Die Instituut vir Sekerheidstudies het die regering gemaan om te let op wie die land binnekom. Dit volg op die inhegtenisneming gister van 19 vermeende rebelle van die Demokratiese Republiek van die Kongo in Limpopo. Hulle word daarvan verdink dat hulle saamgesweer het om die regering van die DRK omver te werp. Die Instituut meen
Sterwende, wit kankerpasiënt ‘was by haar volle positiewe toe sy verkrag is’
Die saak teen ‘n manlike verpleër, Kadisang Michael Moema (33), wat aangekla word vir die verkragting van ‘n kankerpasiënt, Magda Lombard (51), het weer in die Vrystaatse Hooggeregshof hervat. Lombard het in Oktober 2011 beweer Moema het haar verkrag terwyl sy ‘n pasiënt in die Universitas Onkologie-eenheid was wat op Nasionale Hospitaal se gronde geleë
Lees verder: Sterwende, wit kankerpasiënt ‘was by haar volle positiewe toe sy verkrag is’
ANC-besluit teen stakende onderwysers verwelkom
Die Nasionale Kongres van Skoolbeheerliggame, die NCSGB, het die ANC se besluit verwelkom om onderwys as noodsaaklike diens te verklaar. Die sekretaris-generaal van die organisasie, Monokoane Hlobo sê daar was verlede jaar tydens hulle beleidskonferensie ‘n besluit dat die regering versoek moet word om onderwys as noodsaaklike diens te verklaar. Hy sê die besluit is
Lees verder: ANC-besluit teen stakende onderwysers verwelkom
Afriforum is nie ‘n ‘wit, Afrikaanse organisasie nie’
Die swart Rabelani Dagada sê die Afriforum bied ‘n platform vir diegene wat wil veg teen nuwe vorms van rassisme Hy het glo min respek vir rasgebaseerde organisasies soos die Black Management Forum en die Afrikaner Boerderbond, veral gedurende hierdie era van ‘n demokratiese bestel. Hy het daarom ‘n paar maande gelede by AfriForum aangesluit,
Lees verder: Afriforum is nie ‘n ‘wit, Afrikaanse organisasie nie’
Swarte juig oor Westdene-busramp op Facebook
Zama Khumalo het aan sy 493 Facebook-vriende vertel dat hy uitnodigings sal uitstuur om ‘n “Big Black Braai” te vier omdat 42 wit kinders dood is toe hul skoolbus in die Westdene-dam in 1985 omgeslaan het. Khumalo, 24, wat die bevordering van ‘n “swart meerderwaardigheidskompleks” voorstaan, het gesê die braai sal gehou word op die
CIA se onwettige tronke oopgevlek, SA ook deel
Die CIA het ‘n wêreldwye program van stapel gestuur na 9/11 om vermeende lede van Al-Kaïda aan te hou sonder verhoor en te martel. Suid-Afrika was onder dié wat hul samewerking verleen het met die onwettige aanhouding en uitlewering van beweerde terroriste. Ten minste 54 lande het aan die onwettige program deelgeneem en 136 mense
Iran, P5+1 vergader oor kernprogram in Kazakstan
Iran sal samesprekinge oor sy omstrede kernprogram op 26 Februarie in Kazakstan bywoon, het die land se kernonderhandelaar, Saeed Jalili, Dinsdag in ‘n verklaring bekend gemaak. Die besluit is tydens ‘n telefoniese gesprek tussen Jalili en Catherine Ashton, die Europese Unie se buitelandse beleidshoof, geneem, volgens die Irna-nuusagentskap. Ashton verteenwoordig die sogenaamde P5+1-groep wat die
Lees verder: Iran, P5+1 vergader oor kernprogram in Kazakstan
SA sal Eskom-verhogings moet aanvaar, sê Solidariteit
Suid-Afrikaners het geen ander keuse as om Eskom se vyfjaar-tariefverhoging te aanvaar nie, het die vakbond Solidariteit Dinsdag gesê. Paul Joubert, ‘n navorser, het gesê die monopolistiese struktuur van die elektrisiteitsmark maak dit amper onmoontlik om te bepaal of die pryse waarop Eskom se energiereguleerder ooreengekom het, geskik sal wees. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika
Lees verder: SA sal Eskom-verhogings moet aanvaar, sê Solidariteit
ANC verwelkom minimum loon
Die ANC het die nuwe minimum loonaankondiging vir plaaswerkers Dinsdag verwelkom. “Hierdie nuwe aanbod sal baie help om te verseker dat armoede in die plaasgemeenskap uitgeroei word en dat sosio-ekonomiese toestande verbeter,” het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, gesê. Mildred Oliphant, die minister van arbeid, het Maandag aangekondig dat die nuwe minimum loon vir
Plaas loonbeslissing op ys, vra TLU
Tydens TLU SA se dagbestuur is daar indringend besin oor die gevolge van die pas aangekondigde minimum lone deur die Minister van Arbeid. TLU SA is van mening dat landbou hierdie lone nie kan bekostig nie, en dat die Minister moontlik bepaalde perke oorskry het met haar beslissing. Daar was ‘n reeds ooreengekome sektorale vasstelling
