Vir 15 jaar, vanaf 1994 tot 2008, was daar geen groot ekonomiese druk op die ANC-regering nie. Vanaf 2013 tot 2027, gaan die huidige ekonomiese druk egter nie wyk nie, maar teen Nkandla eskaleer. Vir die volgende 15 jaar kan die Suid-Afrikaanse ekonomie net nie vinnig genoeg groei nie. Pleks van ekonomiese groei groter as
Luyt se afsterwe ‘n groot verlies
Dr. Louis Luyt se dood is ‘n groot verlies vir Suid-Afrika. As sakeman, rugbyadministrateur, Afrikanerleier en politikus het hy deurslaggewende bydraes gemaak. Dr. Luyt het ‘n reuse rol in Suid-Afrikaanse rugby gespeel tydens die belangrike oorgangstydperk na 1994. Hy het veral nooit die nodige erkenning gekry vir sy belangrike bydrae tot die groot sukses van
Afrikanervryheid
“Sonder ‘n eie taal, kultuur en identiteit, is enige praatjies oor selfbeskikking, eie skole, universiteite en ander instellings, selfs grondgebied, doodgebore”. Dit is die mening van dr Dan Roodt soos weergegee in die laaste Praag-nuusbrief. Die werk van dr Roodt en Praag is prysenswaardig. Daar is egter ander perspektiewe ten opsigte van die Praag stem
Sampie Terreblanche se distopie
Koeranttitels word deur sinici gestereotipeer as “Die Waarheid”. In werklikheid word iedere koerant gekenmerk deur sy voor- en afkeure. Eerstens vind dit uitdrukking in wat gepubliseer word en ook in wat nie gepubliseer word nie. Tweedens blyk voor- en afkeure uit die manier waarop ‘n berig gepubliseer word: die prominensie (plek en omvang), opskrif, aanbiedingstyl,
praag.co.za weer op die lug ná kraking!
Vir die eerste keer in jare was hierdie webwerf vir ongeveer 36 uur buite werking, nadat ‘n Indonesiese kraker ons stelsel binnegedring en sekere lêers uitgewis en ander verander het. Ons het deurnag gewerk om ‘n rugsteun van ons 90 000 lêers te maak en het die webwerf so pas weer herstel. In die toekoms
VF+ vra DA om hul neus uit Afrikaners se sake te hou
Die VF Plus het die DA burgemeester van Midvaal, mnr Timothy Nast sterk gekritiseer nadat hy verlede week tydens ‘n ouervergadering by die Laerskool Hendrik Verwoerd in Meyerton, die ouers van die skool as burgemeester in ‘n toespraak oorreed het om die naam van die skool ter wille van politieke korrektheid te verander, aldus mnr
Lees verder: VF+ vra DA om hul neus uit Afrikaners se sake te hou
Kondome, Vigstoetse vir skole
KwaZulu-Natalse skole ondersoek instel oor hoe kondome aan leerlinge verskaf kan word en hoe gewillige toetse vir MIV/Vigs gefasiliteer sal word. The Mercury berig Senzo Mchunu, LUR van onderwys, sê dit is ‘n kwessie van “hoe”, eerder as “sal ons of sal ons nie.” Hy is bekommerd ook die huidige toestand in die provinsie se
Maharaj glo by korrupsie betrokke
Die president se woordvoerder, Mac Maharaj, en sy eggenoot, Zarina, is betrokke by grootskaalse korrupsie, berig Eyewitness News. Die Skerpioene het aanvanklik die beweerde misdaad in 2009 ondersoek, maar die aanklagte is laat vaar. Maharaj se skoonsuster, Shireen Karim, het inligting onthul oor kontrakte wat vir nuwe rybewyse aangegaan is. Volgens Karim is ‘n beweerde
Aanval op Wouter Basson oor uitnodiging
Die kardioloog Wouter Basson het kritici bevraagteken wat hom ná ‘n motiveringspraatjie wat hy by ‘n Kaapse buiteklub gelewer het, aangeval het, is Donderdag berig. Die praatjie, wat hy Vrydag by die eksklusiewe Kelvin Grove-buiteklub gelewer het, het “die wenkbroue laat lig en op sommige sosiale netwerke word die klub se uitnodiging aan Basson bevraagteken”.
Plase soos enige deel van gemeenskap sê minister
Plase is nie spesiale gebiede in gemeenskappe nie en verdien nie meer polisiefokus as enige ander gebied in die land nie, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, Donderdag gesê. “Ek weier om toe te tree tot die idee dat plase spesiale gebiede in ons samelewing is,” het hy op ‘n ontbytvergadering in Johannesburg gesê. “Nee,
Lees verder: Plase soos enige deel van gemeenskap sê minister
