Kopenhagen is irrelevant

Die waarheid wat die klimaatskonferensie in Kopenhagen bly ontwyk, is nie dat die weer warmer of koeler raak nie, maar dat die mensdom die wêreld oorbevolk. So lui ‘n berig in een van Kanada se grootste dagblaaie, die Financial Post . ‘n Planetêre wet, soortgelyk aan China se een-kind-beleid, is die enigte uitweg om die

Lees verder: Kopenhagen is irrelevant

Oorlogs- of Vredespresident?

Toe president Barack Obama as Nobelvredspryswenner in Oktober aangekondig is, het sommige die hoop uitgespreek dat dit die president, wat nog geen vinger ter bevordering van vrede geroer het nie, in die rigting van vrede sal stuur. Die vredesprysseremonie kom net nege dae nadat Obama aangekondig het dat hy ‘n massiewe eskalasie in die Afghaanse

Lees verder: Oorlogs- of Vredespresident?

Die keiser is kaal en die kroonprins ween

Pas het beide die DA en die VF+ hul regeringsevalusie gedoen. Die benadering het effens verskil – waar die VF+ punte – meestal druippunte – aan spesifieke velde soos misdaadbekamping en ekonomiese sake toegeken het, het die DA rapporte aan ministers uitgedeel. Ook hier was druippunte aan die orde van die dag en het die

Lees verder: Die keiser is kaal en die kroonprins ween

Saambly en die Bybelse huwelik onder die loep

‘n Polemiek woed tans oor saambly. Van “die kerk” word verwag om standpunt in te neem. Beter gestel: van kerke soos die NGK word gevra om leiding te gee. Aangesien daar ‘n duisternis van kerke is, sal kerke se antwoorde radikaal verskil. So sal “inheemse kerke” en ook Europees-geïnspireerde kerke, soos die Mormone (die Kerk

Lees verder: Saambly en die Bybelse huwelik onder die loep

Polisie skiet man na argument

‘n 26-jarige man is Donderdag in Henneman in die Vrystaat doodgeskiet nadat hy glo in ‘n argument met ‘n polisieman betrokke geraak het, het die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) gesê. Na bewering het die polisielid sy wapen uitgehaal terwyl hy en die kêrel in ‘n woordewisseling beland het. Hy het die man glo ses keer in

Lees verder: Polisie skiet man na argument

Afrikaans by US gaan verdwyn

Die toekoms van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van Stellenbosch, hang in die weegskaal. Indien die huidige koers van die instelling nie verander nie, gaan Afrikaans as voertaal aldaar verdwyn. “Alhoewel daar oomblikke van hoop en optimisme vir Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch (US) was, spyt dit my dat ek vanaand aan

Lees verder: Afrikaans by US gaan verdwyn

Meer as duisend agter tralies oorsee

Sowat 1062 Suid-Afrikaanse burgers sit oorsee agter tralies, het Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, gesê. Sowat 691 (65%) mense is in die tronk weens dwelmverwante oortredings. Hiervan is 362 manlik en 329 vroulik. Geen van die Suid-Afrikaners het enige kans om hul vonnis in Suid-Afrika uit te dien nie, omdat die regering

Lees verder: Meer as duisend agter tralies oorsee