Tienduisende mense het in Frankryk betoog teen planne om gay-huwelike te wettig asook kinderaanneming deur mense van dié seksuele oriëntasie. Die polisie sê minstens 70 000 mense het in Parys hul teenkanting gewys teen die linkse regering se besluit. Daar was ook optogte in Lyon, Toulouse en Marseille gehou. Die optoggangers sluit Katolieke groepe en
‘n Ontleding van geweld in die Wes-Kaap tot dusver
Donderdag was ‘n dag van effens minder geweld in die Wes-Kaap in ‘n week van deurlopende protes. Spanning het egter merkbaar toegeneem, sê ontleders op die grond. Die mees kommerwekkende is aanduidings dat die protes versprei na gebiede waar plaasarbeid geen kwessie is nie. Die nuusmedia se tipering van geweld wat deur ontevrede plaaswerkers as
Lees verder: ‘n Ontleding van geweld in die Wes-Kaap tot dusver
Dutoit Agri: Anargie in die Wes-Kaap
Die anargie wat die afgelope 3 dae op die meeste van ons landboueiendomme in die Wes-Kaap heers, is vir die Direksie en Bestuur van Dutoit Agri ‘n groot vertrouenskok. Hierdie anargie is hoofsaaklik veroorsaak deur opgesweepte werker emosies. Ons is oortuig dat werkers en welwillende landboubeleggers in die proses as speelbal misbruik is deur politieke
MO: Asimmetries en onstabiel
Ontleders sê die situasie in die Midde-Ooste is tans baie gevaarlik in die sin dat ‘n stryd mag ontketen waarby ander lande rondom Israel en Gasa noodwendig sal aansluit. Dit gaan ongetwyfeld lei tot nog groter politieke onstabiliteit in die streek. Sedert 2008-09 en Operasie Cast Lead is baie min van wat vernietig is in
Geweld, oproer tref Swellendam
‘n Drankwinkel is afgebrand gedurende gewelddadige oproer in Swellendam, het die eNCA-kanaal berig. Geweld het glo oornag in die gebied opgevlam. ‘n Slagtery en verskeie winkels in die gebied is geplunder en ‘n groot aantal polisielede monitor die gebied. Die geweld hou volgens berigte nie verband met die staking nie. Geen verdere besonderhede is bekend
‘n Rooi vlag oor die Atlantiese Oseaan?
Op 27 Junie deser het ‘n vliegtuig met Wen Jiabao “tegnies” geland op die eiland van Terceira, in die Asore. Die Chinese premier het vier uur lank die afgeleë Portugese buitepos in die middel van die Atlantiese Oseaan besigtig. Wen se Terceira-besoek het nêrens in die media opspraak gemaak nie, maar onmiddellik het alle alarms
Ontploffing van babas in Gauteng demografiese hoofpyn
Oor die volgende sewe jaar sal byna 5,7 miljoen kinders op primêre skole toesak, ‘n toename van effens meer as ‘n miljoen in vergelyking met kinders wat reeds die afgelope sewe jaar skoolgaan. Die nuwe groep sal meer as 26 000 ekstra klaskamers en onderwysers, boeke en ander onderwyshulpmiddels vereis, wat die funksies van die
Lees verder: Ontploffing van babas in Gauteng demografiese hoofpyn
Plaaswerkers hou aan amok maak
Plaaswerkers het Donderdag in verskeie Bolandse dorpe voortgegaan om amok te maak omdat hulle skynbaar onbewus was van die ANC se oproep dat hulle terugkeer werk toe terwyl die minister van arbeid die minimumloon vir plaaswerkers hersien nie. Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het gesê die departement sal die besluit onder die
Situasie bly plofbaar in Wes-Kaap
Stakende plaaswerkers het ‘n oproep om terug te keer werk toe, geïgnoreer en eis dat daar opgetree word teen die polisielede wat verantwoordelik is vir die dood van een van die werkers. Die polisie het die situasie as “plofbaar” beskryf en onrus is in verskeie dorpe en nedersettings buite Kaapstad aangemeld. In Wolseley, waar ‘n
Vliegtuigbrandstof-voorraad besmet
Die brandstof-pypleiding na Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe is besmet en ongeskik verklaar vir gebruik deur lugrederye. Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sê sewe miljoen liter brandstof, wat op die oomblik opgegaar is, is onbruikbaar. Dit verminder die lughawe se brandstofvoorraad van vier dae tot net meer as ‘n dag. ‘n Woordvoerder van ACSA, Solomon
