Krygkor het sy uitvoerende hoof, Sipho Thomo, geskors. Popo Molefe, Krygkorvoorsitter, het Donderdag aangekondig Thomo is geskors ná hy en die raad nie tot ‘n vergelyk kon kom oor die beëindiging van Thomo se tien jaar lange dienstydperk by die maatskappy nie. “Daar is ernstige aantygings teen hom [Thomo], en geen ooreenkoms kon bereik word
Politieke druk kan Reitz 4 ontneem van billike verhoor
Die Reitz-vier kan nie verskoning vir hul optrede vra sonder vrywaring van verdere vervolging nie, het Christo Dippenaar, hul regsverteenwoordiger, aan Die Burger gesê. Hy het gesê om verskoning aan te bied, sal ’n implisiete skulderkening beteken wat tot ’n skuldigbevinding kan lei. Dippenaar het gereageer op ’n onlangse toespraak van prof. Jonathan Jansen, rektor
Lees verder: Politieke druk kan Reitz 4 ontneem van billike verhoor
Suid-Afrikaners se lewensverwagting daal
Die gemiddelde Suid-Afrikaner sal nie langer as 50 jaar leef nie, en dié syfer word al laer. Dit is die deel van die bevindinge van ‘n nuwe opname deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV). Volgens SAIRV se jongste South-Africa Survey is die land een van slegs ses uit ‘n groep van 37 ontwikkelde en
Caster hou goud, geld, titel
Die resultate van die geslagstoetse wat op die omstrede atleet, Caster Semenya gedoen is, sal ‘n geheim bly, het die departement van sport en ontspanning gesê. “Ons het met die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) ooreengestem dat alle toetse vertroulik is en ‘n privaatsaak tussen die dokter en die pasiënt sal bly,” het die departement
Museumstukke
{jathumbnail off} no depositФильчаков прокуратура харьков
Zimbawiër wat identiteit steel vas
‘n Zimbabwiër is in hegtenis geneem nadat die man wie se identiteit hy glo gesteel het, hom opgespoor en platgetrek het. Themba Mabela het glo agterdogtig geraak toe die verkeersdepartement hom in kennis gestel het dat sy voertuig se registrasie verval het. Hy besit nie ‘n voertuig nie. By die verkeersdepartement het hy geleer dat
Duurste krag, goedkoopste steenkool
As Eskom se voorstel van ’n tarief-verhoging van 45% elke jaar vir drie jaar aanvaar word, gaan Suid-Afrika die duurste krag op die planeet hê, sê die ekonoom mnr. Mike Schussler. “Suid-Afrika se krag is reeds duurder as die VSA, Israel en Mexiko s’n en as Eskom sy verhogings kry, gaan Suid-Afrika se krag die
Henry se hand-joppie
Woedende Ierse kommentators het Thierry Henry as “Le Cheat” beskuldig nadat die Franse sokkerkaptein gehelp het om Ierland met sy hand uit die Wêreldbeker-toernooi te skop. Die Iere se tradionele geluk het hulle in die steek gelaat nadat Henry glo die bal in die doodsnikke van die westryd met sy hand hanteer het en die
29 November 11:00 Boekbekendstelling!
Kom drink ‘n glasie gratis wyn by Café Riche en stap saam met die kenner Astrid Schwenke deur die historiese Ou Raadzaal, van waar Paul Kruger destyds regeer het. Besigtig ook die skildery wat op die voorblad van PRAAG se heruitgawe van D.W. Krüger se biografie oor Paul Kruger verskyn. Hierna praat dr. Dan Roodt
Afrikaners is slawe van DA-propaganda
Gister was daar, waar ek woon, ‘n munisipale tussenverkiesing. Deur die moderne toepassing van die wetenskaplike metode te gebruik, kon ek waarneem, ‘n teorie vorm en die teorie bewys deur veronderstellings. Die demografie in die wyk is seker 70% blanke Afrikaanssprekendes, 25% blanke Engelsprekendes en 5% swart Sothosprekendes. 3 Partye het deelgeneem: die ANC, die
