Mediamaatskappy verkoop SA-koerantgroep

‘n Ierse mediamaatskappy het sy koerantgroep in Suid-Afrika, wat The Star insluit, vir $227 miljoen (sowat R2 miljard) aan ‘n plaaslike maatskappy verkoop. In ‘n verklaring wat Sondagaand uitgereik is, het Independent News & Media PLC, wat in Dublin gebaseer is, gesê hy het sy Suid-Afrikaanse groep aan Sekunjalo Holdings verkoop. Iqbal Surve is die

Lees verder: Mediamaatskappy verkoop SA-koerantgroep

Sonja Loots se anti-Afrikanervenyn

Sonja Loots het ‘n mate van bekendheid verwerf na die verskyning van haar boek, Sirkusboere (Kaapstad: Tafelberg, 2011). As so ‘n spektakel van die vernedering van enige ander Suid-Afrikaanse bevolkingsgroep gemaak sou word, sou die boek nie ‘n uitgewer gevind het nie. Die boektitel weerspieël baie duidelik Loots se afkeer van haar Afrikanervoorgeslagte. Sy het

Lees verder: Sonja Loots se anti-Afrikanervenyn

OB gaan Capitec Bank se SEB-transaksie oopkrap

Die Openbare Beskermer (OB) het, na ‘n versoek deur die Vryheidsfront Plus, bevestig dat ‘n formele ondersoek gedoen sal word insake die swart ekonomiese bemagtigingstransaksie waardeur ‘n konsortium met noue bande met die ANC oënskynlik op ‘n onreëlmatige wyse ‘n aandeel ter waarde van nagenoeg R1 miljard in Capitec Bank bekom het. Die VF Plus

Lees verder: OB gaan Capitec Bank se SEB-transaksie oopkrap

Pers het absoluut geen toegang tot Obama nie

Die Withuis-verslaggewers is opgewen van frustrasie oor die gebrek aan toegang tot President Obama, wat hierdie naweek op ‘n gholfvakansie in Florida is. Ed Henry, die Fox News-korrespondent en president van die White House Correspondents Association, het ‘n verklaring uitgereik Sondagaand waarin hy sê die pers het absoluut geen toegang tot die president nie. Obama

Lees verder: Pers het absoluut geen toegang tot Obama nie

Minister wil regeringslui wat sake doen, vasvat

Minister van Openbare Werke Lindiwe Sisulu het voorgestel dat staatsamptenare verbied word om sake te doen met die staat. Sisulu het gesê dat dit tyd is dat staatsamptenare tussen diens in die staat en in private sektor moet kies, berig die Sunday Times. “Ek dink as ons moet die naelstring gesny, dat ons seker kan

Lees verder: Minister wil regeringslui wat sake doen, vasvat

Britse pers klim in teen ‘wit wapengeweld’ in SA

Top-kundiges is glo ingespan om Oscar Pistorius se regspan by te staan, nadat ‘n moordklag teen die gestremde atleet gebring is. Sunday Times berig dat ‘n patoloog, beeldpoetser en polisiedeskundiges die sportheld se prokureur, Kenny Oldwage, en senior advokaat, Barry Roux, sal bystaan. Volgens die koerant is die patoloog dr. Reggie Perumal deel van die

Lees verder: Britse pers klim in teen ‘wit wapengeweld’ in SA

Media versprei inligting van Pistorius-‘ondersoek’

Die polisie ontken dat hulle belangrike inligting oor Oscar Pistorius se moordsaak laat uitlek het. “Ek weet nie waar mense aan hierdie stories kom nie,” het lt.kol. Katlego Mogale aan Sapa gesê. Mogale het verwys na ‘n sekere berig wat in koerante verskyn het. City Press het berig bronne na aan die polisieondersoek het aan

Lees verder: Media versprei inligting van Pistorius-‘ondersoek’

Ons vir jou, Mugg & Bean?

Soos diegene wat my op Twitter volg sal weet, lees ek tans ‘n boek vanaf die Klub Digitaal-ebiblioteek genaamd Stuff white people like deur Christian Lander. Dis ‘n ligte, satiriese soort kyk na Noord-Amerikaanse blankes en hul dikwels paradoksale, polities korrekte gedrag en gewoontes. Een van die elemente wat hy voortdurend beklemtoon, is die skuldgevoelens

Lees verder: Ons vir jou, Mugg & Bean?

TPB – AFK beeld stryd tussen Hollywood en internetkontrakultuur uit

TPB – AFK (The Pirate Bay – Away From Keyboard), dokumentêre rolprent oor die Sweedse webwerf “The Pirate Bay” en sy drie stigtersRegisseur: Simon KloseProduksie: Martin PerssonDraaiboek: Simon KloseMet: Gottfrid Svartholm, Fredrik Neij en Peter SundeVrystellingsdatum: 8 Februarie 2013 (wêreldwyd)Looptyd: 82 minuteLand: SwedeTaal: Sweeds, met Engelse onderskrifte Hoe is dit moontlik dat drie jong Swede

Lees verder: TPB – AFK beeld stryd tussen Hollywood en internetkontrakultuur uit