Boer aangekla vir Zambiese busramp

Die polisie in Zambië het ‘n 74-jarige boer aangekla omdat hy na bewering ‘n busongeluk waarin 53 mense dood is, veroorsaak het. Owerhede het die boer as Abraham van Eenden van Mkushi geïdentifiseer en het gesê dat hy Vrydag in hegtenis geneem is oor die ongeluk wat ongeveer 100 kilometer noord van Zambië se hoofstad,

Lees verder: Boer aangekla vir Zambiese busramp

Konsul-generaal se huis aangeval

‘n Saak van brandstigting is Sondag geopen ná ‘n brand by Lassie Chiwayoy, Suid-Afrika se konsul-generaal vir China, se huis, het die polisie in Mpumalanga gesê. Die polisie het vroeër gesê hulle is nog besig met ‘n ondersoek nadat die motorhuis van Chiwayo se eiendom in Mbombela Vrydag aan die brand geraak het. Kol. Leonard

Lees verder: Konsul-generaal se huis aangeval

Intellektuele eienaars van ‘SA, die wonderwerk’ slaags

‘n Dosent aan Wits se sakeskool beweer die History Channel het twee van sy akademiese werke gebruik en hom nie daarvoor erkenning gegee nie, berig Saturday Star. Die dokumentêr, getiteld, The Miracle Rising: South Africa, word Sondag internasionaal uitgesaai. Dr. Geoffery Heald het aan die koerant gesê sy tesisse “‘Learning amongst enemies: A phenomenological study

Lees verder: Intellektuele eienaars van ‘SA, die wonderwerk’ slaags

Leon Lemmer: RSG se Magdaleen Kruger as ‘n euwel

Magdaleen Kruger, die hoof van RSG, was onlangs in die nuus toe sy ‘n onderonsie met Margot Luyt gehad het. Luyt gaan tereg van die veronderstelling uit dat haar program, Vers en klank, vanweë die gehalte daarvan agting verdien. Sy was ontstoke omdat dit vir ‘n sokkeruitsending plek moes maak. Kruger se uitgangspunt is dat

Lees verder: Leon Lemmer: RSG se Magdaleen Kruger as ‘n euwel

Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid

Die eerste reaksie wat die skryfster Riana Scheepers had toe haar ouers in ‘n plaasaanval beseer is, is om te verklaar: “My ma en pa was nie twee rassiste wat in ’n wit toring gesit het nie.” Dit herinner so effens aan die uitroep van die Engelse vrou wat in 1976 in Soweto aangeval is

Lees verder: Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid

Sanlam: ‘n Seder val in Bellville

Sanlam maak nie self sy skandes bekend nie. Dit is landswyd in die openbare belang dat kennis geneem word van Pro-Afrikaans van Bellville se brief in Die Burger (8 deser, p 12). Die outeur sal sekerlik nie beswaar hê as dit deur Praag herpubliseer word nie. Tussen vierkantige hakies is daar twee invoegsels van my.

Lees verder: Sanlam: ‘n Seder val in Bellville

San-man gemartel oor pakkie skyfies

Buks Kruiper, 70, die broer van die afgestorwe Khomani San-leier, Dawid Kruiper, is gemartel deur ‘n supermark sekuriteitswag in Upington nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ‘n pakkie skyfies gesteel het. Die wag het hom aan sy gewrigte opgehang en geslaan en hom geskop. Daarna, het hy sy selfoon uitgehaal en foto’s van die

Lees verder: San-man gemartel oor pakkie skyfies

Regse komplot: Boer vrygelaat

Alle aanklagte teen ‘n boer van Aberdeen is Donderdag laat vaar. Hy is vroeër in verband met ‘n beweerde regse komplot in hegtenis geneem. Aanklagte van hoogverraad en sameswering om terreurdade te pleeg, is tydens ‘n vlugtige hofverskyning teen die 31-jarige Louis Lategan teruggetrek. Die staat het geen redes verskaf nie. Lategan is sedert sy

Lees verder: Regse komplot: Boer vrygelaat

Gegradueerdes gaan belastingkoeie word

Die ANC het verlede jaar by sy verkiesingskonferensie in Mangaung ‘n resolusie aanvaar om ‘n belasting op gegradueerdes in te stel, het die Sowetan Donderdag berig. Afgevaardigdes in die onderwys- en gesondheidskommissie het besluit dat oorweging “gegee moet word aan ‘n belasting vir alle gegradueerdes van hoër onderwysinstellings”. Inligting oor die voorgenome belasting is vaag,

Lees verder: Gegradueerdes gaan belastingkoeie word