Die beweerde baasbrein agter ‘n Johannesburgse sindikaat wat geboue in die stad se middestad kaap, gaan in April vir bedrog verhoor word, bykans vier jaar nadat hy gearresteer is. Sinethemba Mkhumbuzi word beskuldig van bedrog wat verband hou met die verkoop van Angus Mansions in Jeppestraat in Johannesburg se middestad, het die Saturday Star berig.
Mbeki moedig Afrikajeug aan om te rebelleer
Die jeug van die Afrika-kontinent moet hulself voorberei vir ‘n rebellie teen die ouer geslag en hul leierskapsrol só opeis, het Thabo Mbeki Saterdag gesê. Mbeki, wat Youth 21 se globale leierskapsforum in Nairobi, Kenia, toegespreek het, het gesê twee derdes van die vasteland se bevolking is die jeug en in 2045 sal hulle die
Bejaarde se rugstring afgesny
‘n Bejaarde vrou se rugstring is afgesny toe sy met ‘n mes aangeval is op haar kleinhoewe. Dié aanval sal haar vir die res van haar lewe verlam laat. Die vermeende aanvaller, wat niks gesteel het nie, is dieselfde dag in hegtenis geneem. Ada Viljoen (77), se swart aanvaller het die mes in die agterkant
Die ‘nee’-stem red Suid-Afrika, ‘n sprokie
Vandag, twintig jaar ná die lotsbepalende referendum van 17 Maart 1992, kan ‘n mens net spekuleer oor hoe dit sou gewees het indien mnr. FW de Klerk sy sin sou gekry het en die “ja”-stem sou geseëvier het. Soos ons in die maande ná die referendum gesien het, het FW reggestaan om sy land en
Hongersnood tref Swaziland: Unicef
Een uit vier huishoudings in Swaziland, Suid-Afrika se laaste absolute monargie, word getref deur die stygende koste van voedsel en mense word selfs gedwing om etes oor te slaan, het UNICEF in ‘n verslag Vrydag gesê. “Die verslag het getoon dat huishoudings met familielede wat met MIV leef, ‘n groter risiko loop vir skokke en
Ja-stemzombies
Фильчаков Харьков
Hoe sou SA gelyk het met ‘n nee-stem?
As jy ouer as veertig jaar is, sou jy waarskynlik twintig jaar gelede ja of nee gestem het. Hoewel dit vandag bitter moeilik is om ‘n ja-stemmer te kry, was daar 20 jaar gelede presies 1 924 186 ja-stemmers. (teenoor die 875 619 nee-stemmers) Dit het die weg gebaan vir die Suid-Afrika waarin ons vandag
Susan Boyle III: Gevaar van die Moderne Droom
’n Mens kan verstaan hoekom Susan Boyle die lied vir haar deurbraakoudisie gekies het. Dit pas goed in haar stem, veral in haar sterk middelregister en gee ook vir haar die geleentheid om haar vokale vaardighede behoorlik ten toon te stel. Daar is egter ook ’n skerp ironie aan die keuse, want dié lied gaan
Proteas trek die Kiwi’s se velle af
Hulle sê die Proteas het ‘n lang stert. ‘n Krokodil het ook ‘n lang stert. Daardie stert kan woes slaan. Die Proteas se stert kan ook woes slaan. Vra maar vir elf Nieu-Seelandse krieketspelers. Hulle het die letsels daarvan om te vertoon. En as dit die Proteas se kolfagterhoede is wat seermaak, is dit die
Twintig jaar na die 1992-Referendum
Aan die einde van 1991 het die Nasionale Party (NP) ‘n sleutel tussenverkiesing in Virginia aan die Konserwatiewe Party (KP) afgestaan. Die KP het gekraai dat ons die mandaat om voort te gaan met die grondwetlike onderhandelinge verloor het en het aangedring op ‘n alleenlik blanke verkiesing. Hulle eise was tot ‘n groot mate aangevul
