Simon Mann tronk toe weens Ekwatoriaal-Guinee komplot

Die Britse huursoldaat Simon Mann is tot 34 jaar en vier maande tronkstraf gevonnis in Ekwatoriaal-Guinee omdat hy beplan het om die regering omver te werp.

Lees verder: Simon Mann tronk toe weens Ekwatoriaal-Guinee komplot

Mugabe wou blykbaar afstand doen van mag

Die Washington Post beweer dat Robert Mugabe geglo het dat hy die presidentsverkiesing op die middag van 30 Maart verloor het en dat hy die volgende dag van die mag sou afstand doen.

Lees verder: Mugabe wou blykbaar afstand doen van mag

Groot sprong in Augustus moontlik vir petrolprys

Die ekonoom van T-sec Mike Schussler het gister gesê dat 'n 40 tot 60 sent-verhoging in die petrolprys in Augustus moontlik is.

Lees verder: Groot sprong in Augustus moontlik vir petrolprys

Rwandese glo dat Frankryk vir die volksmoord verantwoordelik is

Die New Times-koerant in Kigali het gister berig dat Frankryk die milisie en weermag opgelei en toegerus het wat die 1994-volksmoord in Rwanda uitgevoer het.

Lees verder: Rwandese glo dat Frankryk vir die volksmoord verantwoordelik is

Mbeki stelTsvangirai as eerste minister voor

Image

Morgan Tsvangirai

President Thabo Mbeki het voorgestel dat Morgan Tsvangirai eerste minister word maar dat Robert Mugabe as Zimbabwe se staatshoof aanbly, berig die Guardian vandag.

Lees verder: Mbeki stelTsvangirai as eerste minister voor