Afrikanereenheid mag volg ná historiese vergadering

Die vergadering wat Saterdag 3 September deur mnr. Jaap Kelder se NBU en PRAAG gereël is, het ‘n kantonale oplossing vir Suid-Afrika bespreek, maar ook die gedagte van ‘n strategiese toekomsplan vir die Afrikaner. Uiteindelik is twee komitees aangewys om albei prosesse voort te sit. PRAAG het gesorg dat die vergadering direk op die internet

Lees verder: Afrikanereenheid mag volg ná historiese vergadering

Wikileaks: Bob se dae teen 2013 getel

Robert Mugabe se bankier het aan ‘n Amerikaanse ambassadeur gesê die president het prostaatkanker wat teen 2013 tot sy dood sal lei, het gelekte dokumente van die Amerikaanse ambassade getoon. Gideon Gono, hoof van die sentrale bank, het dié aanmerkings in Junie 2008 aan James McGee gemaak, toe Zimbabwe geteister is deur verkiesingsgeweld ná Mugabe

Lees verder: Wikileaks: Bob se dae teen 2013 getel

ANC-Jeugleier geskiet

‘n Voormalige streeksleier van die ANC-Jeugliga in Mpembeni buite Empangeni is Saterdagmiddag deur die KwaZulu-Natalse polisie binne sy huis doodgeskiet, het die ANC gesê. “Ons kameraad Qinisani Gwala is gisternag deur die polisie binne sy huis doodgeskiet. Ons veroordeel die voorval,” het Thulani Mashaba, ANC-voorsitter van die Noordkus-streek, Sondag gesê. Hy het gesê Gwala was

Lees verder: ANC-Jeugleier geskiet

Mogoeng lag DA-besware af

Regter Mogoeng Mogoeng sal as Suid–Afrika se hoofregter dien, aangesien die meerderheid (16 teenoor 7) van die Regterlike Dienskommissie (RDK) se 23 lede hul steun aan hom toegesê het. Hy is die enigste kandidaat vir die pos van hoofregter nadat hy deur pres. Zuma benoem is om regter Sandile Ngcobo te vervang wat in Julie aangekondig

Lees verder: Mogoeng lag DA-besware af

Selfbeskikking binne die konteks van die Menseregteakte van die Grondwet 1996

In die daarstelling van selfbeskikking is daar twee kontekste wat verreken moet word: binne die grondwet of buite die grondwet. Die bewandeling van die weg na selfbeskikking buite die raamwerk van die grondwet lei na donker situasies wat vooraf nie voorsien kon word nie. Alhoewel die grondwet vol gebreke wat strydig is met die stereotipe

Lees verder: Selfbeskikking binne die konteks van die Menseregteakte van die Grondwet 1996

Selfbeskikking deur Plaaslike Owerheid

Hierdie gesprek gaan nie oor ‘n volkstaat nie, maar oor die mate waartoe belastingbetalers se ekonomiese oorlewing gaan afhang van seggenskap oor hul eie sake. Ek verwys spesifiek na Afrikaners wat buite ‘n volkstaat sal woon. My hipotese berus op die stelling dat ekonomiese oorlewing van Afrikaners buite ‘n volkstaat nie deur rasse-ideologie of godsdiens

Lees verder: Selfbeskikking deur Plaaslike Owerheid

Shell belowe SA kan selfonderhoudend raak

Suid-Afrika kan binne ‘n dekade “energieselfonderhoudend” raak as kommersieel ontginbare volumes gas in die Karoo ontdek word, sê die bestuurder wat verantwoordelik is vir die Karooprojek vir hidroliese breking. “As die eksplorasie-pogings bewys dat die skalie kommersieel ontginbare volumes gas bevat, dan kan Suid-Afrika die produksie van hierdie bron binne ‘n dekade verwag,” het Jan Willem Eggink,

Lees verder: Shell belowe SA kan selfonderhoudend raak

Zim-jeug steun Malema

Die Zimbabwiese jeug het ‘n petisie aan die Suid-Afrikaanse ambassade in Harare teen die beweerde vervolging van die ANC-jeugliga president Julius Malema, oorhandig, het Zimbabwe se Herald Online berig. Die oorhandiging van die versoekskrif aan die adjunk-Suid-Afrikaanse ambassadeur Andy Makwabe in Harare Donderdag, is deur die Pan-Afrikaanse Jeug Unie se adjunk-sekretaris-generaal Tendai Wenyika behartig. Sy het

Lees verder: Zim-jeug steun Malema

Swartes die sondebokke in Libië

Rebellemagte en gewapende burgers het duisende swart Libiërs daarvan beskuldig dat hulle veg om Moeammar Gaddafi te ondersteun en swartes word tans oral gevange geneem en weggevoer na tydelike gevangenisse regoor die hoofstad Tripoli. Feitlik al die gevangenes sê hulle is onskuldige trekarbeiders, en in die meeste gevalle is daar geen bewyse dat hulle nie

Lees verder: Swartes die sondebokke in Libië

Mnr Titus se rassistiese onderrok hang uit

Dit was onmoontlik by die lees van mnr Titus se skrywe in Die Burger en Beeld vandag om nie die totale ignorering van die blanke ras op te merk nie, verwysende na sy bydrae by die konferensie van die RGN: “Die land waarin ons wil woon – beleid, praktyk en wetgewing oor haatmisdaad”. Hierdie artikel

Lees verder: Mnr Titus se rassistiese onderrok hang uit