Suid-Afrikaanse landbouers se kundigheid en bydrae in Georgië word steeds waardeer nieteenstaande die nuwe regering daar. So het dr Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye na afloop van ‘n bilaterale vergadering met die nuwe adjunkminister van landbou van Georgië, mnr. David Natroshvili gesê. “In Oktober 2012 het ‘n nuwe regering in Georgië aan
Afrikaners kort van dié Franse drif
Die politiek in Frankryk raak warm – met betogings en verbete bekgevegte in die media, selfs appels swaai op straat. Net enkele dae gelede het so ‘n vuisslanery tussen linkse en regse jongelinge in die middestad van Parys naby die groot afdelingswinkel Printemps op die dood van Clément Méric (19) uitgeloop. Méric was ‘n linkse
Uitverkoping! Gratis boek deur Gustav Venter
(Hierdie aanbod is nou gesluit.) U kan nou Gustav Venter se opspraakwekkende roman, Die amigdala van Alrina Smal, gratis aflaai, met komplimente van Praag en die skrywer. Alrina Smal is ‘n liberale, welgestelde vrou wat in Northcliff, Johannesburg woon. As sy deur ‘n swartman in haar eie huis aangerand word, ontwikkel sy ‘n fobie jeens
Sekspes-burgemeester geskors
Die burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit, Jonas White, is uit die ANC geskors nadat ‘n tugkomitee bevind het hy is ongeskik om die pos te beklee, het die Sowetan Vrydag berig. Fezile Calana, voorsitter van die ANC se tugkomitee in die Wes-Kaap, het gesê White het die adjunk-burgemeester, Lorna Scheepers, seksueel geteister. White het tussen Augustus
Dan Roodt se onlangse Engelse rubrieke is puik
Dan Roodt se onlangse rubrieke op die Engelse PRAAG, ‘Racism’, a religious concept? en South Africa needs federalism verwys. Beide skrywes is puik en van hoë gehalte. Na my mening behoort hy meer in Engels te skryf. Enkele opmerkings oor beide: Ná die 2014-verkiesing sal die “multinasionale” SA nog meer sigbaar wees, met ‘n Zoeloe-ANC wat die
Wat het van die waghond-media geword?
Wel, dit is amper die einde van die week, dus moet daar ‘n nuwe Obama-skandaal wees! Terwyl die linkse Daily Maverick naarstiglik probeer om belangstelling in Obama se besoek aan Suid-Afrika aan te wakker, is dit Obama se traagheid om te reageer op skreiende politieke onthullings wat wêreldwyd opslae maak op die internet. Dis blykbaar
Poetin skei van sy vrou
Die Russiese president, Wladimir Poetin, en sy vrou, Ljudmila, het Donderdag aangekondig dat hulle ná ‘n huwelik van 30 jaar gaan skei. Die paartjie het die aangekondiging op ‘n staatstelevisiekanaal gemaak nadat hulle ‘n balletvertoning by die Kremlin bygewoon het. “Dit was ‘n gesamentlike besluit,” het Poetin gesê. Ljudmila Poetin was weining tydens haar man
Ramphele: Mandela moes 2 termyne dien
Suid-Afrika sou ‘n beter land wees indien Nelson Mandela vir ‘n tweede termyn as president gedien het, het dr. Mamphela Ramphele, Agang-leier, Donderdag gesê. “Ek dink as ons die goeie geluk van Mandela vir twee termyne gehad het, sou ons ‘n beter kans gehad het, want hy was ‘n toegewyde demokraat,” het sy gesê. “Ek
Twee rand metropolisielid aan
Twee broers is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n metropolisiebeampte van Germiston aangerand het, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê. Hoofsupt. Wilfred Kgasago het gesê die beampte is Woensdagaand aangeval toe hy die mans in hegtenis wou neem. Dwelms is glo in hul besit gevind. “Metropolisiebeamptes het ‘n man buite ‘n internetkafee genader. Dwelms is
SA se lewensgehalte beter sê Zuma
Suid-Afrikaners se lewensgehalte het met die koms van demokrasie geweldig verbeter, het pres. Jacob Zuma Donderdag aan buitelandse diplomate gesê. “Ons het ons belofte nagekom om ‘n beter lewe vir almal te skep. Ons het die lewensgehalte van ons mense verbeter,” het Zuma gesê nadat hy briewe van geloofwaardigheid van ambassadeurs en hoëkommissarisse ontvang het.
