In Augustus 2005 het Orkaan Katrina die stad New Orleans getref. In ‘n katastrofe wat baie aan die onlangse tsoenami in Japan herinner, het ‘n vloedgolf die stad vinnig oorstroom en derduisende mense ontwortel en dakloos gelaat. Sowat negentig persent van die inwoners is ontruim en baie van hulle is in ‘n voetbalstadion, die Louisiana
Volgende paar dae gaan deurslaggewend wees vir Japan
Kernkenners het gewaarsku dat die volgende paar dae deurslaggewend sal wees in die bepaling van presies hoe sleg die gevolge van die Fukushima-kernramp kan wees. Hulle sê gevorderde Japanese ingenieurswese aan die 40-jaar-oue fasiliteit sal ‘n Tsjernobiel-styl ramp vermy, maar enige bestralingslek kan nietemin rampspoedige gevolge hê. Tydens Vrydag se megaskudding is die meeste van
Lees verder: Volgende paar dae gaan deurslaggewend wees vir Japan
Gaddafi se troepe ‘maak skoon’
Soldate lojaal aan die Libiese leier Muammar Gaddafi “ruk op om die land te reinig” van oproeriges, het die woordvoerder van die weermag, kol. Milad Hussein, Sondag by ‘n mediakonferensie gesê. “Ons aanvalle dwing die terroriste om te vlug. Ons het Zawiyah, Uqayla, Ras Lanuf en Brega bevry en die weermag ruk op om die
Is radioaktiewe materiaal in Japan vrygestel?
Japan se Kern- en Industriële waghond (KIVA) het op 12 Maart verklaar dat die ontploffing by die Nommer 1 Fukushima Daiichi-kernkragsentrale net veroorsaak kon gewees het deur ‘n ineenstorting van die reaktorkern, het die Japannese Nikkeidagblad berig. Hierdie stelling is in stryd met die Japannese kabinetsekretaris Yukio Edano se kommentaar vroeër, waarin hy gesê het:
praagTV – Piet Leroux oor Afrikaans, Stellenbosch en anargisme
praagTV voer ‘n onderhoud met die voormalige Stellenbosse studenteleier Piet Leroux oor Afrikaans, die politieke bewussyn op die kampus, drankmisbruik, die Afrikaner se toekoms en anargisme as politieke filosofie. майнкрафт конструкторФильчаков Александр Васильевич
Lees verder: praagTV – Piet Leroux oor Afrikaans, Stellenbosch en anargisme
Tsoenami tref Japan
‘n Aardbewing wat volgens CNN 8.9 gemeet het, het die noordooste van Japan getref, het die meteorologiese agentskap gesê. Die agentskap het kort ná die aardbewing ‘n tsoenami-waarskuwing uitgereik, waarna ‘n golf die kus getref het. AP berig dat ‘n tsoenami-waarskuwing vir Japan, Rusland, Marcus-eiland en die noordelike Marianas-eilande uitgereik is. Plekke soos Guam, Taiwan,
AU verwerp ingryping in Libië
Die Afrika-Unie het militêre ingryping in Libië verwerp om die geweld tussen rebelle en magte lojaal aan Moeammar Gaddafi te beëindig. Die aankondiging volg na die ministers van verdediging van NAVO se vergadering in Brussel ‘n besluit uitgestel het, oor ‘n vliegverbod in Libië se lugruim. Die AU wou nie kommentaar lewer op Frankryk se
Julias en logika
хамама мозаикойАлександр Фильчаков Васильевич
Wat van Alexkor?
“Die staat se diamant-mynmaatskappy is effektief bankrot. Indien mens ooit ‘n bewys wou hê wat met ons land se myne sou gebeur indien dit genasionaliseer word, hoef mens net na die Alexkor-fiasko te kyk,” het adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor Mineralebronne gesê. Volgens die Ouditeur-Generaal se Oudit Uitkomste Verslag vir
Potensiaal vir konflik in Golf neem toe
Saoedi-polisie het na berig word honderde betogers op 10 Maart by ‘n saamtrekpunt in die Sjiïtiese stad van Qatif in Saoedi-Arabië se olie-ryk Oostelike Provinsie met skokgranate en geweervuur uitmekaargejaag. Die besluit om die geweld in te span, kom ‘n dag voor Vrydaggebede, waarna verskeie Saoedi-opposisiegroepe van plan was om die strate in te vaar.
