Afrikaners sal m??t saamstaan

Terwyl die debat rondom die powere vertoning van die enigste oorblywende Afrikanerparty in die parlement, die Vryheidsfront Plus, voortwoed, sê sommige mense dat Afrikaners nie oor die nodige getalle beskik om by die stembus hond haaraf te maak nie, gegewe die immer stygende swart bevolking wat tans boonop vanuit ons buurlande aangevul word. Dieselfde mense meen dat die Afrikaner nie deur middel van partypolitiek nie, maar deur sogenaamde burgerlike organisasies sy regte en kultuur kan verdedig.

Lees verder: Afrikaners sal m??t saamstaan

Gebrek aan visie maak kiesers moedeloos

ImagePC Badenhorst skryf heeltemal tereg dat die VF+ oor eienskappe soos doodgewone ordentlikheid beskik. Dit is ongetwyfeld so. Ek het nog nooit een van die Mulderbroers sy stem hoor verhef nie. Ordentlikheid is 'n kenmerk van meeste Afrikaners.

Lees verder: Gebrek aan visie maak kiesers moedeloos

Varkgriepvrees neig soms na die absurde

Die arme Meksikane is deesdae ongewild die wêreld oor. Die uitbraak van die H1N1-virus, oftewel varkgriep, in Meksiko, sorg ook dat die toerisme na die land dramaties afgeneem het. In Meksikostad staan 85% van alle hotelkamers tans leeg. Maar vrees vir die siekte neig soms na die absurde. In Nieu-Seeland beveel die owerhede aan dat

Lees verder: Varkgriepvrees neig soms na die absurde

Obama wil sy familiegeskiedenis in Duitsland navors

President Barack Obama gaan nie met sy volgende besoek aan Duitsland saam met Kanselier Merkel afgeneem word nie. Trouens hy gaan nie eers in Berlyn aandoen nie. Die Amerikaanse president wil eerder besoek bring aan Dresden en Buchenwaldkonsentrasiekamp om sy persoonlike familiegeskiedenis na te vors. Sy besoek aan Duitsland in Junie sal dus geen amptelike

Lees verder: Obama wil sy familiegeskiedenis in Duitsland navors

VF+-leierskap het integriteit

Die 'probleem' met die VF+ is dat sy leiers eienskappe soos integriteit en doodgewone ordentlikheid besit. Dat hulle nie in retoriek en moddergooiery betrokke raak nie, maar met Christelike beskaafdheid en waardig optree.

Lees verder: VF+-leierskap het integriteit

Boereorkes vermaak Vrystaatse wetgewerlede

Honderde gaste het reeds aangekom by die Mangaungsportsentrum in Bloemfontein Woensdagoggend om die inhuldiging van lede van die Vrystaatse wetgewer by te woon. Die sportsentrum is opgetooi met volvloermatte en swart en goue behangsels vir die geleentheid. 'n Rooi tapyt van die sportsaal se ingangsportaal strek voorts tot by die ingang van die nuutopgerigte kantore.

Lees verder: Boereorkes vermaak Vrystaatse wetgewerlede

Eskom gaan tariewe moet opskuif

Eskom het 'n alternatiewe befondsingsmodel nodig om R130 miljard vir beplande projekte te vind, volgens Beeld se Sake24. Die koerant het Woensdag berig dat hulle in die besit van dokumente is wat toon dat Eskom die bedrag oor die volgende drie jaar benodig. Fanie Zulu, segsman, het dit bevestig. "Eskom moet R274 miljard oor die

Lees verder: Eskom gaan tariewe moet opskuif

Belastingkantoor brand

'n Brand het op die vierde vloer van Germiston se belastingkantoor uitgebreek Woensdagoggend. 'n Segspersoon vir die betrokke nooddienste sê brandweerpersoneel is op die toneel. Roggers Mamaile sê daar is geen beserings en sterftes aangemeld nie. Die brand is glo onder beheer in die gebou op hoek van Plantation en Victoriastraat. Die oorsaak van die

Lees verder: Belastingkantoor brand

Werkloosheid styg dramaties

Dinsdag het Statistieke Suid-Afrika (SSA) sy jongste kwartaallikse arbeidsnavorsing uitgereik wat as "realisties" deur ekonoom Mike Schüssler bestempel is. Daarvolgens het Suid-Afrika se werkloosheidsyfer met 23,5% toegeneem in die eerste kwartaal van 2009 – op van 21,9% in die vorige drie maande. 'n Totaal van 208 000 mense wat in Suid-Afrika bly, het hul werk

Lees verder: Werkloosheid styg dramaties