Gautengse blankes verdien meer as ander rassegroepe

Image

Nog hoop vir blankes Foto: Catalin Stratila

Ondanks regstellende aksie, SEB en 'n gebrek aan regeringskontrakte vir blankes, verdien Kaukasiërs steeds meer as ander rassegroepe in Gauteng, Suid-Afrika se ekonomiese swaartepunt.

Lees verder: Gautengse blankes verdien meer as ander rassegroepe

Russiese gesant beskuldig Georgi? van volksmoord

Die Russiese gesant, Dmitri Rogozin, het die Georgiese president van oorlogsmisdade beskuldig en gesê dat hy gestraf behoort te word omdat hy die internasionale reg oortree het.

Lees verder: Russiese gesant beskuldig Georgi? van volksmoord

Johnny de Lange se lugspieëlings oor ‘n nuwe regstelsel

ImageDie nuus wat gister in die Rapport uitgebasuin is dat die regering die stryd teen misdaad verloor het, is na my mening nie nuus nie. Ek dink dat die grootste deel van die land se bevolking reeds geweet het dat die stryd verlore was. Dit was slegs ʼn paar mense in die regering wat dit nog moes uitvind en erken voordat dit as ʼn “amptelike” feit kon bekendstaan.

Lees verder: Johnny de Lange se lugspieëlings oor ‘n nuwe regstelsel