Denemarke wil Arabiese opstande steun

Nóg ‘n groep lande het by Frankryk, Brittanje en Amerika aangesluit in ‘n internasionale veldtog om ‘n vliegspergebied oor Libië te bekragtig. Noorweë, Denemarke, Kanada en België het almal vegvliegtuie gestuur om Moeammar Gaddafi se magte, wat na bewering burgerlikes in dié land aanval, op hul knieë te bring. Die Deense regering wil ‘n sterk

Lees verder: Denemarke wil Arabiese opstande steun

ANC-lede bestorm kantoor

Ontstigte lede van die ANC het dié party se provinsiale kantore in die Wes-Kaap Dinsdag binnegeval nadat die verkiesingskandidate in 16 wyke aangewys is. Volgens Songezo Mjongile, sekretaris van die ANC in die Wes-Kaap, was die “ongedissiplineerde” lede ontevrede oor die ANC se nuutste verkiesingskandidate wat in die Wes-Kaapse wyke aangewys is. “Die ANC keur

Lees verder: ANC-lede bestorm kantoor

Zuma veroordeel bombardement

President Jacob Zuma op Maandag gewaarsku teen buitelandse militêre ingryping in Libië en gesê lande kan nie die terme van Resolusie 1973 van 17 Maart oorskry om ‘n vliegspergebied af te dwing nie. Zuma het by die Menseregtedag-vieringe in Athlone buite Kaapstad gesê die militêre optrede strek wyer as die resolusie wat deur die Veiligheidsraad

Lees verder: Zuma veroordeel bombardement

Jemen, nog ‘n oliekopseer

Die toestand in Jemen lyk kommerwekkend met  veiligheidsmagte in die hoofstad van Sanaa wat in ‘n stryd met president Ali Abdullah Saleh se magte gewikkel is. Die president beweer, net soos Libië se Gadhafi, dat die “meerderheid van die Jemeense mense” hom ondersteun. Terwyl die militêre ingryping in Libië oorheers in die nuus, is die

Lees verder: Jemen, nog ‘n oliekopseer

Vragvliegtuig stort op woonbuurt neer

‘n Vragvliegtuig het Maandag in ‘n woonbuurt in die stad Pointe-Noire neergestort. Dit was ten tye van die berig nie bekend of enigiemand beseer of dood is in die ongeluk in die Republiek van die Kongo se ekonomiese hoofstad nie. Inwoners het aan AFP gesê hulle het ambulanse na die toneel sien jaag, maar beamptes

Lees verder: Vragvliegtuig stort op woonbuurt neer

Lugaanvalle op Libië ‘baie suksesvol’

Brittanje het Sondag gesê sy lug- en see-aanvalle op teikens in Libië was “baie suksesvol” en het beklemtoon dat alles moontlik gedoen word om burgerlike ongevalle te voorkom. Britse vegvliegtuie en ‘n duikboot het by die Amerikaanse- en Franse weermag aangesluit in aanvalle op Libië om ‘n vliegvrye-sone oor dié land af te dwing. Dié

Lees verder: Lugaanvalle op Libië ‘baie suksesvol’

VN-hoof aangeval deur betogers

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, moes na ‘n gebou van die Arabiese Liga vlug nadat hy Maandag by Tahrir-plein in Kaïro deur sowat 50 betogers wat lojaal is aan die Libiese leier, Moeammar Gaddafi, omsingel is. ‘n Korrespondent van die nuusagentskap AFP het Maandag oor dié voorval verslag gelewer. Dis nie duidelik hoe die

Lees verder: VN-hoof aangeval deur betogers