Zuma se verhoor dalk uitgestel

Image

Jacob Zuma

Jacob Zuma se korrupsieverhoor gaan, volgens sy regsverteenwoordiger, waarskynlik uitgestel word en sal nie op 4 Augustus kan begin nie.

Lees verder: Zuma se verhoor dalk uitgestel

Mbeki veroordeel aanvalle op vreemdelinge

Image

Thabo Mbeki

President Thabo Mbeki het die aanhoudende aanvalle op buitelanders in Suid-Afrika veroordeel. Hy het die polisie ook aangespoor om sterk op te tree teen diegene wat hulself aan sulke aanvalle skuldig maak.

Lees verder: Mbeki veroordeel aanvalle op vreemdelinge

Schalk Burger se suster is verkragtingslagoffer

Die suster van die Springbokrugbyspeler, Schalk Burger, het haar in 'n verklaring as die slagoffer van die groepsverkragting in Kaapstad geïdentifiseer. René Burger is verlede week in die parkeerterrein van die Tygerberghospitaal deur drie mans oorval, ontvoer en verkrag.

Lees verder: Schalk Burger se suster is verkragtingslagoffer

Onderwysminister bekommerd oor uitvalsyfer

Die minister van onderwys, Naledi Pandor, kwel haar oor die hoë uitvalsyfer in Suid-Afrikaanse skole, veral na grade 9 en 10. Volgens

Image

Naledi Pandor

haar is die oplossing om tegniese hoërskole te vernuwe en te moderniseer.

Lees verder: Onderwysminister bekommerd oor uitvalsyfer

Nigeri? s? gewapende mans kaap olieboot

Image

Gewapende Nigeri?rs

Ongeïdentifiseerde gewapende mans in Nigerië se weerspannige suide het ’n olieboot met 11 bemanningslede gekaap, het die weermag Woensdag gesê.

Lees verder: Nigeri? s? gewapende mans kaap olieboot

Vlakvark val toeris aan

'n Kanadese toeris, Brunhilde Galka, 69, is deur 'n vlakvark aangeval op 'n wildsplaas in die Oos-Kaap. Galka is steeds besig om aan te sterk na die grusame aanval in die St. Dominic-hospitaal in Oos-Londen.
 
Lees verder: Vlakvark val toeris aan

Triomf en Zimbabwe by Cannes

Suid-Afrikaanse films sal ook by hierdie jaar se Cannes filmfees te siene wees. Twee van die films is Triomf van Michael Raeburn, 'n filmweergawe van Marlene van Niekerk se roman, en Zimbabwe van Darrell Roodt.
 
Lees verder: Triomf en Zimbabwe by Cannes

Anti-vreemdelinggeweld kring uit na Diepsloot

Anti-vreemdelinggeweld het gisteraand uitgekring na Diepsloot, tussen Pretoria en Johannesburg. Twee mense is glo gedood in geweld wat tussen inwoners uitgebreek het.

Lees verder: Anti-vreemdelinggeweld kring uit na Diepsloot

Pretoria-staking afgelas

Ongeveer 500 Samwu-lede het buite Marabastad byeengekom om die staking deur munisipale werkers in Pretoria te beëindig. Hulle

Image

Marabastad

het ooreengekom om industriële aksie te laat vaar omdat hulle nou tevrede gestel is deur die voorstelle van Pretoria se Metroraad.

Lees verder: Pretoria-staking afgelas

Malawiese amptenare vas vir hoogverraad

Malawi het twee senior weermagoffisiere in hegtenis geneem omdat hulle na bewering planne gesmee het om die regering omver te werp. Dit kom 'n dag na die arres van twee opposisieleiers op gelyksoortige aanklagte.

Lees verder: Malawiese amptenare vas vir hoogverraad