Landelike hof gaan geskiedenis maak

Geskiedenis is gemaak Woensdag in die afgeleë area van Msinga, toe hofbedrywighede in 'n saak in sy geheel in Zoeloe hanteer is, het die Mercury koerant berig. Die landdroshof daar is gekies as afskoppunt vir 'n projek van die departement van justisie om die gebruik van inheemse tale aan te moedig. Tans word meeste hofverrigtinge

Lees verder: Landelike hof gaan geskiedenis maak

Joernalis geskiet by TUT protes

'n Joernalis is een van die mense wat Woensdag beseer is toe polisie met rubber koeëls geskiet het op protesterende studente en personeel by die Tswane Universiteit van Tegnologie (TUT). Die joermnalis van die Pretoria News is geskiet toe polisie begin skiet het op betogers by die hoofhek van die universiteit. Die rubberkoeëls is gebruik

Lees verder: Joernalis geskiet by TUT protes

Brandstigters slaan toe op ANK-kantore

Twee klinieke, munisipale voertuie en die plaaslike kantoor van die ANK is aan die brand gesteek in Motherwell, het Oos-Kaapse polisie Woensdag gesê. Die eerste brande het begin op Dinsdagmiddag toe drie munisipale voertuie aan die brand gesteek is, het kaptein Ernest Sighobe gesê. Later, teen 8:30 die aand, is 'n munisipale kliniek aan die

Lees verder: Brandstigters slaan toe op ANK-kantore

Tsvangirai word eerste minister van Zim

Opposisieleier Morgan Tsvangirai neem Woensdag die eerste ministerseed as deel van die magsdelingsooreenkoms met langdienende president Robert Mugabe. 'n Gebeurtenis wat Zimbabwiërs hoop op hulp sal bring terwyl hulle swaarkry deur 'n ekonomiese- en humanitêre krisis. Maar kitsoplossings is onwaarskynlik gegewe Zimbabwe se probleme en die nalatenskap van 'n lang bloedige stryd tussen Tsvangirai en

Lees verder: Tsvangirai word eerste minister van Zim

WHO waarsku teen komende politieke onrus

Die globale ekonomiese krisis kan politieke onrus laat ontstaan soortgelyk aan dít wat gedurende die 1930s gesien is, het die hoof van die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) Saterdag in 'n Duitse koerant gesê. "Die krisis versprei vandag vinniger as wat dit in die groot depressie gedoen het en raak meer lande tegelyk," het Pascal Lamy aan Die

Lees verder: WHO waarsku teen komende politieke onrus

Britse egpaar in Kaapstad beroof

Twee Britse toeriste is Dinsdag aangeval en beroof in Kaapstad, het paramedici gesê. ER24 woordvoerder, Tristan Waseley het gesê die paartjie, 65 en 69 jaar oud wat op vakansie is van Brittanje af is beroof op die panoramiese Victoria weg omtrent 3uur die middag. "Hulle is beroof terwyl hulle gestap het. 'n Man het van

Lees verder: Britse egpaar in Kaapstad beroof

SAL-hoof en sy span word ondersoek

'n Onafhanklike ondersoek sal gedoen word op die SAL hoof uitvoerende beampte Khaya Ngqula en sy uitvoerende raad, het die SAL raad van direkteure Dinsdag gesê. Die besluit volg na 'n "buitengewone vergadering" wat bygewoon is deur die staat, as 'n SAL aandeelhouer en die raad van direkteure. "By die vergadering is die besluit van

Lees verder: SAL-hoof en sy span word ondersoek

Man dood in Alexandra-rooftog

'n Man is dood en twee ander, insluitend 'n polisiereservis is gewond in'n skietgeveg na 'n rooftog in Alexandra Dinsdagaand, het polisie gesê. Inspekteur Moses Maphakela het gesê die reservis is geskiet nadat hy teen die vier mans vasgeloop het wat 'n slaghuis by die Pan Africa inkopiesentrum beroof het. "Vier gewapende mans het die

Lees verder: Man dood in Alexandra-rooftog

Londenaars betoog teen diamantmyn in Botswana

Omtrent 20 mense het Dinsdag buite die Londense winkel Graff Diamonds betoog om te eis dat die maatskappy onttrek uit 'n beoogde myn wat op die grond van die Kalahari-Boesmans in Botswana beplan word. Survival Internasional, 'n nie-regeringsorganisasie wat werk vir die regte van stamme, het die optog gelei en ook 'n beroep gedoen op

Lees verder: Londenaars betoog teen diamantmyn in Botswana

Soedan begin 180 000 burgeroorlogvegters ontwapen

Soedan het Dinsdag begin om 180 000 vegters van die burgeroorlog tussen die noorde en suide te onwapen, en so 'n plan in aksie gestel wat bedoel is om vrede te bewerkstellig in Afrika se langste burgeroorlog. By 'n seremonie ter herdenking van die VN-ondersteunde veldtog het 15 soldate van die noorde en suide van

Lees verder: Soedan begin 180 000 burgeroorlogvegters ontwapen