onderdane mee te regverdig. Een van die kenmerke van die ideologie is dat dit

Lees verder: Om anders oor die lewe na te dink

AARTO-boetes per e-pos onmoontlik

Die Vryheidsfront Plus verwerp die voorstel deur die department van vervoer om voortaan AARTO-boetes ook per e-pos af te lewer soos blyk uit die Wysigingswet op die Administratiewe Beregtiging van Verkeersoortredings (AARTO). Alhoewel daar hofuitsprake bestaan wat die aflewering per e-pos van regsdokumentasie sanksioneer, skree die legio van tegniese probleme om uitvoering aan AARTO te

Lees verder: AARTO-boetes per e-pos onmoontlik

MRK ondersoek bewerings oor De Beers

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sê hy sal ondersoek instel na bewerings deur die gemeenskap van Kommagas in die Noord-Kaap wat betref die De Beersmyn se versuim om die gebied te rehabiliteer. Dit het tydens openbare sittings aan die lig gekom waar besprekings gehou is oor onwettige mynbedrywighede wat tot die dood van 19 onwettige myners by

Lees verder: MRK ondersoek bewerings oor De Beers

Pan-Afrika Jeugunie prys Mugabe se grondhervorming

Die president van die Pan-Afrika Jeugunie, Andile Lungisa, glo dat president Robert Mugabe se beleid oor grondhervorming in Zimbabwe moet dien as ‘n bloudruk vir Suid-Afrika. Lungisa was onder diegene wat Mugabe se $600 000-verjaarsdagpartytjie in die klein myndorpie Bindura bygewoon het. Lungisa was die voormalige adjunk-president van die ANC-jeugliga. Lungisa het aan die skare

Lees verder: Pan-Afrika Jeugunie prys Mugabe se grondhervorming

VSA se besnoeiings knou weermag

Pres. Barack Obama en vooraanstaande Republikeinse kon teen Vrydag nie ooreenkom oor maatreëls om $85 miljard (sowat R770 miljard) se outomatiese begrotingsbesnoeiings te verhoed nie. Dié besnoeiings se impak sal nou in die Amerikaanse weermag en verskeie ander staatsinstellings gevoel word. Beide Obama en die Republikeinse het teen Vrydagaand ná ‘n noodvergadering by die Withuis

Lees verder: VSA se besnoeiings knou weermag

Amcu as vakbond erken by Amplats

Anglo American Platinum (Amplats) het ‘n erkenningsooreenkoms met die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) onderteken, het City Press Sondag berig. “Ons het volle organiseringsregte en sal nou in staat wees om formele strukture te implementeer en om verteenwoordigers by Amplats aan te stel,” het Joseph Mathunjwa, president van Amcu, aan die koerant gesê.

Lees verder: Amcu as vakbond erken by Amplats

Druk op polisie weens dood in aanhouding, RA

Die familie van die Mosambiekse taxibestuurder, Mido Macia, het President Jacob Zuma gevra om in te gryp in die ondersoek na sy dood in polisie-aanhouding in Daveyton aan die Oosrand. Macia is verlede week in aahouding in die polisieselle dood nadat hy na bewering vroeër agter ‘n polisievangwa vasgemaak en gesleep is. Agt polisiebeamptes wat

Lees verder: Druk op polisie weens dood in aanhouding, RA