Die Chinese president, Hu Jintao, het eergister ’n miljoen dollar geskenk aan UNESCO se Wêrelderfenisfonds. Dié bedrag sal aangewend word om die vasteland se erfenisgebiede te bewaar. Dit volg op Hu se besoek aan die Wieg van die Mensdom, by Maropeng buite Krugersdorp.
Lees verder: Chinese president prys Afrika se bydrae tot ewolusie