Michelle Obama:se onlangse besoek aan die gevangenis op Robbeneiland moes ‘n blywende indruk gelaat het. Sy het pas haar eie lewe in die Withuis beskryf as soos om in ‘n tronk te woon. Die Amerikaanse Eerste Dame, Michelle Obama het Dinsdag die lewe in die Withuis as soos om in ‘n “baie mooi gevangenis” te leef,
Mandela se nalatenskap: ‘n Twis oor geld
Sedert Nelson Mandela se hospitalisasie, is sy dogter Makaziwe en kleinseun Mandla soos twee spreekwoordelike bulle in ‘n kraal. En dit gaan oor geld. Mandela se oudste dogter, Makaziwe Mandela (60) en oudste kleinseun, hoofman Mandla Mandela (38) is betrokke is in ‘n openbare twis oor die eienaarskap van die ikoon se nalatenskap, of liewer
‘Dokter’ swendelaar vasgetrek
Ongeveer R120 000 mediese voorraad is Donderdag gevind by ‘n man wat homself voorgedoen het as ‘n geregistreerde dokter. ‘n Man wat homself voorgedoen het as ‘n geregistreerde dokter in Pretoria-Noord is Donderdagmiddag gearresteer met die besit van mediese voorraad waarvoor hy nie ‘n permit gehad het nie. Volgens Marius Freysen, voorsitter van die Gemeenskapspolisiëringsforum
DA-jeugleier se hut afgebrand
‘n Jeugleier van die Demokratiese Alliansie kruip weg nadat sy plakkershut die afgelope naweek in Kaapstad aan die brand gesteek is, berig die Daily Voice. Die 23-jarige Luzuko Mngqibisa het volgens die berig vroeg Saterdagoggend uit sy brandende plakkershut gevlug. Hy het ‘n draagbare spoeltoilet, rommel en ‘n brief voor sy huis gevind. “Ons wil
Mandela-kinders takel mekaar oor geld
Nelson Mandela se kinders is hard aan die baklei oor die inkomste wat hul naam aan hulle mag verseker, en dit terwyl die oud-president nog nie sy laaste asem uitgeblaas het nie. ‘n Lid van die Mandela-familie het Maandag aan die Dispatch-koerant gesê Mandla Mandela sal uit die familie “uitgesluit” word as oudpres. Mandela sterf.
‘Rassisme’: Suid-Afrika se grootste industrie
Volg Manfred Delport op Twitter en Facebook. Daar is ‘n grappie wat tans per epos versprei word, wat meer as ‘n greintjie waarheid bevat. ‘n Swart seuntjie vra naamlik vir sy ma: “Mamma, wat is die demokrasie?” Sy ma antwoord toe dat demokrasie die swart meerderheid toelaat om te stem vir ‘n regering, wat dan vir hulle huise
Zuma kritiseer gebrek aan vordering in Midde-Ooste
Suid-Afrika is bekommerd oor die gebrek aan vordering in die Midde-Ooste se vredesproses, het pres. Jacob Zuma Saterdag op ‘n mediakonferensie gesê. “Ons is van mening dat blywende vrede in die Midde-Ooste nie moontlik sal wees sonder om ander probleme in die streek aan te spreek nie,” het hy op ‘n mediakonferensie in Pretoria gesê.
Lees verder: Zuma kritiseer gebrek aan vordering in Midde-Ooste
Obama probeer sy beeld red met Mandela-verering
Pres. Barack Obama het nie besoek gebring aan oudpres. Nelson Mandela in die hospitaal nie. Obama het egter Mandela se tronksel op Robbeneiland besoek om hulde te bring aan sy held. Negatiewe publisiteit tuis in die VSA oor viktimisering van konserwatiewe politici deur die Amerikaanse inkomstediens op aanbeveling van die Obama-administrasie, die PRISM-meeluisteringskandaal wat EU-lande
Lees verder: Obama probeer sy beeld red met Mandela-verering
Winnie val Zuma aan oor destydse besoek
Oudpres. Nelson Mandela se vorige eggenoot, Winnie Madikizela-Mandela, het pres. Jacob Zuma se besoek aan die bejaarde struggle-ikoon vroeër vanjaar, kwaai gekritiseer. Sy het verwys na die besoek wat afgevaardigdes van die ANC vroeër vanjaar aan die afgetakelde leier afgelê het. “Ek kan nie verduidelik hoe baie die familie seergemaak is nie. Dit was een
‘Mandela een zachte man? Hij kon geweldig boos worden’
Hélène Passtoors is een van de weinige landgenoten die kan zeggen dat ze Nelson Mandela persoonlijk heeft gekend. Ik heb Mandela voor het eerst ontmoet tijdens zijn eerste reis naar Europa, in 1990. Later is hij ook eens komen praten in het Europees Parlement, en heb ik hem voor het eerst echt gesproken. Wat me
Lees verder: ‘Mandela een zachte man? Hij kon geweldig boos worden’
