Die SAP se Landelike beveiligings initiatief in Brits het totaal gefaal. Dit was Raadslid Elsa Lourens van die Vryheidsfront Plus, Brits, se kommentaar op n plaaslike koerant berig waarin Thandi Modise, Premier van die Noordwes, haar kommer uitgespreek het oor die vlaag van gewapende rooftogte wat Brits teister. Volgens die berig is Suid Afrikaanse boere
Situasie in Sasolburg versleg
Twee vragmotors is Maandag deur inwoners van die Zamdela-lokasie in Sasolburg aan die brand gesteek, het die polisie in die Vrystaat, gesê. “‘n Vragmotor wat ‘n paar meter ver van die polisiekantoor gestaan het, is deur die skare verwoes. Dit brand tans,” het konst. Peter Kareli gesê. “Nóg ‘n vragmotor word op die R82 verwoes.
‘n Swart mag in Afrika: Africom
Die Britse premier David Cameron, het dié naweek dit duidelik gemaak dat “die Weste vir dekades lank in Noord-Afrika teenwoordig sal moet bly” om probleme in die streek die hoof te bied. Wat eers gelyk het na uitsluitlik ‘n Franse uraanbeheer-kwessie met die eise van Islamiste in Mali, het pas uitgebrei na Algerië toe ‘n
Polisie vrees nog geweld in Bloemhof
Die onlangse staking by die Dairybelle-kaasfabriek se stoor in Bloemhof asook brandstigting, het verder gelei tot die intimidasie van ‘n plaaslike wit sakeman. Sewe verdagtes het intussen verlede Woensdag in die landdroshof op Bloemhof in Noordwes verskyn op aanklagte van openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging na aanleiding van die staking. Die verdagtes is aangekeer nadat
Oproeriges plunder Sasolburg se sakekern
Beeld berig dat Sasolburg se winkeleienaars dié naweek inderhaas hul winkels moes sluit toe meer as 3 000 oproerige plakkers van die Zamdela-lokasie op loop gegaan het. Die opstand volg nadat amptenare van die Metsimaholo-munisipaliteit inwoners van Zamdela toegespreek het oor die beplande samesmelting van die Metsimaholo- en Ngwathe-munisipaliteit. Die Metsimaholo-munisipaliteit beslaan die dorpe Sasolburg,
Gyselaardrama: 25 sterf by Algerynse gasaanleg
Die lyke van 25 gyselaars wat deur Islamiste gevange geneem is, is Sondag by ‘n gasaanleg in die Algerynse Sahara-woestyn gevind, berig die plaaslike media. Dít volg nadat spesiale magte toegeslaan het op die aanleg om ‘n 72 uur lange gyselaatdrama te beëindig. Anis Rahmani, direkteur van die plaaslike televisie-kanaal Ennahar, het aan AFP gesê
Ministers se huisopknappings kos R65 miljoen
Die departement van openbare werke het in die 2011/12 boekjaar byna R65 miljoen bestee aan verbeterings by die huise van ministers en adjunkministers, berig Sunday Times. Volgens die koerant het Thulas Nxesi, minister van openbare werke, in reaksie op ‘n LP se vraag op 14 Desember, dié uitgawe erken. Die rekeninge sluit in: R15 miljoen
ANC-Jeugliga veroordeel Persklub se renosternuus-keuse
Die Nasionale Persklub moet meer met Suid-Afrikaners kommunikeer en hul stories ontgin, het die ANC-jeugliga Sondag gesê. Die organisasie het gesê hy is bekommerd dat die persklub besluit het renosters is meer “waardevol as menselewens” toe hy renosters as 2012 nuusmaker van jaar aangewys het. “Hoewel die ANCYL glo die omgewing en diere moet beskerm
Lees verder: ANC-Jeugliga veroordeel Persklub se renosternuus-keuse
Jessie Duarte waarsku teen DA
‘n Top ANC-lid, Jessie Duarte, het die Demokratiese Alliansie aangeval en gesê die land moenie gelei word deur neo-kolonialiste wat soos revolusionêres probeer lyk nie, het City Press Saterdag berig. “Laat ons versigtig wees kamerade, die neo-liberale en neo-kolonialiste sing en dans soos ons, maar ons weet dat hulle tydens hul private byeenkomste die land
Skolerugy: Opkikkertoetse kom
Jong rugbyspelers aan van die land se bekende sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word, berig Rapport. Volgens die koerant het 18 uit 62 leerlinge wat die afgelope ses maande in onafhanklike toetse ondersoek is, positief getoets vir middels wat so gevaarlik is dat dit tot die dood kan lei. Die
