Daar oorkant die draad waar die gras altyd nie-rassig is, is die Persnasse nou besig om die die vye wat hulle verkoop erg ryp te druk. Ai, “chaos” het glo by die parlement uitgebreek, lui een opskrif. Dis nou nadat doodgewone reëls nagekom is oor hoe lede hulleself moet gedra en die DA-LP Maynier sukkel
SA het wapens aan Libië verskaf
Tydens vraetyd in die Nasionale Vergadering, het Radebe, voorsitter van die nasionale komitee vir die beheer van konvensionele wapens (NCACC), gesê het Suid-Afrika het meer as R80 miljoen se wapentuig aan Libië verkoop. Dit sluit valskerms, allerlei soorte patrone, nagsig-oerusting, laserbeheerde afstandmeters, haelgewere en gepantserde voertuie in. David Maynier, DA-LP, wou weet of skerpskuttergewere ook
Israel: Hoogs plofbaar
Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu het na berig word sy reis van 23 Maart na Moskou uitgestel na aanleiding van ‘n bomontploffing by ‘n busstop in sentraal-Jerusalem wat soveel as 34 mense beseer het. Die ontploffing volg op ‘n reeks onlangse vuurpyl-aanvalle uit die Gazastrook wat so ver as die buitewyke van Asdod en Berseba
Geen dienste, geen belasting
Die Vryheidsfront Plus glo dat die nuwe Wet op Verbruikersbeskerming wat om middernag, 31 Maart 2011, in werking tree van toepassing moet wees op alle munisipaliteite. Daarom is die party teleurgesteld dat die minister van Handel en Nywerheid, mnr. Rob Davies, klein- en middelslag-munisipaliteite vrygestel het van die Wet. Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre
Die Karoo se skaliegas: vloek of seën?
Skaliegas is die gonswoord in die energiebedryf op die oomblik. Dit het die vermoë om in baie lande se energiebehoeftes vir baie dekades te voorsien. Skaliegas-koors het die hele energiewêreld op hol sedert die grootskaalse ontginning daarvan in Texas en Pennsylvanië die afgelope vyf jaar. Duisende produksietorings het soos paddastoelle binne ‘n kwessie van vyf
Die Amerikaanse boekbedryf en die neoliberale markekonomie
Die New Yorkse sakeman en kunsversamelaar Si Newhouse, een van die rykste Amerikaners van dié tyd, koop in 1980 ‘n besonderse skildery en ‘n besonderse uitgewery. […] Die uitgewery was die Random House-groep, met befaamde drukname soos Knopf, Vintage, Pantheon, Times Books en natuurlik Random House self, die pronkstuk van die literêre en algemeen-kulture uitgewerye
Lees verder: Die Amerikaanse boekbedryf en die neoliberale markekonomie
Ou koeie en klein jakkalsies
Die onlangse kritiek op Dr Dan Roodt oor ‘n gedig wat hy 30 jaar gelede geskryf het, het my aan die dink gesit. As iemand my sou aanvat oor iets wat ek 30 jaar gelede gedoen of gesê of geskryf het, hoe sal ek dit antwoord? In die eerste plek is 30 jaar ‘n lang
Vars van die plaas
циркуляционные насосы киевАлександр Фильчаков прокурор
‘Weste sal in asblik van geskiedenis beland’
Westerse magte, sê Libië se leier, sal in die asblik van die geskiedenis beland. Gaddafi se troepe het rebelle se opmars gestuit, ten spyte van vier nagte van aanvalle uit die lug. Terwyl Westerse lugkrag Gaddafi se vegvliegtuie op die grond gehou het en sy troepe en wapens tot op die rand van Benghazi teruggedryf
Brasilië eis dat Libiese burgers beskerm word
Brasilië is ongelukkig met die dodetal in Libië en eis ‘n wapenstilstand in die land so gou as moontlik, het die departement van buitelandse sake verklaar. ‘n Skietstilstand moet die Libiese burgers beskerm en die weg baan vir ‘n oplossing vir die krisis deur dialoog, het die departement gesê. Brasilië het, net soos China, Indië,
