Gewilde supermarkte soos Pick n Pay, Shoprite, Fruit and Veg City, Woolworths en Spar tel onder die winkelgroepe wat vleisprodukte verkoop waar die vleis nie met etikette ooreenstem nie, het City Press Sondag berig. Dié winkelgroepe het volgens die koerant egter gesê die probleem word geskep deur vleisborde, sae, hande en toerusting wat gebruik word
Lees verder: Woolworths en ander supermarkte verkoop vleis met verkeerde etikette
