Die polisie in Durban het 'n Nigeriër in hegtenis geneem wat 'n Britse meisie as slaaf wou verkoop.
Vlugtelingkamp aan die VN oorhandig
Die Klerksoord-vlugtelingkamp noord van Pretoria is aan die VN-kommissie vir vlugtelinge en die Gautengse provinsiale regering oorhandig.
Phosa betreur die verlies aan blankes in die staatsdiens
Die onttrekking van blankes uit die staatsdiens het 'n vaardigheidsvakuum gelaat, sê Mathews Phosa.
Lees verder: Phosa betreur die verlies aan blankes in die staatsdiens
Brittanje gaan die grootste land in Europa word
Brittanje sal Duitsland en Frankryk teen 2060 verbysteek om die grootste land in die EU te word.
Lees verder: Brittanje gaan die grootste land in Europa word
SA kyk na die herontginning van kernbrandstof
Suid-Afrika wil hê dat buitelandse maatskappye gebruikte kernbrandstof moet herprosesseer.
Voedselonluste bars los in Indi
Gustav hang oor Ha?ti
Die tropiese storm Gustav hang steeds oor Haïti met orkaansterkte en het ten minste 13 mense gedood.
Robbeneiland-veerboot loop steeds nie
Die Robbeneiland-museum se veerboot loop nog steeds nie.
Brittanje s? Rusland moenie nuwe Koue Oorlog begin
Brittanje het Rusland gister gevra om nie 'n nuwe Koue Oorlog te begin nie.
Lees verder: Brittanje s? Rusland moenie nuwe Koue Oorlog begin
Santam maak reusedaling in inkomste bekend
Die land se grootste korttermynversekeraar, Santam, het 'n 89%-daling in verdienste per aandeel aangekondig.
