Zuma sal Mandela wéér besoek

Pres. Jacob Zuma sal Vrydag glo weer vir die derde keer in drie dae besoek bring aan oudpres. Nelson Mandela, het Eyewitness News berig. Madiba se toestand is steeds kritiek, maar stabiel, het die presidensie Donderdagmiddag in ‘n verklaring gesê. “Pres. Jacob Zuma het oudpresident Nelson Mandela vandag, 27 Junie, in die hospitaal in Pretoria

Lees verder: Zuma sal Mandela wéér besoek

Mandela lyk beter sê Zuma

Oudpres. Nelson Mandela se toestand het verbeter, het die presidensie Donderdag gesê. “Pres. Jacob Zuma het oudpresident Nelson Mandela vandag, 27 Junie, in die hospitaal in Pretoria besoek, en is deur die mediese span ingelig dat Madiba se toestand deur die nag verbeter het. “Sy toestand is steeds kritiek, maar is nou stabiel,” het ‘n

Lees verder: Mandela lyk beter sê Zuma

Mandela kritiek, toestand versleg

Oud-president Nelson Mandela se oudste dogter, Makaziwe Mandela sê haar pa se toestand is kritiek. Sy is deel van ‘n groot groep familielede wat by die Mediclinic Hart-hospitaal in Pretoria is waar die 94-jarige staatsman behandel word. Talle van sy kleinkinders en agterkleinkinders het ‘n rukkie gelede by die hospitaal uitgekom en die blomme en

Lees verder: Mandela kritiek, toestand versleg

Lasbriewe vir Obama se inhegtenisname aangevra

Twee Suid-Afrikaanse groepe het Woensdag probeer om lasbriewe vir die inhegtenisneming van pres. Barack Obama, wat later die week die land besoek, te verkry. Mohamed Hussain Vawda, van die Vereniging vir die Beskerming van ons Grondwet, voer aan dat Obama skuldig is aan misdade teen die mensdom. Vawda het in ‘n beëdigde verklaring wat deur

Lees verder: Lasbriewe vir Obama se inhegtenisname aangevra

Ban Ki-moon: Wêreld bid vir Mandela

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, het Woensdag gesê die wêreld bid vir Nelson Mandela terwyl hy om sy lewe veg. Ban het Mandela “een van die reuse van die 20ste eeu” genoem by ‘n dinee in New York vir die 50ste herdenking van die sameroeping van die Organisasie vir Afrika-eenheid, wat ook ‘n rol

Lees verder: Ban Ki-moon: Wêreld bid vir Mandela

Swart jeug steun Malema

Een uit elke vier jong Suid-Afrikaners sal vir Julius Malema stem, die geskorste leier van die ANC-jeugliga, het ‘n opname Woensdag bevind. “Dit is duidelik dat ‘n beduidende aantal jongmense ontevrede is met die ANC en na Julius Malema sal draai as ‘n alternatief indien hy ‘n nuwe politieke party sou stig,” het Shirley Wakefield

Lees verder: Swart jeug steun Malema

Mandela aan ondersteuningsmasjiene gekoppel

Oudpres. Nelson Mandela word glo dmv ondersteuningsmasjiene aan die lewe gehou, het die The Citizen Woensdag berig. Sy familie is glo die keuse gegee om die masjiene te laat afskakel. Dié berigte kon nie die deur familielede of die presidensie bevestig word nie. Die laaste amptelike verklaring oor Mandela se toestand is Dinsdagmiddag uitgereik wat

Lees verder: Mandela aan ondersteuningsmasjiene gekoppel

Zuma kanselleer Mosambiek-besoek

Pres. Jacob Zuma het sy beplande besoek aan Mosambiek gekanselleer, het die presidensie Woensdag gesê. Zuma het oudpres. Nelson Mandela Woensdag omstreeks 22:00 in die hospitaal in Pretoria besoek waar hy behandel word, en het by monde van sy woordvoerder, Mac Maharaj, gesê sy toestand is steeds kritiek. “Pres. Zuma is deur dokters ingelig en

Lees verder: Zuma kanselleer Mosambiek-besoek

Meertalige kinders onthou beter

Kinderen die tweetalig worden opgevoed, hebben een beter werkgeheugen (noodzakelijk voor begrijpend lezen, hoofdrekenen enz.) dan eentalige kinderen. Dat schrijven onderzoekers van de University of Granada en de University of York in Toronto, Canada in het Journal of Experimental Child Psychology. De onderzoekers bestudeerden een aantal kinderen tussen 5 en 7 jaar – een kritieke

Lees verder: Meertalige kinders onthou beter