David Miliband het Moskou daarvan beskuldig dat hy die kaart van Europa wil herrangskik.
Miliband het in Kiew gepraat, die hoofstad van die Oekraïene, 'n Russiese buurland wat net soos Georgië by Navo wil aansluit.
Die Russiese president het gister die Weste gekonfronteer deur die wegbreek-Georgiese provinsies van Suid-Ossetië en Abkasië te erken.
Die twee provinsies het gister met groot blydskap op die Russiese erkenning van hul onafhanklikheid gereageer.
