Japannese uitvoere het met 'n rekord-26,7% gedaal in November, het die ministerie van finansies gesê en ook die daling in die globale vraag na voertuie, elektroniese onderdele en ander Japannese produkte beklemtoon. Ekonome waarsku dat uitvoere, wat 'n groot deel van die wêreld se tweede grootste ekonomie verteenwoordig, verder sal daal met geen uitkoms in
Beseerde Franse seiljagvaarder kom in Australi? aan
Yann ?lies 'n Beseerde Franse om-die-wêreld-seiljagvaarder is gered deur die Australiese vloot en is weer terug op die land nadat hy tydens sy solovaart afgehaal is in die afgeleë Suidelike oseaan. Yann Elies is van die vloot se fregat HMAS Arunta afgedra op 'n draagbaar kort nadat die fregat by Fremantle-hawe naby die wes-Australiese hoofstad
Lees verder: Beseerde Franse seiljagvaarder kom in Australi? aan
Drie sterf in Afghaanse selfmoordbom
‘n Vorige bom in Afghanistan 'n Selfmoordontploffing in die middel van die suidelike Afghaanse stad Ghazni het Maandag drie mense dood gelaat en vyf gewond, het polisie gesê. Die plofstof wat aan die aanvaller se liggaam vasgemaak was, het ontplof toe hy in 'n besige straat in Ghazni, omtrent100 kilometer suid van die hoofstad Kaboel
Swarte in hegtenis vir dubbele moord in Dutywa
'n 27-jarige swartman is gearresteer nadat hy twee mense doodgesteek het in Dutywa, het Oos-Kaapse polisie Sondag gesê. Kaptein Lingisile Magama het gesê die man het 'n 37-jarige man doodgesteek in 'n sjebien in die dorpie Lota omstreeks 20:00 Saterdagaand. "Hy het met die man geargumenteer voordat hy hom verskeie kere in die bors gesteek
Swartman gearresteer vir gesteelde motor
'n 31-jarige swartman is Sondag gearresteer vir die besit van 'n gesteelde voertuig in Katlehong, het de Gautengse polisie gesê. Kaptein Godfrey Maditsi het gesê 'n wynrooi Toyota Conquest wat vandeesweek naby Jeppestown gekaap is, is deur middel van die opsporingstoestel gevolg tot by 'n huis in die Khumalovalleiseksie. In die huis het die polisie
Suider-Afrikalande loods hulppakket vir Zimbabwe
'n Suider-Afrikablok het Sondag humanitêre hulp aangekondig vir Zimbabwe terwyl die land voedselskaarstes en 'n dodelike cholerauitbraak wat meer as 1120 mense dood gelaat het, beveg. "Ons is hier om die inisiatief te begin en om uit te vind hoe ver ons is in terme daarvan is om die vereiste hulp te verleen," het SAOG
Lees verder: Suider-Afrikalande loods hulppakket vir Zimbabwe
Somali?, Kongo onder humanit?re toptien
Stygende geweld in Somalië, burgerlikes wat ontwortel word in die oostelike Kongo en gebrekkige mediese voorrade in Mianmar en Zimbabwe is onder die toptien humanitêre krisisse van 2008, volgens 'n jaarlikse lys wat deur Dokters sonder grense vrygestel word. Ander krisisse op die groep se lys sluit in ondervoeding, wat 5 miljoen jong lewens regoor
Cholera maai in Zimbabwe
Cholera het in Zimbabwe reeds 1,123 mense gedood, sê die Verenigde Nasies en voeg by dat die getal sal aanhou groei indien daar nie maniere gevind word om die land se onderbetaalde dokters en verpleegsters te kry om terug te keer werk toe nie. Choleragevalle het sedert die uitbraak in Augustus begin het, gestyg tot
Die museum van vernietiging
Ek lees nou die dag 'n brief op die web van ene Pierre Coetzer waarin hy praat van die wonderwerk wat in Ierland gebeur het, 'n "wonderwerk net so groot en onverwags as wat in ons eie land gebeur het".
Is die man sarkasties? Bedoel hy dit ironies? Woon hy in 'n land ver van hier in sy hallusinasies?
Ek lees nou die dag 'n brief op die web van ene Pierre Coetzer waarin hy praat van die wonderwerk wat in Ierland gebeur het, 'n "wonderwerk net so groot en onverwags as wat in ons eie land gebeur het".
Is die man sarkasties? Bedoel hy dit ironies? Woon hy in 'n land ver van hier in sy hallusinasies?
Baba vir cholera behandel in die Weskaap
'n Viermaande-oue baba word vir cholera behandel by die Karl Bremer hospitaal in die wes-Kaap, het die provinsie se gesondheidsdepartement gesê.
Woordvoerder Faiza Steyn het gesê die kind van die Wallacedene informele woongebied naby Kraaifontein is gestabiliseer. Hy is op 6 Desember opgeneem in die hospitaal.
'n Viermaande-oue baba word vir cholera behandel by die Karl Bremer hospitaal in die wes-Kaap, het die provinsie se gesondheidsdepartement gesê.
Woordvoerder Faiza Steyn het gesê die kind van die Wallacedene informele woongebied naby Kraaifontein is gestabiliseer. Hy is op 6 Desember opgeneem in die hospitaal.
