ANC wil ‘Skiet-die-boer’ behoue sien

Die ANC sal aansoek om verlof doen sodat die party kan toetree tot die haatspraaksaak teen die president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het Maandag gesê dié aansoek sal Dinsdag in die Hooggeregshof in Johannesburg aangehoor word. “Ja, ons tree tussenbeide, omdat liedere van bevryding nie ‘n Malema-kwessie is

Lees verder: ANC wil ‘Skiet-die-boer’ behoue sien

ANC teen tolhekke in Gauteng

Die ANC in Gauteng wil die kontroversiële tolhekstelsel wat vir dié provinsie beoog word, met partyleiers op nasionale vlak bespreek. Voorsitter van die ANC in Gauteng, David Makhura, sê die party is teen die “onredelike hoë kostes” van die voorgestelde fooie gekant. Die tolhekstelsel, wat Sanral in Junie wil loods, sal 42 elektroniese tolhekke op

Lees verder: ANC teen tolhekke in Gauteng

Internasionale moedertaaldag

Die VF Plus-jeug het vandag op Internasionale Moedertaaldag die feit dat die regering moedertale en moedertaalonderwys afskeep, veroordeel. “Die VF Plus dring daarop aan dat die regering uitvoering aan die Grondwet moet gee met praktiese en daadwerklike maatreëls om die status van alle amptelike tale te verhoog. Engels word deur slegs 8% van die Suid-Afrikaanse

Lees verder: Internasionale moedertaaldag

Inligtingswet kan in Grondwethof draai

“Die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting sal heel waarskynlik nie net in die Grondwethof betwis word nie, maar sal op ‘n tegniese punt na die Parlement terug verwys word,” sê dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep. “Die spesiale ad hoc komitee wat tans met die wetgewing in die Parlement werk en dit volgens die

Lees verder: Inligtingswet kan in Grondwethof draai

Libië by breekpunt

Dit wil voorkom asof die onrus in Libië versprei van die ooste van die land na die hoofstad Tripoli. Volgens die eerste verslae, was swaar geweervuur gehoor in die sentrale deel van Tripoli asook ander distrikte. Die Libiese lugmag het militêre installasies in Libië aangeval, volgens die BBC. Al Jazeera sê dat lugmagvegters op skares

Lees verder: Libië by breekpunt

VF Plus soek ‘kleiner’ regering

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat ’n “groot, sosialistiese regering” in Suid-Afrika te duur asook onvolhoubaar vir die land se krimpende belastingbasis word.  Die VF Plus het ook gesê dat hoë belasting en oor-ambisieuse sosiale programme, probleme soos werkloosheid en korrupsie fasiliteer. Die VF Plus het die verklaring gemaak in die lig van mnr. Pravin

Lees verder: VF Plus soek ‘kleiner’ regering

Onrus in Iran, Algerië, Jemen, Marokko en China

Vreedsame optogte in Marokko, maar geweld breek uit elders in die Midde-Ooste en Chinese polisie onderdruk onrus. Só lui hoofopskrifte die wêreld oor. Duisende het die naweek die strate van Rabat, Casablanca, Tangier en Marrakech ingevaar in vreedsame protes om aan te dring op ‘n nuwe grondwet, ‘n verandering in die regering en ‘n einde

Lees verder: Onrus in Iran, Algerië, Jemen, Marokko en China

Ondersoek kom na 6 onwettige dokters

Die Suid-Afrikaanse Raad op Gesondheidsberoepe gaan ‘n oudit doen van dokters wat in Suid-Afrika werk, indien ‘n ondersoek na dokters wat onwettig in die land praktiseer op krake in die stelsel dui. Die President van Gesondheidsberoepe, Sam Makogong, sê hulle sal saam met die Valke werk nadat ses onwettige dokters in hegtenis geneem is. Hy

Lees verder: Ondersoek kom na 6 onwettige dokters

Mbeki reis duurder as Zuma

Oudpres. Thabo Mbeki se reise na Soedan tussen April 2009 en Oktober verlede jaar het belastingbetalers R20.5 miljoen gekos, het die Sunday Times-koerant berig. Dit sluit nie 11 privaat vlugte in asook Mbeki se besoeke tot dusvêr vanjaar in nie. Direkteur-generaal Cassius Lubisi het in ‘n interne presidensiële memorandum gekla oor Mbeki se reiskoste en

Lees verder: Mbeki reis duurder as Zuma

Victoriabaai se stem is stil

Die gewilde Afrikaanse sanger Lucas Maree, wat met liedjies soos Victoriabaai die Afrikaanse kunsskat verryk het, is oorlede. Hy het Vrydagaand ‘n twee jaar lange stryd teen prostaatkanker verloor. Volksblad het berig dat Maree in die Hill & Dale-versorgingsoord in Bloemfontein oorlede is. Huldeblyke van oral het op sosiale netwerke verskyn. Hy word oorleef deur

Lees verder: Victoriabaai se stem is stil