Kindersoldate? Waar?

Die verskynsel van kindersoldate, soos volksmoord, slawerny en marteling, lyk soos een van daardie gruwelike misdade wat geen land enigsins kan verdedig nie, behalwe blykbaar… die Obama-administrasie. Die kwessie van kindersoldate, soos in Oeganda, is weereens in die spervuur nadat die Kony 2012-video en die vervaardigers daarvan hoofnuusopskrifte gehaal het om die bevelvoerder van kindersoldate,

Lees verder: Kindersoldate? Waar?

Rolprente: Terugkeer van die Afrikaner – ‘n land wag

In 2004, so half per ongeluk, praat Hollywood onverwags die waarheid, en dit, as’t ware deur die mond van die suigeling. The Incredibles was ‘n animasiefilm opgekook volgens die hiper-suksesvolle Pixar-resep van kleurvolheid, humor, spanning, hope aksie en boegwye draakstekery met een of ander Hollywood-lieflinggenré. Dit kan toeval wees, of slegs in die oog van

Lees verder: Rolprente: Terugkeer van die Afrikaner – ‘n land wag

Spioenasie getransformeer sê CIA-direkteur

Wanneer mense ‘n film aflaai of inskakel op die webradio, kan hulle afgeloer word en die afloerders sal presies weet wat hulle doen en waar hulle is. Spioene sal nie meer afluisterapparaat in jou huis hoef te plant nie. Die opkoms van “aanlyn-beheer” deur apps sal beteken dat mense self hul eie huise bedraad vir

Lees verder: Spioenasie getransformeer sê CIA-direkteur

Vloot gaan ‘hulpbronne’ bewaak

Die SA Vloot gaan die land se kuslyn patrolleer om mariene hulpbronne te beskerm, volgens ‘n berig Maandag. Minister van landbou, bosbou en visserye, Tina Joemat-Pettersson, het hierdie moontlikheid bespreek met haar verdedigingseweknie Lindiwe Sisulu, volgens die Cape Times. Met ‘n ooreenkoms wat in beginsel bereik is, sal die saak verder geneem word deur die

Lees verder: Vloot gaan ‘hulpbronne’ bewaak

Rassistiese twieter vasgevat

Die Britte, wat voorheen ‘n spierwit epaaier bestuur het waar selfs Afrikaners nie “wit” genoeg geag is nie, wil die wêreld evangeliseer oor rassegelykheid. ‘n Man is in hegtenis geneem omdat hy glo ‘n rassistiese twiet oor ‘n swart sokkerspeler wat by ‘n wedstryd inmekaargesak het, uitgestuur het. Bolton Wanderers se Fabrice Muamba het tydens

Lees verder: Rassistiese twieter vasgevat

Malema kap ‘magsdronk’ ANC

Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, het Sondag “magsdronk” ANC-leiers wat hul kiesers minag, gekritiseer. Malema het gesê sommige leiers het arrogant geraak weens die mag wat die massas aan hulle gee. Hy het gewaarsku teen nog ‘n Polokwane-verkiesingskonferensie, wat gelei het daartoe dar Thabo Mbeki moes uittree as president. “Moet nooit die massas een

Lees verder: Malema kap ‘magsdronk’ ANC

Pasop vir internetswendelaars!

Internet-gebruikers moet op die uitkyk wees vir ‘n internasionale telefoonbedrogspul wat toelaat dat volle toegang tot hul rekenaars verkry word. Die Weekend Argus berig dat slagoffers ‘n oproep op hul landlyn kry van iemand wat beweer om ‘n Microsoft-werknemer te wees, en hulle vertel van ‘n rekenaarprobleem. Die swendelaars beweer dan dat die slagoffer se

Lees verder: Pasop vir internetswendelaars!

Kony 2012 se vervaardiger haak uit

Die vervaardiger van Kony 2012 en stigterslid van Invisible Children is Donderdag in hegtenis geneem vir masturbasie en dronkenskap in die openbaar, volgens die San Diego Police Department. Jason Russell, 33, is opgemerk waar hy in die openbaar masturbeer, motors vandaliseer en moontlik onder die invloed van ‘n dwelm verkeer, volgens die SDPD. Hy is

Lees verder: Kony 2012 se vervaardiger haak uit